692
Replies
ek mis jouu ❤ jys freaking gorgeous 🙀 en jy verdien meer as die wêreld 🤗 ~ candice 💕 .
Aawgg mis jou ook 😱🥰 bly so mooi van binne en buite !❤️
btch ur taken 😭😭😭
btch ?😂
And yess by the very best ❤️
Ur welcome?
😂who are you ?
Wat dink jy van hendre? Manet sos in general ek bedoel ni sos verhouding gewys ni ek weet jy het n ou?
Hys nice 😂ek en hy het nie al rerig gepraat nie, groet net mekaar by die gym?😂
Instagram?
x_chane_joubert_x 😂
Jys soo hot ek kan vrek.
Baie dankie ?😂wie is jy 🤷♀️
Waneer kuier ons?
As jy my dm|whatsapp dan weet ek eers wie jy is 😂
How to cope with a heartbreak ? ♡
Umhhh? Try new things 🤷♀️ Be around your friends and be patient
Het albert al op jou gecheat
Hoekom ?nee nie nou in die verhouding waar ons “nou” in is Nie ! Ons was nog nooit so gelukkig soos nou nie 💕en mens sit die verlede agter n mens 😌
Mense kan verander 💕
Wats die trou ding?
Huh ? Watse trou ding 🤷♀️
Ek hoor j ken v Candice en dat julle so lekker saam kuier🙄Jy betaal v haa drank en dis al hoekm sy vriende is met jou!
Ja ek ken vir Candice , sys sulke oulike en nice mens en baie mooi binne en buite 😱❤️ En kom ek se net een ding 😂ek en sy het mekaar nog nooit eers in persoon gesienie hoor 😂😂😂 ek en sy chat lekker 😂nie oor drank eers nie ! Sys rerig n goeie mens .👀❤️
Waar het jy jou bruin sandels gekoop??
In Las vegas 🤗
waar doen jy model ?
By Vogue models in wonderboom x
Aaaw baie dankiee maar jy 😻😻😱
Ek kry so erg skaam om dit te sê, maar jy het baie mooi voete hoor. Regtig.
Umhh baie dankiee ? 😂 maar my voete wys nie op my insta iewers nie
Kan jy asseblief vir my n paar idees gee van oefeninge wat ek kan doen ❤❤ !
Dit hangaf wat jy wil doen 🤗soos gewig veloor of wat , maar jy kan my rerig dm ek sal jou help met oefeninge 🤗
Wat sit jy als op jou gesig wanneer jy dit was 🙈
Shoe nogal baie goed , ek gebruik nou deesdae baie Environ se goed en Garnier en soos Nivea maar meer van die eerste 2 🤗
Sit jy make up op jou eyebrows of laat doen jy jou eyebrows ☺️
Ek sit make up op 🤗
Why you answer with so many: ???
😂 - no hate just wondering
Haha 😂no it’s when you don’t have that emoji then it will show question marks 😂
Hoeveel keer en hoelank oefen jy om so maer te wees ?
Ek oefen maandae tot donderdae saam n personal trainer + my eie goed soo omtrent 2 Ure en baie dankie 💕
Wat doen jy om bruin te wees ?
Eks glad nie Bruin nie 😂😐
Wat doen jy dat jou vel mooi skoon is en soos so glow ?
Ek weni of jy die regte persoon het nie maar
Ek was soos met 3 goed op my gesig en dan smeer ek nog baie goed na die tyd aan elke aand 😂🤷🏼♀️
In watse skool is jy ??♂️❤️
Hoërskool Montana ?
Hoe oud is jy ??♂️❤️
Ek is 15 maar word nou 16 in Junie ?
Hoe het jy so vinnig gewig verloor jy lyk great ❤️ en jou fotos is baie mooi
Aw baie dankie ek waardeer dit baieee ❤️ Ek het net baie gesond begin eet en ek gym ?
Waarmee edit jy jou insta fotos? Dis gorgeous
Aw baie dankie x?
Met Vsco ?
barbie?lanklaas gesien x
Chinaa ?baiee lank laas !?
Hoeveel kg het jy verloor?? Jy lyk flippen stunning hoor ❤️❤️??
Aw baie baie dankiee ?
Ekt soo 12 kg veloor x
Holy crap jyt maer geword?
Looking good
Baiee baiee dankie x?
Hoeveel keer doen jy jou naals want dit lyk altyd so fkn mooi
Baiee dankie ?
