profile img

Chamoné Cilliers

chamone.

Be kind to one another.

103 Replies

Fav musiek?

Enige iets waarvan ek hou as ek dit luister.

- 'n gunsteling: Helium ft. Sia

chamone. replied 2418 days ago

Watse sad liedtjies sal jy voorstel wat jy dink is sad ?

Nee jissie ,ek weet nie?

chamone. replied 2421 days ago

Wat wil jy swot?

GR - Geoktroieerde Rekenmeester

chamone. replied 2422 days ago

As n meisie en n ou net vriende is kan die ou vir haar se sy mag nie ander seuns vriende he nie ? En sy mag nie met hulle praat of met hulle n foto neem nie ? Maar sy en hy is self nie eerd iets nie

Nee! As hy nou al so besitlik oor jou is, dink net as julle moet saam wees ?

chamone. replied 2423 days ago

Wat doen ek vir styf bene??

Ek het geen idee nie, kyk op Pinterest vir oulike 30day challenges ? Volg dit, dit sal regtig resultate gee.

chamone. replied 2424 days ago

As ek saam n outjie en sy ouers vir die eerste keer ietsie gaan doen ? Gaan sy ouers vir ons almal betaal of moet ek die enigste mens wees wat gaan vra kan ek ietsie by las of wat sou jy doen ?

As jy en die ou ietsie alleen gedoen het sou ek dink, jy kan vra of jy 'n geldjie kan by sit. Maar omdat julle 'n groot groep is soos saam die ouers, dink ek sê net baie dankie vir als en dat jy kan saam gaan. Dan deur die loop van die aand, vra net vir die ou, moet jy nie ietsie bydra nie. Dat hy darem weet jy is ordentlik en het daaraan gedink. Maar vat maar ? saam, jy weet nooit.

chamone. replied 2424 days ago

Wat gebruik jy vir jou eyeshadow en jou wingliner???????

My wing gebruik ek enige liquid eyeliner, met die dunste kwasie wat ek kan kry. ? En my eyeshadow gebruik ek meestal donkerkleure, skakerings van bruin, en dan 'n bronze/ goud. ?

chamone. replied 2424 days ago

By wie kuier jy so in potch ??

By die spesiale persoon in my lewe ?

chamone. replied 2424 days ago

So daars die outjie, as hy my bel dan sal hy my soos terg en soos dan sal hy se ja ons sal nie in n verhouding kan wees nie ? Maar ek voel dat daar iets kan wees ? Hoe kry ek daai trugbyhom van dit gaan God het n plan

Ek dink as dit die Here se wil is, sal julle bymekaar uitkom. Gee dit tyd, as die tyd reg is sal als in plek val as dit so moet wees? Moenie dinge forseer nie.

chamone. replied 2426 days ago

Wat dink jy van long distance relationships? Kan dit werk as altwee saam werk en mekaar lief het ?❤️En mekaar vertrou ?

Ek voel afstand is 'n goeie ding. Mens waardeer mekaar net soveel meer en benut die tyd wat julle saam het, MEEER? Vertroue is dié heel belangrikste!

"Distance makes the heart grow fonder"

chamone. replied 2426 days ago

What made you happy today? 100+

What didn't make me happy? ???‍♀️?

chamone. replied 2426 days ago

Hoe excited is jy oor die mini holiday wat voor lê?
~ Raai wie?? BiancaEhlers

Ek sou raai, maar jyt nie jouself anonoymous gemaak nie?? Ek sien baie uit, want dan maak ons bietjie verlore tyd opvang?

chamone. replied 2427 days ago

Waar kan ek my make up gaan laat doen in East rand mall watse stalietjie ? Mac of wat sal jy voorstel?❤️

Hi, ek wens ek kon jou help, maar ek het regtig geen idee nie?

chamone. replied 2430 days ago

Want jy het my ❤ gesteel???

Nou is ons even? Want jy het al lankal myne gesteel??❤

chamone. replied 2433 days ago 1 1

Hoorie jy is eintlik waar n regte dief

Bedoelende?

chamone. replied 2433 days ago 1
VIEW MORE