Visit this profile later to see if your question was answered.
Changing myself for other people ?
Ons was en ek wou graag die vriendskap behou, maar hy wou praat oor niks? My volgende ou moet maar weet ek stop nie voor als gesettle is nie✋? So ja ekt kinda uitgefreak daaroor want ekt gevoel ek raak mal omdat hy net ewe skielik alles las(ons vriendskap kinda ook) - nou praat ons nie meer nie. (Eks altyd 100% eerlik so ja dis ook my skuld)
Maar baie dankie, ek waardeer dit so baie❤️ Ons almal verdien die beste en as ons God se plan volg, sal hy ons presies die regte mens gee eendag. ??Maar ekt baie geleer so ek regret niks.
Eks so bly as ek iemand kan inspireer❤️ Message, dm of qooh my as jy nog iets wil weet - eks nie bang vir die waarheid nie.
Chelize roux wat rap?
Omwww hierdie is SO cute❤️ Maar moenie worry nie, ons is obviously nie bedoel vir mekaar nie so liewer nou as nooit?
Jissie ek waardeer dit so baie en my hart oorvloei nou van blydskap en liefde en net "ag-ouliiikkk"-gheid. Baie dankie vir hierdie boodskap? Dm my asb as jy wil?
Have a lot to say to someone who's "too busy" to listen
Sjoh ek waardeer die. So oppervlakkig soos wat uiterliks skoonheid is, ekt die kinda nodig gehad. Thanks❤️
En genuine maak my binnekant ook goed voel???
My bun??
Hyt my gelos, sy gevoelens het verander
Ek sê mos nou sys my stiefsussie?
Dm my dan maak ons vinnig-vinnig n plan?❤️
Broer, 18 - emile
Stiefsusters:
- ingrid (17) is my stiefpa se kind
-anja (22/23 dink ek?) my stiefpa se kind
-janche (21) stiefma se kind
- nienke (14) stiefma se kind
Lol thenks✨
How much they drink
Nog nie eers daaraan gedink nie. Ek moet dalk ja?
Naww so cute❤️ Very far from it, but thank you?
Nee, nie meer nie
Polaroid camera i never use it
I think my phone? Secondly, my guitar? ?
Thinking 'bout it
Jump off this really cool cliff in Mosselbay. I've always wanted to, but i'd literally die
iphone 7
Ek weet nie eers dit nie??? hoekom sal ek omgee as iemand wat ek nie ken nie besluit om nie my foto's te sien nie????
Dis vir my snaaks dat mense oor sulke goed worry?
I'M NOT. LOL YAYY
I think i will?
Ekt 4?
Sports. Anything that requires physical movement really
Do you mean i should get calves??
Dink nirece het my na haar party genooi paar jaar terug en toe ontmoet ons. Ek en nirece het geweet van mekaar omdat my stiefsussie in haar skool is, en omdat van my bloemhof vriendinne in haar laerskool was
Maria small smith before she chopped it off. Or maybe lea de bruijn, possibly hilde elema.
These are people i know - but i've seen much longer - till below the thigh i think
Nee, paintball het
Not all do? But the majority has, and i think its just fashion idk. Personally i just like long hair
An unlimited gift voucher for zara
9 dae vas ??? Maar daar kom nog vele meer ???
Lang storie, maar dis in die verlede. Kom praat met my in persoon daaroor as jy wil. Ek en tiaan probeer nou weer om vriende te wees so als is okay?
BABE❤️ Kry my n lift en dan's ek daar??
Ons was nie baie ernstig nie, en hyt dit gelas voor ons rerig probeer het. Ons praat net soms, maar ons sal mekaar hopelik die vakansie sien. Ek sien uit om hom weer beter te leer ken, as hy kans sien daarvoor??
Nee. Ken die kind nou skaars
Yellow tulips or sunflowers.
Or a road trip ??
I just comb my hair in the morning and go out? So don't even know
We're friends, but i'd like to get to know him better again
Showting random stuff in class or complaining really loudly when i don't understand Physics
Eating sugar
Yes sisi. You isido isiyou boo?
Goodwann
God's love❤️
Also, ma boyf?
I was just born here?
I've never bought anything from soda block - i always thought it was only for small children? I'll have to take a look first?
Everyone can braid my hair???
Nope
I give you the honour??
You can braid it if you like??