Seker soos elke 3de week ??♀️
gan jy en jou ou trou ???
Nee ?? as jy praat van die ring
Dis n promise ring ??
Have you ever been in the situation where you and your friends drank alcohol on a school trip ?
No
Jou A$$ en boo*s sit my aan ?
Wtf
Hoe oud j en ht j n bf
15 en ja ekt die heel heeel heeeeeel beste een onder die son wat ek ongelooflik baieeee lief het❤️❤️Albert Dirker ❤️
Lieffiee die ding hide my naam ? maar eks albert ? jys my alles en dankie vir alles wat jy vimy doen jy beteken baie en ek sal jou vir niks of niemand verruil nie , liefie jy maak my dag elke dag en eks dankbaar vir jou x chane joubert eks liefe jou ❤
Liefie ❤️❤️❤️❤️Jysss my allesss en eek miss jou so so baaiee❤️Net nog 3dae ?
Liefeee jouuuu my aales❤️❤️❤️❤️❤️Ek sal jou ook nooit vir niks en niemand veruil nie❤️?
Hey girl, wou maar net se-onthou jys amazing en sterk?
-pickmeupfortheday??
Haloo ,aw baie dankie ??dm asb x
hkm gaan jy amerika toe?
Net vir vakansie ? vir so 2 weke
Hou jy van iemand
Eks lief vir iemand ❤️
As jy nou oor albert is eendag sal ek vir jou gaan jy lyk regtig baie oulik?????????????????❤❤❤❤❤
Aw baie dankie ? dm ??♀️
So jy en jelly ?
Goeie vriende ?
Get a real life you lil btch
Umhh okay
jy sê in elke 2de qooh omtrent "dm"
"dm"
dit raak irriteerend
niemand gaan jou dm as hulle vrae vra nie hulle qooh jou vir n rede !!! Jy kani qooh hê as almal jou moet dm nie
Nou hoekom kyk jy heeltyd na my qooh me as jy dink dis iriteerend ??rerigggg
Ek wil mos nou nie persoonlike goed op sit waar almal dit kan sien nie ??♀️En hoekom moet ek mense antwoord wat my sleg se
Jy en albert? Hoe het dit weer gebeur?
Dm as jy so graag wil weet ??
my hond is so vreemd!!
??okay ?
ek like jou rerig jyss baie nice?
maar ek wil net weet, is jy van daai tipe meisies wat lelike qoohs tik vir ander mense
Aaw baie dankie , jy klink nice ???♀️Dm ?
Nee ek qooh nie rerig mense nie ? Hoekom
jys beeldskoon??
Baieee dankiee ? dm ?
Is jy en Albert weer saam???
Ons is weer iets ja ❤️
Albert is rerig lucky ?
Eks sooo jaloers ?
Hoekom se jy so ?dm ?
Whats wrong with answering that?
??
What do you think you would you do if you overheard a close friends 11 year old brother pretend to his friends that he isn’t really ticklish even tho you know for a fact that he is actually extremely extremely ticklish?
Wtf ?
Is jy en albert wee saam?
Hy gaan jou wee seer maak as dit 1keer gebeur het gaan dit wee
Reriggggg ??ek vetrou hom en eks nogsteeds liefe hom na alles ❤️
Ons is weer “iets” ja
Ek gee nie om wat jy se of dink nie ?dm
Kan ek n medi chips kry ??
Mooiiste ❤️ eks baie lief vir jou ??♀️ ek waardeer jou so baie ❤️dankie dat jy altyd daar is vir my en dat jy my altyd laat lag as ek huil ???♀️ ek mis jou ❤️
Hayto ??❤️❤️Eks baie liefeee jou x waardeer jou soo so baie , dankie vir als
Vandag in die saal ?sht ek konie ?
( die geluide wat jy moet maak as jy huil )?❤️Jys deesdae bietjie distance
Mis jou oook ❤️
Rrg gaan jy alweer vir albert
Wil jy weer seer kry
Hkm devok gn j wee vi hom
Ek gaanie seer kry nie , hoekom se jy so ?
Want eks baie baie liefe hom en hy betekn baiee virmy ❤️Ek gee nie om wat ander se of dink nie
Is jy en albert net vriende of wat?
Dm ?
Relationship status?
A little complicated ??
