Visit this profile later to see if your question was answered.
No ???
geen spesifieke rede, dit is nou maar net so - my beste wense vergesel hulle ??♀️
I present to you..
Natalie Smith!
daarsy ?
smaak verskil
hm kay
ek is damn goed om net heeldag niks te doen nie!
seker maar om ‘n nuwe weergawe van iets te koop as jy reeds die ouer weergawe het net om te sê jy het dit?
EK IS AMPER KLAAR MET SKOOL, bich! ?
ey ek sal nie worry oor ‘n naam nie
ek sal net very happy wees
‘n rekkie ?
soon ?
ek dink my vorige reply sê genoeg? alles sal okay wees. doen net wat ook al jy voel jy moet, maar doen dit gou - hy gaan nie sit en wag nie en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie?
dit help nie jy sit agter qooh.me en hoop vir ‘n wonder om te werk nie.. so jy het een van twee opsies - 1. jy message my (of vir Montè) dan kan ons dalk iets hieraan doen óf 2. jy los dit en bly wonder tot in lente van dae?
ek gebruik photogrid vir ‘n collage
jy kan unfold & picsart ook download
- met daai 3 apps sal jy reg kom ?
ek gebruik letterlik net VSCO - A4 filter
message hom of message my dan los ons hierdie probleem op x
Wel, hy wil graag weet wie jy is?
weet hy dit?
nope, nie waarvan ek weet nie
beste matriekafskeid date ever
sodra ek dit kry, belowe
dankie xo
??? nee!
????
koop my drivers en ‘n kar ?
nah, geen spesifieke liedjie nie
maar maybe die volgende lirieke -
“cause I’m happy”
12 Oktober ?
raai raai riepa ?
hy weet wie hy is ☺️ dis al wat saak maak
maybe. maybe nie. ons sal nog sien
ek het nie juis baie vrye tyd nie, maar seker fotografie ?
nog net ‘n week en ‘n dag dan is ek vir ‘n rukkie ‘n freeeee woman, want rekord is besig om my te kill!
ek en nicole en mikayla kan as ‘n squad aanskou word #mcn
en dan is daar Natalie
en kyla
2 x 2-man-bands
eintlik gladnie ? hy is my BUDDY ?
maar, dit klink dit of jy het?
wel, hulle klasifiseer alle skole as een van die volgende: mikro-, groot- of makro skole. MV kwalifiseer as ‘n groot skool.
Jess
Marno
Shouniez
Zoë
Franco P
Nicole A
Ronan
Anuske
Elizma
Issabella F
Natalie
Kyla
Nicole & Mikayla
Nope ??♀️
@chanheyyo
as ek nou daaraan dink, nie great nie ?
aan my pa se kant, 5
aan my ma se kant, 2
yes ??
not on a bus trip though, but in the car & my parents refused to stop because they warned us ??♀️
pateties ??
thanks! ek waardeer dit ?
wel, ‘daai meisie’ is my beste vriendin? ek is nie seker of my ander vriendinne afgeskeep voel nie.. maar soos, sy is my beste vriendin en hulle weet dit
ek gaan online studeer terwyl ek praktiseer om die kurses vinniger te voltooi
ek het ja! maar ek is ook dankbaar dat dit verby is
as jy is wie ek dink jy is hoop ek jy leer lekker rek ?
jy is ‘n cool kid!
ja, maar nie tydens eksamen nie ?
ek en Natalie is al befriend van 2013 af ? ek kan nie presies onthou hoe dit gebeur het nie, maar een van ons het vir die ander een 'n random whatsapp gestuur en ons het net geclick soos mense sal sê? ons het seker 'n week daarna gegaan vir movies en ja.. still friending strong ?
soos dinge nou lyk nie in Suid-Afrika nie, maar ons sal moet kyk hoe dinge vir my uitwerk?
natalieeeeeeee
op die stadium, rekord- & eindeksamen
seker so 2? maar gladnie nou binnekort nie
dm dan sal ek besluit oor whatsapp ?
hulle is seker maar ok? ek het niks teen hulle nie
die feit dat ek nie weet wat die dag van môre in hou nie is so exciting en vreesaanjaend, so I guess that
hm, sushi!
nothing like that ?
nou sit jy langs my ?
of all time :
toe vind ek jou - Karen Zoid & FvC
current :
niks en nêrens - Heuwels
met verwysing na my recent op ig, my niggie?
moenie agter die skerm wegkruip nie, dm my dat ek kan sien wie is jy?
dm my, dan sal ek jou ook tag?
Dankie ❤ ek hoop ook so!
Hoekom dink ek ek weet wie jy is?
Trying to explain myself to others ?
Ja, hoekom sal ek nie wees nie?
Hoekom dink jy jy ken my as jy duidelik nie doen nie?
my hare ?
nee ?
dankie nè
finansiële bestuur
In watse wêreld leef jy?
????
Ek gee op ?
nah ah
ek wil rêrig hê jy moet my asb. dm!
?
DM ????
IEMAND OM AL MY TAKE VIR MY TE DOEN ?
082..
nope, sorry for you ?
;
net die gedagte naweek ?
loyalty in all its forms
na Cora-Lee
rêrig baie na Cora-Lee
❤?
Dankie ❤
Uh
As ek weet wie jy is, dan sal ek jou groet ?♂️
I donnoooo ?
South Africa ??
& Greece ??
Dankie ?