12
Replies
Hkm is jy nog single?
Ske omdat ek ni taken is ni?
I am not a professional photographer but I can easily picture us together??
okayy??? Dm pleasee?
Jy is regtig baie mooi van binne en buite❤️?
Baie dankiee?
Ons mut planne maak om weer te kuier??
Dm?
Hoe ganit mt ju
Goed dnki emj?
Jiss jy beteken soo onbeskryflik baie vir my ❤ Wat gaan ek sonder jou maak ? ? Mooiste mensie jy met n besonderse persoonlikheid ? Jy is soo spesiaal xx
Weet defs wi dit is??Aauuww, hierdi maak beslis my daggi. Dankie my mooiste❤️❤️jy beteken sooo baja. Luv u??
Gaan jou mal baie mis volgende jaar!!!?❤️❤️❤️? @carli_vermaak
Gaan jou ook verskriklik baie mis❤️❤️soveel liefde vijo?
Beste vriende/vriendinne?
Hulle weet wi hulle is❤️?
Iemand inni oog? ??
Nopes niemand oppi oomblik ni x?
Jy se drostdy vlg jaar❤️
Yeshhh?kanni wagi