By die replies wat ek sien is jy n baie humble en friendelike persoon, daar kort meer mense soos jy in hierdie wereld
Aaaw baie dankiee ❤️Dm my asb
Jy is sooo mooi
Sien jou elke dag by die skool?
Aaw baie dankie x
Dm ?
we love a Queen
??♀️??♀️?
Ek moet rrg weet wa koop jy jou klere
Umh by cotton on , factorie , supre ?
Hkm het albert jou gelos
Jy verdien rrg net die beste en iemand wat jou baie lief het
Btw jys beeldskoon?
Umhh hoekom vraaa jy dit ?
Baie dankie xx dm ???♀️
Jy is regtig flippen mooi ?
Aaw baieee dankie x ❤️dm asb
Het jy iemand op die oog?
Hoekom ??
Snapchat details
Ek Gebruik nie snapchat nie ?
chane ❤❤❤❤??eks so lief v juu en ek mis ju en jhys soos die mooiste human being x omfff ❤❤ maritza.vd
Eks liefeee jouuu moooooisteee xx❤️❤️❤️Misssss jou ????
Do you want a relationship?
Dunno ?
Hoe is jy so mooi
Hoe is jy so oulik ?
Thanks for wanting to be friends??
Thank you ?
You are so pretty?
Aaw thank u ❤️?dm please ?
My Ertjie❤baie dankii v jou vriendskap❤Jy beteken so baie v my❤Baie dankii v alles wat jy v my doen❤Mis juw baie❤❤lieffe jou
-Dwergie ❤
Myyy dwergie ❤️❤️❤️❤️Baie dankie vir alles ! Jy beteken baie ❤️Liefeeee jou ❤️
Jy is n baj mooi dame??
Baie dankkie xx dm ??
Do you believe in true love??
Did ?
Hoekom antw jy nie jou dm's nie?
Eks jammer ?ek maak dit net min oop ? Dm my weer dan sal ek jou antwoord ?
So mooi? elke ou droom om so girl soos jou te kan he.
Aaaw baie baie dankie ??dm asb ?
Is jy en albertt weer saam??
Of is julle net iets?
Hoekom ?
Jy is n pragtige dame,wat ek nie verstaan hoe jy nie n ou het nie??
Aw baie dankie ?
Dink jy jy sal vinnig weer liefde vind☝️☝️☝️
Weni hangaf
Chane , jys amazing
Jys net perfek moet nooit dat oemand jou beinvloed nie of jou iets doen wat nie reg is nie . Jys defnintief mooier as wat ek is en is bittterlik vriendelik en n amazing persoonlikheid ?
Stay you ?
Mongii x ?jys perfek vir my nes jy is ,
Baie baie dankie ?
Jysss mooier as wat ek is tho ????
Die beteken baie vir my x
Jys flippen mooi?
Aaw baie baie dankie ❤️Dm ?
Ever had true love before???♂️
Yes ?
Jy is n stunning persoon girlll en jou persoonlikheid en looks is tops en ek hoop jy vind eendag iemand wat jou baie lief het en geluk bring??
Aaw baie baie dankie ❤️❤️❤️?dm ?
My medi ❤️❤️❤️ I love you ❤️ Dankie vir alles , ek waardeer jou soooo baie ?? dankie vir jou vriendskap en liefde ❤️ Vakaaannnnnsieeeeeee?? linestrauss
Myy mediii ❤️❤️❤️?ekssss liefeeee jouuuu xxx baie baie dankiee vir alles ❤️❤️❤️Dankie dat jy altyd daar is vir my , vir jou vriendskap en liefde ❤️Vakansiee ??????????????
Jys so mooi gurl? like ek voel so lelik pertykeer. Hoe doen jy dit? Wees net jouself, jy weet
Aaw baie baie dankie ek waardeer dit baie x ❤️ Neee hoekom voel jy lelik !? ?
Hoe vergeet n mens van al die seer waardeur iemand jou gesit het???♂️
Umhhh
Jy doen nie ? Mens vergewe dalk maar vergeeet nooit . ??♀️
Vanmidddaaaggggg?????????????????????
Ily ❤️?
Altyd daar vir jou neh
~ mongi ?
Dankie waardeur dit mongi .
Vi j ook
How are you feeling right now????
Tired of everything .
Sal jy nou iemand date????????????????!
As hy die regte een is ja
Maar nahhh
What year was or is your worst year
This year .
VIEW MORE