92
Replies
Do you have big/ strong calves?
👀🤷🏼♀️😂
Het jy iemand in jou lewe ? 💦
Ek het 🥰
Hoekom is jy nie in potch nie 🤔
My eerste semester is online sooo ek swot van die huis af maar ek gaan volgende week bietjie deur 🥳🥳
Hoekom maak dit nie saak nie?
DM my as jy sooo graag wil uitvind😉
Met wie sou jy se het jy dalk ń romantic attraction?
Dit maak seker nou nie saak nie🛼
Wie is die hotste ouer ou wat jy ken?
I guess you’ll never know🤷🏼♀️😏
Koffie eendag😏
Aggg jy moet maar net vra😌
HOE IS JY NOG SINGLE ?!
Eks content tans op my eie 😌
Would you ever date a close friend? And where do I sign up😏
Maybe, if the romantic attraction is there🤷🏼♀️
Wat van Ek , Jy n bottel wyn en n piekniek ?
Dit klink na n puik idee ☺️🍷
Hoorie ek wil net sê, ek dink jys beeldskoon ;)
Aawwww dankie so sooo baie ☺️☺️☺️
Kan ek jou net op n date vat asseblief 🙄
Ehmmm wie is jy ? 😂
I looooooove you🦖❤️🦖❤️🦖❤️🦖❤️ Caits.w
I looooveeee you tooo🖤❤️🖤❤️🖤
Is jy reg vir n verhouding?
Ek stel nie op die oomblik belang om in een te wees nie 🥂
Jy se jy like country 😏
Loooveeeeee dit 🤩🤩🤩🥰
Glo jy nog in liefde ?
Eks steeds bitter lief vir my hond soo 💁🏻♀️😂😂
Ouderdom asb en insta naam asb
19 🧃
_caylia_w
Ek dink nie jy verstaan hoe goed praat Danielle van jou agter jou rug en hoe erg sy jou op hype 🥺
Ek is ongelooflikkkkkk lief vir haar ❤️❤️
Het jy ń nuwe stukkie in ju lewe 😏😏
Nopesss 😊
Hi Caylia. Ek ken jou glad nie maar as dit reg is mag ek dalk jou nommer kry asb?🙈
Hayy uhmm DM my asseblief x ek gaan nie my nommer hierop post sodat enige mens dit kan kry nie x
hoe kry ek jou nr😍
Begin dalk deur my te DM 💁🏻♀️😂
Mmmmmm jy,lourens 😏
Yeahhh ons is goeie vriende 😁
Jy weet wie ek is 😇one day 😉
Hinttttt 💡
Can I call you mine?
Who are you ? 😂
Wie is die persoon wie se vriendskap jy die meeste mis ?
Hy weet wie hy is 💁🏻♀️
Hoe is anandia as ń persoon 🙈 ek wil haar graag beter leer ken maar ek wil eers by jou weet hoe sy is.
Sy is AMAZING 😍
Sys die beste oulikste snaakste mensie met n hart van goud ❤️
Hoe voel dit dan michael so vinnig n niwe girl het 🥴
Eks bly hys gelukkig 🤍
Ek kan nie besluit wat is mooier nie. Jou smile of jou hart🥺🥺🥺🥺
Aawww dankieee 🥺🥺
Dis vrek oulik van jou xx
You’re sweeter than honey 🍯
Thank youuuu 💛
Hoe het jy en anandia so close geraak ?
Ons het manet baie tyd saam spandeer en amper als saam gedoen 😂❤️
Koffie?😏
Dit klink goed 😌
Wie vra ☕️
Jys een wat werklik iemamd kan liefhê. Ekt dit nie experience nie, maar ekt dit gesien. Ek hoop jy kry iemand wat jou nog meer lief kan he as wat jy hom kan🐝
Baie baie dankiee ek waardeer dit vreeslik 💛
Ek wens jou elke dag van my lewe terug
If I’ve loved you once I’ll love you always ❤️
Hard time will come but they will go and then you will be stronger and standing with a smile ❤️
Thank you ❤️
Wat kan ek doen om daai smile altyd op jou gesig te hou 😱
Koop vir my n woefie 😍😂
Jy weet Wie ek is 💁🏻♂️😏
Gee my n hint ? 😃😏
Caylia eks mal oor jou. Someday you will be my one day ❤️waarskeu jou net nou al
Uhmmm en wie sal jy wees ? ☺️😂😂
Beste seun vriend?
