Visit this profile later to see if your question was answered.
????? Why are we not married yet?
Just haven't met the right person ❤
Mense hou way teveel van skinder ?
?
????
Yes please, eendag ??
Shawn Mendes wen ???
Ja, Mamma. Ek het geleer.
Ek weet nie wie jy is nie ??
Dink jy ek weet wie jy is, offfff? ??
'n Ou hond ja. But he's still loved ??
Yes, and I would also mind. Thanks for asking ??
Joh mense rustig. Wil niemand weet wat is my gunsteling hond of watse groente ek nie eet nie (almal van hulle btw) ? hoekom gaan alles oor verhoudings ??
Ai ?
Dankie maar nee dankie ??
Yeah ?
Thanks ay ?
On your phone 24/7 ??
I'm sure I like you too ?. Why are we crying about it.
Niks sal my gelukkiger maak nie
Yes? ?
Ehh. I guess. When I want to be. ???
-Dishonest
-Attention seeking
-Degrading
-Self absorbed
-Unloyal
People
Sorry, maar ek verstaan nie hoekom dit saak maak nie ?
Gaan kyk op my wiskunde vraestel. Ek glo daars n hele paar groot foute ?
Ek is bevoorreg genoeg om so baie amazing vriende te hê. Bo aan my lysie, is beslis Sinead en JJ ❤
"belowe" want meeste mense hou nooit by hulle beloftes nie ?
Uhm ja ? obviously het ek n sterker band met sommige familie lede as ander , maar ek klasifiseer niemand onder “ ek hou van jou ” en “ ek hou die minste van jou nie ” ??
- as mense stadig loop voor my as ek by my klas moet uitkom ?
- aandagsoekers
- “ k ” ?
To have a better and ever growing realationship with God ❤
Om die mense vir wie ek lief is teleur te stel ..
Shoe dis nog lank .
Ek sal meeeer as tevrede wees met een as dit Jesus se plan is vir my , maar ek wil graag twee hê ?
Joh. Mooiste mooiste kompliment ?❤❤ baie dankie, asseblief dm my? ?
Wat is n bank account even ??
Nuwe vriende is altyd welkom ? Ek is seker ek hou van jou anders sou ek nie eers met jou gepraat het nie ? ek weet nie wie jy is nie, maar ek is altyd oop vir nuwe vriendskappe ?
Asseblief asseblief dm my of as jy my nommer het WhatsApp my dan kan ons praat ?
Everything I'm grateful for ?
Ek sal ??
Baie dankie, DIE mooiste kompliment ??
" baie mooi pragtig" ? ?? Lief is n groot woord ,maar dankie vir die kompliment ?? x
Om omring te wees met die mense vir wie ek lief is, is definitief my gunsteling geskenk ?
(en teddies, ek love teddies ?❤?)
Ek dink ek hou meer van wiskunde as wat ek van die somer hou. ✋
As jy my ken sal daai jou vraag beantwoord ?
Kyk as ek geweet het wie dit was, kon ons dalk n plan maak
Persoonlik dink ek , ek is te jonk om even te weet wat presies daai woord beteken ?
Nee ek het al 30 kinders, hoekom
Over exaggerating ?
I'm not too crazy about him ? he has one or two songs that i like ?
It is very important to me ?
Very very happy and grateful ??
?
Jy het seker my gesig gesien toe ek besef ek gaan tegnologie druip? ??
ek is fine ??
Ag wat ,so baie goed ?
Jesus ?☝
Nahh ? but you clearly IS ???
The people that's apart of it ❤
Well eerstens dit sal seker help as ek weet wie jy is? ?
Maar al het ek geweet, ek is gelukkig in die verhouding waarin ek op die oomblik is ??
It was a year filled with lessons and blessings ??❤
Belowe ek sal ?
Baie dankie ? xx
Joh baie dankie ❤ dis n groot kompliment ? xx
Swearing and a lack of respect for others ✋
I met all my best friends at school ?
When i decided to give my heart to Jesus ❤
Aaaanddd when i said yes to a very special person ? #cheesy #maardisokay ?
Du Toit ? ??
A zoologist or a clinical psychologist , if that doesn't work out a events planner ??
Awkward* ? en nee hoekom sou dit wees ? Ons altwee het aanbeweeg. ☝ Dis in die verlede, ek hou nie grudges nie. ✋
Yes i do ✨ , @chanell_steynn
1 Corinthians 16:14 ?
"Let all that you do be done in love." ❤
Work for a cause ,not for applause ?
Aww dankie ? Dit beteken baie! ?
Kan soms snaaks wees ?? hy's nie TE bad nie ??
Dankie, seker daarvan jy is net so mooi ?? x
Nee jammer sy's myne ?✋
Maakit saak ? ...
Ek weet nie wie jy is nie ??
Maar jammer ek het klaar n ou vir wie ek baie lief is ?
Trusting the wrong people, but i wouldn't say i regret it because it taught me valuable lessons so technically i regret nothing ?
Die lys is lank ?
- penne wat nie lekker skryf nie
- voorspelbare movies
- pitte in waatlemoene
- diere wat nie stil staan as ek hulle probeer vryf nie
- skool badkamers
- huiswerk
- die woord klam
- warm vrugte
Ensovoorts ☝
New challenges and adventures ???
And looking back at 2016 and seeing how far I've come not only academically but also in my religion and the path I've walked with God ❤?
Baie dankie! ??
Fictional deaths ?
RIP Mufasa and Dobby ?
(as jy nie weet waarvan ek praat nie kan ons nie vriende wees nie ?)
Failure.
Goeie vraag!
Wil ek ook weet. ??
Ek het nie n probleem met enige iemand nie, hou nie grudges nie ? as n ding nie werk nie, dan werk dit nie. ?
Meer as wat ek ooit gedink het,is moontlik ? beste mens ?❤
1000 baba hondjies adopt en hulle almal in een vertrek sit en dan op die grond gaan lê ? iets in daai lyn ? en dan briewe skryf vir almal vir wie ek lief is om vir hulle dankie te sê vir hulle bydra in my lewe ?
Damn nee dis n sad vraag, kom ons sê net ek weet nie ??
There is quite a few ? die top 2 is seker:
- Enya Keller
- Jandre Brandt
But i still get to see them so it's not that bad but i do miss seeing them everyday at school ?✔?#funniestpeopleiknow
Uhh jy gee my seker n rede om na jou te kyk, ek weet nie ? ek kyk baie na mense sonder dat ek dit agter kom (zone uit/in gedagte) ?
Hulle weet nie wat hulle wil wees nie ? hulle pitte is onnooidig en mors net orals. ? maar ek diskrimineer nie teen enige vrug nie (apparently isit n vrug ,ek dog dis n groente) ?✋ sal dit nog eet as ek ini mood is daarvoor ??
I don't think it means anything ?✋
Neeee, en dis n chinchilla ?
He is probably the most interesting person I've ever met. He is caring and smart even though i don't like to admit to the smart part ?. He's basically a gaint compared to me ?. He makes me laugh wayyy to hard at the dumbest things that i still somehow find hilarious ?. He has a answer for everything and always knows better ? (one of the many things i love about him). He always makes me smile like a idiot no matter what mood i am in ?. I am blessed to have him in my life ?❤
Puppy island ? orals hondjies ?? oorraaaalllssss ??????
Daar's baieeee ?
Maar een van my favourites wat ek eerste aan dink : stadige gans verloor sy balans ??
Dankie ???
What : Food & School ??
Who : Jj Eitner ❤?
Al die lekker huiswerk ?☝
"dis okay"