profile img

C A R L A x

carla_vermaas

Ask away x

187 Replies

Hahaha. As jy een ding op jou lyf kan verander wat sal dit wees

Definintief my tone?

carla_vermaas replied 2115 days ago

Was hy jou eerste liefie?

Ja hy was

carla_vermaas replied 2115 days ago

Soek jy n 6pack

Ek weet nie, almal wil 'n six pack hê ?

carla_vermaas replied 2115 days ago

Hhmmm kan sien hoekom jou bene you gunsteling deel is

Okayy... Dankie ??

carla_vermaas replied 2115 days ago

Jy is baie sterkter as wat jy dink. Ek is so trots op jou. ❤️❤️

Baie baie baie dankie, jyt letterlik nounet my dag gemaak x❤️

carla_vermaas replied 2115 days ago

Hhmmm is n goeie een. Ek overthink altyd

Ek ook??‍♀️?

carla_vermaas replied 2116 days ago

Wat is jou gunsteling deel van jou lyf

Seker my bene?

carla_vermaas replied 2116 days ago

Naam op insta dan dm ek jou

x_car_la_x

carla_vermaas replied 2116 days ago

So dink jy nie nou dat julle uit is dat jy jou pf moet verander nie?

Ek sal seker een of ander tyd.

carla_vermaas replied 2116 days ago

Hello wil jy praat

Hello... Dm my x

carla_vermaas replied 2116 days ago

Wat is jou weakspot

Ek vertrou te maklik

carla_vermaas replied 2116 days ago

Veronderstel ek vra jou op n date

Wat sal jou antwoord wees en wat sal jy wil doen?

Dit hang seker af wie jy is..

carla_vermaas replied 2116 days ago

Hoekom is jy nog so lief vir hom?

Hy het 'n groot rol in my lewe gespeel vir baie lank, en dis moeilik om 2 jaar net so weg te gooi.

carla_vermaas replied 2116 days ago

Is jy kielierig

Jaaa ek is?

carla_vermaas replied 2116 days ago

Is jy al oor hom en reg vir n nuwe verhouding?

Nee eks nog nie..

carla_vermaas replied 2117 days ago
VIEW MORE