Ekt n paar goeie seuns vriende 😌
Is jy en micheal uit ?
Ons is
Wat swot jy nou by Potch?
LLB Regte 🐙
Jys pragtig 😻😻😻🙈
Aaww baie dankiee ☺️
Jyt drop dead gorgeous gelyk by jou afskeid 😍😍
Baie baie dankie 🙌🏻☺️
Jyt n smile wat mense sal verlief maak 😍😍
Aaww baie dankiee 🙌🏻🙌🏻
Het anandia n stukkie?
Nopesss 🍄
Was jy en Duif saam?
Neee ons is net vriende 😂💁🏻♀️
Is jy single ? Want ek sal nie mind om jou op n date te vat nie ??
Ek is so al wat jy moet doen is vra ?
Jy is die mooiste meisie wat ek al gesien het
En jy het n amazing persoonlikheid
Ek wen net ek het die selfvertroue om met jou te praat
Aawww baie baie dankie die beteken regtig baie vir myyyy ???????
DM of Whatsapp my net eks net normaal soos almal anders ?xx
Jy maak my kniee lam ??
Ek dink jy oordryf ☺️?
Jy is beeldskoon en verdien die wereld en n ou wat jou op sy hande sal dra en sy alles sal gee ???
Baie baie dankie ek waardeer die vrek baie ???
Wat moet ek doen om jou hart te steel?
Begin dalk eers deur met my te praat ??♀️
Watse vakke het jy?
Ekonomie , Besigheids , Geskiedenis en Geografie ?
Jys soo mooi ?
Aawww baie dankiee ??☺️
?Dino love for you❣️Luv u sus❤️
Loooveeee you too ?❤️❤️❤️?
Jou smile is amazing??
Aaww baie dankiee ☺️
Jy is beeldskoon
Aww baie dankiee ??☺️
Is jy nog n virgin
Jahhhh ??
Wie is beter in hokkie anandia of Alexa ?♀️
Kom kyk n game en besluit self ?
Jou nefie is hotness ???
Eks seker hy sal die kompliment waardeer ??♀️?
Wats ju suster se nr??
Groei n paar en vra ordentlik ?
Hoe is dit dat jy so onmenslik mooi
Aaww jys te oulikkk ☺️
Was jy oorsee ? Watter kontinent ✈️
Yess ek was Europa toe ☀️
Jy het uitmuntend mooi gelyk by die kerk vannaand ?
Baie baie dankie ☺️??
Dis dalk nie n groot deal vir seuns nie maar ekt agter gekom dat die klein goedjies regtig sht is vir meisies en eks regtig so jammer oor dit.
Dis goed dat jy dit agter gekom het ??
Jy's super gorgeous??
Aaww baie baie dankieee ???? Ek waardeer dit regtig baie !! ?
Een van die mooiste meisies wat ek laasjaar in george mall n foto saam geneem hwt ??
Aaww jys te sweeet ???
Wat moet iemand doen om jou op ñ koffie date te neem
Begin dalk deur my self te vra ☕️
Baba ek is so lief vir jou ?
iloooveeyouu?
Your number rhymes with cucumber
Aahh ???
Do you know what rhymes with cucumber??
Nopess ?
Hoe moeilik is dit om jw te laat lag ? ?
Glad nie moeilik nie ??
Is jy en Werner uit ?
Jip ..
Jy en Werner?
Werner en ek ☺️❤️
Which school do you go to?
Hoërskool Kempton Park ??♀️
9/10 ? cause im the 1 u need ? oud maar goud
Smooth ?? well done ????
As jy lag ? dis aansteeklik ?
Jyt die mooiste smile ?
En in jou oë sien ek sterre ?
Aawww baie dankiee Anon ☺️ Laat jy my sommer smile ? xx
don't worrie ..im hierso for jou ?❤?
Ek waardeur jou ??
Jy het die cuteste lag ??
Aaww thank youu xx
Bruin oë was nog altyd net bruin oë tot ek joune sien ???
Jy ??
Ek dink jy oordryf ?
Die mamma in die span ❤❤
Bebb ♥️♥️♥️
Jyt mooi tande
En die perfekste smile ?
Thank youu anon ♥️
What common thing have you never done?
Smoke ??
What specific thing do you dislike about people?
Lying ?
Money or Loyalty ?
Loyalty ??
VIEW MORE