Visit this profile later to see if your question was answered.
i don’t have one ??♀️
Luiciano Piscopo
jaaa sy is ??
ek is baie gelukkig by Boland ? die mense is rerig flippen nice en ek dink nie ek sal enigsins iets anders wil studeer nie ☺️
op die oomblik is my closeste mense Samantha en Cari ❤️ maar ek het so baie nuwe vriende gemaak ?
jy kan my met liefde dm dan vertel ek jou ??
Onderwys by Boland College, Stellenbosch campus. ?
hou jou neus eerder uit my besigheid uit ? jy weet nie waarvan jy praat nie ? en ons is inelk geval net goeie vriende so ek verstaan nie waar ek ooit wou hê hy moes vir my gan nie ?
ek tel rerig nie met hoeveel ouens ek vry nie ???♀️
glad you think I don't because I actually do ??♂️
by slanghoek het ek en Shirné die heeltyd badkamer toe gegan en die deur oopgelos selfs toe ons geshower het ? en die ouens kon alles hoor.
ek weet nie maar ek gee eintlik ook nie om nie, dis in die verlede en ek kyk nie terug nie ?? my lewe is baie beter nou ??
ek sal nooit in die pad van iemand se verhouding staan nie en ek het geen rede om nie van haar te hou nie want ek ken haar nie ??♀️ maar as sy hom gelukkig kan maak dan is ek bly vir hulle ja ☺️ ek het lankal aanbeweeg so ek verstaan nie waarom mense sal dink eks upset nie? ?
baie dankie, ek wardeer ?
hulle sê altyd: as die skoen pas, dan trek hom aan ?
ek glo nie rerig meer in “beste vriende” nie maar hierdie meisies (Samantha, Shirné, Elanza, Bianca, Linelle, Andrea, Chanté) is almal my close vriendinne ❤️
omrede hierdie meisies daar was vir my deur die goed en die sleg. hulle het my slegte dae beter gemaak. hulle het my laat lag toe ek nie eers geweet het hoe om te glimlag nie. hulle het my lief vir wie ek is. & ek is dankbaar vir hulle elkeen van hulle in my lewe en en hoop hulle weet dit ??❤️
ek weet wie hierdie is ? en ek het ‘n exciting lewe tief ?? joke, love you too ❤️❤️❤️
awwh so oulik ☺️ ek belowe ek doen alles wat my gelukkig maak, en die res sny ek af ?
obviously is dit nie lekker as een persoon almal anders teen jou ook draai nie, maar lewe gaan aan ? en ek is anyway gelukkiger as ooit op die oomblik ?
no, already sold sorry ?
eks bly jy verwys na hulle as my EX vriende want die feit dat hulle $exually active is het dan niks met my tedoen nie ? ek hoop hulle geniet dit ????
hoe moet ek weet wat mense van my dink ??♀️ die meerderheid is net nuuskierig om te weet wat in ander se lewens aangaan.
now you think i don’t respect myself just because i posted a photo with a little bit of cleavage showing? ? seriously grow up ? if you know me, you would know that i have respect for myself ?? and anyway your opinion doesn’t affect me. ?
hierdie is so sweet ? omw baie dankie ☺️❤️
something small and meaningful ?
feels ??? die 24ste November moet vinnig maak ??
ek sal dit seker nog ophê vir ‘n tydjie ?
moenie vir liefde gaan soek nie, laat liefde jou vind. ❤️
let me punch you in the face instead ??
miskiennnnn ?
basically now yes ???
vra my eerder in persoon ?
vir vandag ja maar ek sal probably weer die link in my bio remove ??
ek wens ek kon ? maar eindeksamen is nou priority ?
dunkin donuts se caramel flavored ice coffee ?
teminste hoef jy dit dan nie al die pad kanada toe te stuur nie ? en hoekom wil jy my ma inbring? ek kan mos my eie battles fight.
sjoee ❤️ ek dink persoonlik sal jy in jou hart weet wanneer jy werklik gelukkig is maar jy moet ook besef dat daar hartseer tye gan wees. op die oomblik weet ek dat ek gelukkig is met my lewe en ek probeer om dit so te hou ??
en dan baie belangrik is dat jy moet eers geluk in jouself vind voordat jy dit by iemand anders gaan soek. ?
wouldn't you loooove to know ?
who my true friends are ?
jy's reg - nobody gives a fck so hoekom kom jy nogsteeds op my qooh om hierdie te skryf? ?
how am i badass? ? i'm literally just another 18 year old girl ??
there's a lot ? and everyone's perspective on relationships/love is different but every relationship is special and there's a lot you can learn from the other person. i've personally learned that you have to compromise and not only think about yourself and what makes you happy but also think about how the other person would feel. communication is key ? but also love each other every second you get and show appreciation ❤️ work as a team and not on your own. ?
daar is honestly teveel om op te noem, ek's dankbaar vir elke oomblik in my lewe want daarsonder sou my lewe nie dieselfde gewees het nie. ?
