262
Replies
jyt n cute neus
harley?☝?
wie vat jy graad 10 bal toe ?
dis nog laannkk?
tamsyn de wet en jy ?
goeie vriende?
Wie vat jy v-bal toe?
nie gegaan nie ??♂️
Do you have a girlfriend?
no
Hvl keer voirheen het jy ak gevat?
Why??♂️
Wie is jou register onderwyser vir die jaar? ??
Kr ??♂️
As jy in enige ander land kan bly, waar sal dit wees? xo
Kanada ?? of New Zealand ??
Ek mis jou deistyyy❤
mis jou ook?
Favorite dog? ?
german shepherd?
My evil laugh????
ja i know ??
Mwhahahaha
hier kom dit????
jy en nelia ?
net vriende x
my liefde & omgee vir jou nê ✨???
liefddeee?✨??
Wat dink jy van die gr 8s ?
geen probleem met hulle nie
What do you think about redheads?
hulle is on fire?
Miss jou baie!! ??
mis jou ook ??
Sal jy liewers n slang of n voel wees??
Voël ?
noem al die meisies in jou klas wat jy mind om mee uit te gaan nie?
Die vraag moet andersom gevra word?
gunstelling kleur oë ?
Enige kleur is mooi ?
Watse vakke vat jy volgende jaar? ☺??
Rek?Bio?Wet???en RTT as n ekstra vak?
Wat dink jy van CHRIS SCHOOMBEE ???
Oom?moewiese nice ou ! Soos n broer vir my❤️
jy is mooi❤❤❤
Jy ook x?en dankie
Top 5 songs?
Enige liedjie ???van enige tyd??
Wat dink jy van Andrew Els
Baie nice ou !???Fun to be arround
Wat dink jy van Andrew in jou skool ?
Daar's twee in my graag ? Altwee baie nice ouens??
Deistie!!! ❤❤????
Heyy??X
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Olives??♂️
What is the best workout for your legs?
Squat?
Van wie hou jy
Niemand op die oomblik nie✋?
Ek hou eintelik van jou x ?❤️? Al van laasjaar af x
Dm my asb x?
Annerine Strauss??
Counting The Days✨
What is for you the most attractive thing about a girl?
❤️
Is jy in n lekke klas ?
Ja?
What do you like about a girl?
Real
What is your type of music?
Any ?
When is your birthday?
26 March ?
Jy laat my super baie aan Sam Golbach dink?? Gaan google vir ń foto ?
Dankie ????why tho?
Ok ?
Wat is die grootste probleem met meisies deesdae
Hulle is nie hulleself nie
Sal jy ooit vir iemand jn n ander skool gaan .
Ja
Grootste probleem met meisies deesdae.
Vra jy wat is my grootste probleem met meisies deesdae ?
How are you?
Good thanks and you ??
Who is your crush?
Don't have one?
A crush? ? and who???
Don't have one??♂️
Claiven?
What a champ !??
War dink jy van Ashley
Huuggee??
Bly jul nou in Kanada?
Nee??
die hotty??
Die sangeres ?⭐️
Gunsteling Kos ? x☕ uhmnee
ENIGE IETS???
Het jy n sussie met die naam Mia
Ja why?
Insta profile tho???
Thank you?? #Queen
deist? jou smaak in musiek is defnitief klas ? #birdysongsforlife
Why thank you x?? #birdy?
Lief vir jou baie.
Daars n verskil tussen lief en verlief
Hoekom us j en jana uit
??
Wish we could be friends instead of two people who greet when we see each other.
We can ? Dm me
The secret to a good friendship is... ?
Trust and Forgiveness ?
Het jy al iemand gesoen
Hkm ?
waneer kom jou draadjies af?* en hoe lank is hulle al op ?*?
Dit is al lankal af???♂️
Ek like jou noggal ☺️❤️?⚡️?
Ek het n meisie skies??♂️Jokkeess??❤❤liefde?❤❤
Is Neil ook n player??
Nee?
Jys eintlik n moer cool ou??
Thanks !!??jy ook?
Hoeveel uit 100 gee jy vir daai Esmarelda ?
100??
Almal kan sien jy crush hard op jana ?? why not make it official??
Dis official ??
Jy en Jana Beens ?
Saam x?
Het jy alweer n nuwe girl
Alweer ?
What would you do if you had no fear ?
Anything
Are you single?? Adam.Haz
Mabey?Mabey not?
Huge crush op jou ?❤?
Dankie x?
Wat is jou grootste embarrasing moment?
Ek het vrek baie???♂️
#justacityboy?
#justasmalltowngirl?
Wies jou fav in kloof?
Weird girl?
Seker die nicete ou wat ek ken ?
Very naas so naas soos kaas ?
Why thank you??x
Jy lyk soos n brommer op jw qooh me pfp ???
kkkkzilla ❤❤❤❤
Net een persoon sal soo iets se?????❤❤Oos Koppies❤❤?
ek dink jy confuse politeness en flirting way te veel buddy
Hoe so ?
cutie??hoopnjou dag was lekker (jy gevra dat iemand jou moet qooh)?? uhmnee
Ja jys ook my enigste follower so???dankie
Wens ek kan jou beter leer ken ❤?
Jy kan enige tyd??
yay jou qooh werk weer :) Hoop jyt jou bday gniet deistii?? uhmnee
Yayyy x???dankie arinda???
Is daar n spesiale meisie in jou lewe??
Enige meisie is special?☝?
Who are you currently ignoring and why?
No one?
jeugbal date??
Het nie een nie?
Why are you happy today?
Because I know God?
Do you have a bike what brand
No
Favourite x ek belowe❤
Fank you x?
ek mis jou x jy het van my gehou ,nou is jy net weg ? as jy verby my loop dan wil ek begin huil want ek weet jy is nie meer myne nie ❤ maar maki saki ek bly lief vir jou
Praat net met my oor whatsapp asb x?
VIEW MORE