Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee ek weni
Uhm will jy rrg weet?
Om my ouma weer te sien en haar stem weer te hoor....
Ek hou van al die mense op my bbm almal van hulle is supper cool. Anders sou ek hulle nie op gehaad het nie. En ja daar is een spicihale gl op my bbm vir my as jy dit wou weet.
Ok dan n moerse party
Haha ja kanie meer wag nie is amper tyd vir n moviese party.....
Can't remenber
Nee niks rrg nie behalwe ek het haar vandag ontmoet... En sy is nog ouliker in regte lewe as op bbm en mooier in regte lewe as op n foto... Jy is rrg een amazing gl melissa ek hoop jy weet dit. Ek like jou baie...
Tussen wie?
Glo my ek doen !!!
Ja ek weet. Maar sy is baie spiciaal vir my. Ek het nog nooit n oulike gl soos sy ontmoet nie...
Jap maar die eenigste probleem is sy het n ou...
Dit gaan biekie mooilik wees jammer. Maar ping my dan sal ek probeer...
2 min
Ek weet nie.
Ping my dan vertel ek jou...
Ping my dan sal ek jou vertel.
Haha ek wil haar self he. Maar sy het n ou.
Ok maar ek wil nogsteeds weet.
Wie is jy??? Sy het die mooiste smile. N glans in haar oë. Bryn hare. Biekie van n blas vel.
Soos n engel. Ping my op bbm of stier my n boodskap op iets dan wys ek jou
Bio medical tecnition. Sound ingeneer.
Die tye wat ek saam die mense na aan my spandeer.
Om my ouers te verloor
My beste vriendin is melissa en my beste vriend is luan