profile img

carlaa

carlss_

go for it...

4 Replies

Is jou vriendinne se kerels aantreklik vir jou as jy nie n ou gehad het nie ?

my vriendinne se kêrels is aantreklik, vir hulle... maar ek het my eie kêrel wat vir my die MOOISTE is?❤️

carlss_ replied 2359 days ago

Wat dink jy van chris nel?

hyy is n awesome mens, met een kickass persoonlikheid✨

carlss_ replied 2379 days ago

Hoekom hou julle bekende girls of soos wat almal van hou net van sekere ouens en vermy die wat jy nie regtig ken nie oor hoe hulle lyk

ekk is nie n bekende mensie niee?, maar ek dink hkm mense dit doen is oor hulle nie die persoon ken nie, nie noodwendig oor hoe die persoon lyk nie. Die lewe gaan nie oor looks nie, maar oor wat binne aangaan?.

Maar, ek dink jy moet my dm, dan praat ons verder⭐

carlss_ replied 2398 days ago

Jyss pragtiggg ? Mellow_Marne

niee so pragtig soos jy niee❤️

carlss_ replied 2398 days ago