profile img

Carli Erasmus

carlierasmus

Ask me anything you like anonymously

146 Replies

On instagram, what is your first impression of __regaljourdan__ , the queen of all queens? ??????‍♀️

dont know her

carlierasmus replied 2130 days ago

new years resolutions?

om minder op ander mense te depend en meer dependant te wees, want op die einde van die dag is dit net jy wat jouself kan help en ook om minder om te gee wat ander mense van my dink x

carlierasmus replied 2131 days ago

Raad vir meisies wat die jaar Hoërskool toe gaan?

yes ❤️
wees jouself, moenie geïntimideerd wees deur die hoër grade nie en as julle skool ook doop doen, neem deel, en moenie lyk asof jy bang is nie anders target hulle jou die meeste en meestal geniet dit ?☝️
dm as jy meer wil weet x

carlierasmus replied 2133 days ago

ew jys ugly

love you to nikki x?

carlierasmus replied 2135 days ago

Hayy there mooisteee❤️??

awwwrr ❤️
heyyy
dankieee

carlierasmus replied 2135 days ago

Wanneer het jy in Ireland gebly en hkm?

my pa het daar afgerig en 2017-begin van die jaar x

carlierasmus replied 2142 days ago

Best friend?

EMMA JANE ANDERSON ?

carlierasmus replied 2142 days ago 1

maja?

ons ups en downs gehad maar bly n favourite ?
love this girlo so much!!!
bestieee, maak baiee jokes en soo cute ?

carlierasmus replied 2145 days ago

are you and franna vibing?
he my friend, so treat him right ay ?

no ?
very close friend ?

carlierasmus replied 2152 days ago

are you and francois dating ?

no ?
omw ?

carlierasmus replied 2152 days ago

hoorie jou poes kop,
ek is nie jou maaitjie niee

ek kry jou dan jammer, jy mis uit ?

carlierasmus replied 2156 days ago 1

die persoon wat so baie kak sê
is duidelik poes erg jealous
en jy fokken brag nie
as almal post waarna hul toe gn kan jy mos ook
dom poes

hahahahaha ?
waardeur die superr baja!
dm x

carlierasmus replied 2156 days ago

Kyki, nie almal is so fokken ryk soos julle om Mauritius toe te gaan nie fokkit kry n lewe en hou op alles afshow. Jy is so n fokken showoff. Got jong. En nee eks nie jealous nie so houop daai kak verskoning gebruik fok tog.

kyki hier.. jyt obviously n probleem met my,
en ek kan nie minder om gee nie ?
ek kry mense soos jy baie jammer, die lewe gan jou nog hart tref my maaitjie ?

carlierasmus replied 2156 days ago

Jy is stunning.

aww thanks ?

carlierasmus replied 2159 days ago

Sal jy ooit vir iemand gaan n ouer graad

yes x

carlierasmus replied 2159 days ago
VIEW MORE