410
Replies
Lekker gim outjies??
Hullle is nicee ??
Is zanelle W in KHS?
Nee, sy was net vir die dag by KhS ?
Hano de vries??,
Wat van Hano ????
I dont know you
And you dont know me
But maybe one day
We are ment to be
Make me yours
And i'll be yours forever
Ask me when and i'll
Never say never
Awww??x That’s sweet xxx
watse vakke het jy
-Rek
-Ekonomie
-RTT
What scares you the most??
Om te dink dat my moeder nie eendag meer aan my sy gaan wees xxx
Hano?????
Ek ken baie Hano's liefling ?
So Carla is nie meer in seuns wat skool gaan ???
Bietjie jaloers dat dit nie jy is ?
Wies die gimmie outjie ??
Vertel jy my maar ?♂️
Hano de vries is n nice ou moet nie met hom rondneuk nie trust my girl
???? daar gaan niks EERS aan???
Jy lyk maar vir my soos n desperate klein slet.
Eks jammer jou lewe is so kak...dat jy heeltyd gepla is met myne ?♀️
Ek nooit geweet Zander se niggie is so mooi ?
Oeeee stalkker? maar dankie ?
Jy is geqooh!!!??❤️❤️ Andrea_xxx
Jysss ?a m a z i n g?
Hoer
Eks bly jy praat so mooi van jouself ?
Hano de vries ???
Hys nice ?♀️?
Was jy heel week by Aardklop ?
Mens kan so sê xx
Kan ni glo jy en Andrea sit tussen al daai gimmie ouens wat so rook ni?
Klink vir my iemand is bietjie jaloers?♀️?
CarlaQ??⚘...Jys AMAZING en beeldskoon. Moet dit nooit vergeet nie?
dankie baie ❤ x baie liefde vir jou ❤?
Jy word elke dag vetter en vetter
Want braaibroodjies is lekker ?
Jy is walglik. En jy dink jy is so mooi. Eintlik is jy niks...
Die res van my followers sê ander liefiekind ??
Hou jou poes bietjie toe meisiekins
Sê jy dit vir jou ma ook ??
Al hierdie fokkers wat so iets sleg het om oor jou te sê maar hulle name hide is maar SLEG!?dayeeemmm bruh.. elke hond kry sy dag❤ moenie warrie oor hulle, btches gonna btch bro... ❤
Aggg dankie so baie? dis lekker om mense soos julle agter my te hê....julle word waardeer ?? xx
Blommekind.....ek mis juw en jyy is rerg special vir my onthou dit nett xx☝?♥️
awww dankie so baie❤ x ek waardeer dit xxx
KHS of Wesvalia ?
was al in altwee ??
Net toe ek van jou begin hou het het jy so mislik en sletterig geraak, tyd dat jy groot word skat
Eks jammer, gee nog so 2 jaar tyd ??
Hoerrr
Ek neem aan jy was al 'n slagoffer as jy dink jy het die reg om dit te se ??
Moenie luister na hierdie mense met hulle aaklige kommentaar nie?..
???"How they treat other people is just a direct reflection of how they feel about themselves"⚠
Jy is awesome!!??
Die is regtig spesiaal??? dankie so baiee xxx
Moerse ego
dis so hartseer dat jy nie dit vir my kan kom sê in persoon...maar so grootbek is op Qooh.me ?
jou klein hel ... jy is fugly .. ek like jou niee ... maar ek lieg .. jokes jys aaklig
bly n bietjie weg van die seuns af en spandeer meer tyd saam n spieel . jy het dt nodig
Het jou ma jou nooit liefde gegee nie?? Eks beautiful skat??
Nou dat jy en Keith nie meer iets is gaan ek hom vat ??
Chom daar was nooit eers "iets" gewees ??
oh kayy...geniet dit maar ✌?
Jy en Keith nogals ??
Ons kan seker vriende wees ?
As hy maarnet geweet het...
As hy maarnet het ✌?
Yes.....
Nou is dit ek en Jy en daai boudjies ??
Uhm, boudjies is 'n weird woord pervert ?
Ek soek jou soosin nou !!!!
Liefste, dan soek jy op die verkeerde plek ? Ek gan nie eendag vir mense se ekt my man op qooh.me gekry nie hoor ??
Alles sal met tyd verbeter vertrou net op Jesus ?
ek waardeer ?
Jy is beter af sonder hom!!❤❤
Elke mens sal hulle spesiaale mensie vind ? xxx
Fck the haters bro?jys tops!!❤
My dag is gemaak ???xx
Ek hoop jy is trots op wat jy gedoen het jy is selfsugtig selfgesentreed en om te maak jys christelik begin toepas wat jy leer dan sal jy n beter mens wees want hoe jy iemand net kan los en aan beweeg soos wat jy gedoen het is pateties
Sjo ?
Eks uit oefening ...
Ek het redes vir my besluite, en jou goedkeuring het ek beslis nie nodig nie ? My geloof het inteendeel ook absoluut niks met jou te doen nie, en ek sal waardeer as jy jou snotterige opmerkings gee vir iemand wat omgee ???
Jy bly n goeie meisie met n goeie hart ?
Dankie ?
Jy weet mos wanneer dit ek is...?
Nee ek doen nie ?♀️
Calla Dankie vir ons special vriendskap jy word ongelooflik baie waardeer ❤x
Aww..julle mense maak die lewe lekker? Dankie vir JULLE xxx
Blommekind?...ek mis jou⚘❤
Awww ❤ dm my xxx
Blommekind....dankii vir juw vriendskap jys een special mensie ♥️?
Ahhh dankie vir jou vriendskap❤ jou vriendskap is amazing ?
Di ouens kyk darm vr ju in di gym ?
