profile img

carla

car____laaaa

enige ietsie wat jy wil weet ?

114 Replies

Heyy x
Ons moet n bietjie weer begin praat jy is baie nice xxπŸ’•

ahh dankie x

car____laaaa replied 1234 days ago

ek wil net vir jou se jy is die best nugg, hd en amazing supporter, ek is ongelooflik lief vir jou ek dankie dat jy by my kom kuier om huiswerk te doen en nie actually dit doen nie. ❀❀❀❀❀❀

ahhh jy is baie oulikk my nigg ❀❀
ahhh dankie dat jy my in vrede los om te slaapies al moes ek opgestaan het en huiwerk gedoen het β€β€πŸ˜‚

car____laaaa replied 1530 days ago 1

Heyyy
ons moet begin praat hoorπŸ˜‰

dm my dan doen ons πŸ‘

car____laaaa replied 1530 days ago

Ag jy is n baie oulik meisie. En ek is bly ons praat weerπŸ€—πŸ˜‚

heheheh dans ek baie bly hoor πŸ˜‰

car____laaaa replied 1530 days ago

Heyyyy liefste carla β€β€πŸ’•ek wil net sΓͺ danki vir ons chatsss en jy is so mooooooiiii leer my asb om so mooi te wees . ❀❀#jy kan dit beter doen -net jy sal verstaan ❀❀😌☺️😎😍 Unoparsons

ahhh jy is baie baie sweet ❀❀nee jinne ek verstaan nie hoe om dit te doen jy jy weet dan leer my bietjie toe ❀❀πŸ₯°

car____laaaa replied 1530 days ago

Jy was letterlik dié beste goaly ooit!😱❀️

ah dankie hoor❀
jy was die enigste beste speler wat kon speel het πŸ₯°

car____laaaa replied 1593 days ago

carlaaa onthou kom kuier vir my ❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️❀️

ek is altyd oop om te kuier ❀❀❀❀

car____laaaa replied 1654 days ago

Mmmm so eks die een jy seπŸ˜πŸ˜‚πŸ˜‚

jy se seker so nie ek nie πŸ˜‰πŸ˜

car____laaaa replied 1655 days ago

Okay maar wie staan dan vir jou uit 😘😘😘😘😘

niemand want ek ken julle mos nie πŸ˜‰

car____laaaa replied 1655 days ago

Wie is die mooi ouens in graad 11😘😘😘😘😘

se jy my bietjie πŸ˜‰
ek ken nie rerrg graad 11's nie xxx

car____laaaa replied 1659 days ago

Jy maak soos of jy so nice is maar jy is so mean oor social mediaπŸ˜’

dalk moet jy my ma net beter leer ken

car____laaaa replied 1660 days ago

hoe kan mens so mooii wees soos jy 😨

soos ek??
nee nee ek dink jy prt van verkeerde persoon hier hoor x

car____laaaa replied 1664 days ago

Mamma se grootse slet, ag hoe trots πŸ™„

en mamma se grootste groot bek so trots
darem is dit net jy wat dink ek is ene

car____laaaa replied 1665 days ago

Slett slett slett slett slett slett slett slett slett slett😀

jy het mooi woordjies wat uit jou mond uit kom 😱

car____laaaa replied 1666 days ago

Ek dink jy moet begin wakker skrik en begin agter kom jys net graad 8 so gedra jou soos een

ek gedra my soos ene dalk moet jy net jou oogies oop maak en sien dat ek my soos ene gedra x

car____laaaa replied 1666 days ago
VIEW MORE