ek verstaan nie na wat jy verwys nie? ???♀️
vir jou wat te bang is om jou naam by te sit ja ?
you can figure it out on your own ??
jy is 100% reg ja, ons verdien mekaar. en jy kan sê of dink net wat jy wil, dit pla ons nie ? die storie is al lankal verby, almal het al aan beweeg. so doen my 'n guns en hou op om weer onnodige drama te begin asseblief. ☝?
prentjie ? jy like my niks
soon ?
when you're nice to me i'll be nice to you but if you're a btch then i can also be one. ??
allowing some people into my life ...
seën is my date ja ??
i'm not hateful towards shannon but i'm just not gonna be nice to someone who caused two of my close friends so much pain ??♀️ and no i'm not jealous because everything she's got now, i already had ? been there, didn't do that but got the tshirt. ??
ek het baie beter goed om te doen as om myself te qooh ? ek kanie help mense is so geintreseerd in my lewe nie.
nee ? glad nie, dis haar natuurlike haar lengte. ??
dankie ?
glo my, ek doenie. ?
my hart - francois van coke ?
you said it ?? dankie tog iemand anders sien ook dat ek en sam beter goed het om ons tyd op te spandeer ?
as heinke en mika beste vriendinne wou word en dis wat hulle die hele tyd beplan het kon hulle honestly net dit gesê het van die begin af? dan sou letterlik niks van hierdie drama gebeur het nie? ??♀️ maar as dit hulle plan was dan well done want dit het gewerk ?? en as hulle trots daarop is om ander mense seer te maak dan voel ek jammer vir hulle want dis al wat die uitkoms van hierdie situasie was.
ek het baie mense verloor so jy gan bietjie meer spesifiek moet wees oor wie jy verwys na as "julle" maar shot hiervoor ? ek hoop jy voel nou beter oor jouself ?
in my eyes he's just somebody that i used to know. ??
aawh ??
preachhhh ??
aawh ? ek sou defnitief nie deur alles gekom het die afgelope tyd as dit nie vir sam was nie so ek is baie dankbaar dat sy in my lewe is. ❤️ sal haar anytime as 'n beste vriendin hê ?
ek glo nie iemand kan jou beste vriend word oornag nie ? dit vat tyd, maar wie weet wat kan in die future gebeur? ❤️ sy is 'n amazing persoon en het my al deur sooo baie gehelp ?? en ek sal love om haar as my beste vriendin te hê maar op die oomblik is ek, sam, shirne en elanza almal close vriendinne ??
ek weet Hy het ?? baie dankie ❤️
i'll skip ??
wat van haar? ek is nie vriende met haar nie en ek wil honestly nooit wees nie want sy is nie 'n nice persoon nie ?
sy is rerig 'n kak persoon en daar is 'n paar ander mense wat sal saam stem ?
tell me something i don't know ??
defnitief teveel ?
ons kan seker? ??♀️? dm of whatsapp my x
google is my beste vriend ?
only the perpetua filter on instagram. ?
probably my A$$ ??
if you got it, flaunt it.
sushi ?
koekies ?
see ?
belowe ek probeer my beste. ❤️
heinke, and she was my best friend for 7 years to be exact but she doesn't exist according to me anymore. ??
ek wens ek het geweet van wie af die qooh is ? maar dankiee ❤️ hierdie het my aand gemaak, belowe. ✨
what does it help to be down all the time? it won't bring you anywhere? so that's why i choose to see the positive side of situations ? and also i have amazing friends who supports me through the good and bad times. ?
ek rook nie vas nie ??♀️ net social x
bring it on ? dink jy rerig ek is bang vir iemand wat nie eers die balls het om my in persoon aan te vat nie maar wegkruip agter anonymous messages? want nee ek is nie. ?
there's more than one person ?
glad nie
as dit as wen geklasifiseer word om die mense wat oorbly seer te maak dan is ek super bly vir hulle ?? maar to be honest ons almal het dit sien kom ?
i know i deserve better and that's why i'm not going back to him ??
as ek blyplek het dan yaa ?
dan maak toe jou oë? ??♀️
let people walk over me just because i have a soft heart in this cruel world. ?
oh thankss ? but i don't share ?
belowe my braaibroodjies is rerig lekker ??
ek like dit nie? maar dit het al 'n keer of twee gebeur ?? #sorrynotsorry
dit is 'n hele paar mense infact ? maar dankie ❤️
die tye wat ek saam met hulle gehad het was special en dit sal iets wees wat ek viraltyd sal onthou ? maar almal wat uit my lewe geloop het, het 'n keuse gehad om te loop of om te bly en hulle het gekies om te loop. so hoekom moet ek sad wees en hulle mis as dit hulle eie keuse was om weg te stap? ??♀️ so nee ek mis hulle nie. i'm moving onto bigger and better things. ?