Jy is seker dan een van hulle ?♀️
Calla jy word soo baie waardeer dankie baie vir jou wonderlike vriendskap x
Awww dis een groot plesier?x Baie liefde vir jou❤
Top 5 beste vriendinne ??
Hulle weet wie hulle is ?♀️ x
Jy is amazing carlA
Ag dankie xx Jy ook ?
Het jy vir Maatje en Damian gisteraand gesien? Hy lyk soveel gelukkiger sonder juw..
Ja ek het. Ek is baie gelukkig saam Juan-michael so ek gee nie regtig om wat hulle doen ?♀️ Ek hoop maar hulle is gelukkig ☝️
Ek wl eerder ju ou wees ?
Oh dis nice ☝️
Kom ons vat mekaar en bly saam verewig ?
Nee dankie.
Hoekom gym jy saam n ou soos Armand ??
Want hoekom nie ?
Wnt ju lyf is klaar mooi en nou neuk jy alles net verder op. Nooit dit gedink van ju nie. Hou mar aan jy gan sien wt gebeer.
Jou onkunde is funnyy ?
Hou in die vervolg jou opinie vir jouself? Wat ek met my lyf doen het niks met jou of enigeiemand anders te doen nie .. xx
Baie liefde vir jou❤
vir jou ook ❤
HeHe. .ek hoef jou nie te Dm ni?want ek het jou nr?
uhmm okay? so WhatsApp my dan ??
Heyy kan ek juw instagram naam kry asb?.
carla_bester_ ?
Ek dink ek hou van jou ??
Ohh okay ?
Wat dink jy van Tyron??
Tyron wie ??
Calla jy is 'n ware vriendin dankie vir wie jy is ?
Anyway* jy is oulik ?? clara_debeer
Awww anyway dankie vir jou vriendskap ❤
Ek hoor jy en Juan-Micheal is iets
En waar hoor jy dit ??♀️
Hoekom gym ?
Hoekom nie ?
Jy neuk jou lyf op se maar net ?
hoekom sê jy so ?
Jy het n pragtige hartjie ❤
Awww dankie ❤
Pla dit jou nie dat Juan-micheall met so baie meisies praat nie ??
*Juan-michael ?
dit pla jou duidelik xxx
?jy is anders ..
Jy is ni soos die res nie??
Jy is beslis 1 uit 7 biljoen☺
Dm my? Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet ?
carla x
ek ken jou nie ..?
maar van wat ek gehoor het ??
jys baie mooi tho ?
En jy is so oulik ???
What phrase do you wish people would just stop using?
anyway ☝️?
Bly jy om te sien jy smile Carla??
Uhm..dankie x
Hy gaan jou net seer maak ☝️
Wie is hy ?
Hoe close is jy en Clara?
Clara is my Clara blommetjie❤?x Sy het 'n spesiale plekkie in my hartjie❤x
So juan-michael?
Een baie goeie mens
En n kick A$$ pell ♥?☝?
Hoe close is jy en Andrea?
Uhm....as jy daai nog nie weet nie dan weet ek nie?
ons kom al 'n langpad...van graad 2 af...en soos jy kan sien ons is beste vriendinne...'n vriendin wat jy kan vertrou met alles❤
Watse Armand het vir jou kom kuier
Armand Nortjé
Wie het almal in die hospitaal vir jou gaan kuier?
Andrea
Juan-Michael
Armand
Ons gaan nie Thailand toe kan gaan aw jy so siek isi man ??
man jy weet skielik voel ek baie beter ? x
Hoekom is jy in die hospitaal???❤
My verstand tande was uitgehaal ❤?
En toe wys jy my jou ware kleure?
Glitter ??
Jy is moerse mooi..?
Ek hou moerse baie van jou..❤
awwwhh❤xxx jy is spesiaal❤
Sterkte vir more ❤
Baie dankie ❤
Jy gaan gemis word die vakansie ??
dm my ?
Hopelik sien kns mekaar more?
natuurlik ??
Die meisie met die mooi kuif ?
Dis was hy my noem, ja???
Kom ons verdwyn onder die speldekussjng van die nag.Jou oe is so mooi soos die natuur.Ek kan jou ongelukkig nie die wereld gee nie,maar ek sal jou gee wat ek het Ek se nie hardloop weg saam my nie,maar as ek jou vra wat sou jy se?
Mooi woorde x?
As ek 21 was en nie so haat teen hardloop gehad het nie, was ons oppad ??
Was lekker om jou weer te sien?
dit was lekker om julle weer te sien xxx
❄❄❄ Dit is kak koud hier in Bethlehem ne❄❄❄
baaaaiiieee????
Kom kuier gou weer asseblief...❤
ek sal❤?
Ek jou vandag gesien...maar was te bang om hello te kom se...
aii man ?
dm my xx
Jy is n oulike meisie, bly ek jou ontmoet ?
ek ook ❤
Ons kort n kuiertjie di vakansie ?
ILY ? zanel_w15
asbbbbb Zanelliie❤
baie liefde vir jouu pragkind xx❤
Carloss?❤❤❤
I love you ??xx
me loves you to ❤❤x
Jy was fokkn aan gisteraand ?
okaayyy
30 Junie
Kani wagi?
Wat gaan gebeur ? ?
Gaan ons kuier die naweek ??
Volgende naweek ?
Oulik as j lag ek kan niks anders as om te glimlag nie
ek het maarnet daai effek op mense ?
Jou oë is di hemelrein en ju glimlag is di rede dat ek ni ophou aan ju kan dink ni... jy is perfeksie op n ander vlak..
Ek is nie naby perfeksie nie....maar ek glo jy is ?
Jy kan 'n regte btch wees maar ek like dit ??
ek ook ?
Blommekind kuier asb
Een van die dae ?
Gisteraand was lekker ???
dit was innerdaad ?
VIEW MORE