profile img

Chané

chaneoliv4

want hoekom nie??‍♀️

39 Replies

Hoe gaan dit met jou en Henno ?

Goed dankie x

chaneoliv4 replied 2466 days ago

Jul al gepomp?

Wat defok is fout met jou??‍♀️

chaneoliv4 replied 2510 days ago

Soo , saterdag ?? ???

Wat van saterdag ??‍♀️

chaneoliv4 replied 2534 days ago 1

Is jy iets met iemand ?

Ek is ja☺️

chaneoliv4 replied 2543 days ago 1

Ek weet nie dis hoekom jy in my arems moet kom le dan kan ons kyk

Ek sou, maar iets sê vir my dat my bed by verre beter is as jou arms?

chaneoliv4 replied 2553 days ago 1

Shoe daai een ou se jy is perfek ? maar niemand is perfek nie almal het hul probleme maar ek sien jou perfen in my arems

Dink jy jou arms kan my perfeksie hanteer? ??

chaneoliv4 replied 2555 days ago

Wat van jy bring daai bene nader?

Nader aan n gym? ?Ja ek dink ook oefening is n goeie idee??☝?

chaneoliv4 replied 2564 days ago

Ek hou van jou adventurous side. ?

Wel jys van die gelukkiges wat daai deel uitbring x?

chaneoliv4 replied 2568 days ago 1

Ek mis jou, baba.

Aww honey ?
Ek weet wie die is??

Ek mis jou ook so moerse baie ♥️

chaneoliv4 replied 2568 days ago 1

Top 3 mooi graad 10 seuns

Ethan
Johan
Jakus
Ruben

Soz dis meer as drie

chaneoliv4 replied 2585 days ago 1

What's something you fell in love with instantly?

Music♥️

chaneoliv4 replied 2593 days ago 1

Jy het van die bus afgebliksem en jou waardes verloor shame

Jy ken my werklik nie goed genoeg om sulke kak vir my te sê nie.
En as jy sulke goed wil sê kyk my in die oë terwyl jy doen.

chaneoliv4 replied 2601 days ago

jakus in graad 10?

Ja??‍♀️ Wat van hom??

chaneoliv4 replied 2605 days ago

So dis hoe perfeksie lyk??

Wys my ook?☺️

chaneoliv4 replied 2606 days ago

Ek wil jou so graag vat ??

Dm my dan kan ons kyk?

chaneoliv4 replied 2618 days ago
VIEW MORE