I don't believe in luck
No lol
Ek sal nie weet nie
Gister n foodgasm gehad van die wrap wat ek geeet het??
Shoutout aan simon vir weet wat my favourite is??
When his lips taste like the next 60 years of your life.
I have absolutely no idea? But i have no problem with it???
GEEL?
Hoekom nie?
I like variety?
My bra
Haha jk i guess it's that people should stop ****shaming - just bc a girl wears what she feels comfortable in and what she feels pretty in, does NOT make her a **** or a *****
Ignoreer dit as jy kan - die mens is eintlik n pissy en het niks beter om met sy/haar tyd te doen nie
Love you too mia-lief❤?
Ek is nie juli se ma nie??
En dankie?
Had an awesome day with my bro simon???
They're only put in with pritt so i don't even have to cut it off
Yes????❤
Niks drasties nie?
Ek wens ek kon die mooi antwoord, maar hys nie rerig die tipe wat wil praat oor goed nie. Ek dink hys moontlik geïrriteerd ook omdat ek nie altyd als wil "los" nie, ek wil goed uitpraat. Hy is anders, hy wil net lewe geniet so as enigiets ernstig gebeur of daar is komplikasies is, wil hy uit die situasie uitkom. Wat seker sin maak; jong mense wil seker maar net lewe geniet??
Hierdie is ook my eie opininies, hyt obviously sy kant van die hele ding.
Dog snapchat filter, "cash me outside how bow dah?" (Not that funny guys) and tfios (didnt like it, sorry not sorry)
Nog nooit? Love die stellies though??
Weet nie maar hy wil deeeeefinitief nie rerig my vriend wees nie? ek gebruik die woord haat nogals maklik, eks seker hy haat seker niamd x
Hy haat my???
Hyt dit geëidig, maar sy redes maak nie eintlik sin of add op nie, so ek weet nie eintlik wat gebeur het nie? Hyt basically maar gese n verhouding is vir hom te veel werk? Maar haha ons was nie baie ernstig nie so eks bly ek kon vinnig ontslae raak van iemand wat my dan definitief nie verdien nie✋?
Hello anyonymous???
Not planning on it?
Asb asb asb dm my❤ Ons kan even op 'n coffee date gaan, eks altyd oop om nuwe mense te ontmoet??
Ouliiiikkk❤ En neee moenie soos ek probeer wees nie, jys rerig perfek, God maak nie foute nie.✋? Om eerlik te wees, ek sukkel ook al lank om gewig te verloor aangesien ek rerig baie opgetel het terwyl ek aan myself gewerk het en probeer het om nie so obsessed oor body weight te wees nie. Dit het gewerk, maar nou is ek back at square one?? Jys rerig nie alleen nie, belowe? Maar probeer definitief om eers aan mindset te werk, eks glad nie spyt nie, al het ek gewig opgetel, want eks nou lief vir myself al is ek vet?? En sjoh, eks so bly dat ek n insperasie vir iemand kan wees, dit beteken SO baie?
(Sal part 2 antwoord op ander qooh)
Asseblieeeff doen?? Message of dm my dan reel ons iets - eks keen??❤ Love dit om nuwe vriendskappe te bou?
Soet ???
Baie dankie❤❤
Masels ('n dodelike siekte) is besig om te versprei en die stellenbosch skole mag as gevolg daarvan geen interaksie he met ander skole of buitemuurse aktiwiteite op die oomblik nie?? Prg, bloemhof en rhenish het vandag inentings teen masels gekry
Wanneer die stilte mooier is as die menslike taal
Is nogsteeds❤
Haha it's actually very average(looks like everyone else's) but thanks ???
Reaaallyy want it to grow though bc i don't want the same hair as my entire school and decided a fringe is too risky?
Lekker convo's wat jy en jou pa het.
Never even thought of that? Scared it'll turn out gross though?
Geen idee op die oomblik? Dit het al gerange van teologie studeer tot n dokter word? Dalk sielkunde? Wetie?
Gelukkig en met n actual plan wat ek met my lewe wil doen, besig om te werk daarvoor.
Sigarettes. Why pay for something to screw up your life?
Ek weet nie vra jou pa
642%
Nee dankie, dis rerig okay?
Dis iemand anders s'n?
As ek geweet het, het ek jou gese??♀️??♀️