Visit this profile later to see if your question was answered.
Nooo
want hy is irreterend
Sy was by James - aangesien ek 90% van die tyd na haar gekyk het in 2016, so ek het aangeneem ek en my familie (wat n baie stresvolle jaar gehad het) kort n vakansie en toe gaan ons stilbaai toe soos wat ons elke jaar doen ??
Eerstens, baie dankie. En tweedens; baie mense het gesê "Chante, alles gebeur met n rede" en ek het my daarop oortuig dat alles met n rede gebeur en dat ek net moet deurdruk en uitvind wat daardie rede is. Marley het my ook deur alles gehelp, ja sy kan nou nie praat nie maar sy het my op haar eie klein maniertjies gemotiveer en geinspireer om deur te druk ?? Om dit op te som, n positiewe mindset kan jou deur enige iets kry, so fokus net op die goeie goed!
James het my nie matriek afskeid toe gevra nie... ons het net saam gegaan.
Maak eers 100% seker van jou toestand, ek dink nie dit sal n slim besluit wees nie tensy jy dit met jou ouers bespreek en seker maak jy het ondersteuning met jou idee. Dis n baie moeilike keuse, as jy n bf het wat jou idee ondersteun ens, en maak ook seker om onderhouds hof toe te gaan saam die pa vir wetlike reels en beperkings, daars baie goed.. ek sal sê wag en kyk en as jy regtig wil kids he en nie kan kry nie, daar is baie liefies daar buite wat huisies soek, pragtigge kinders met mammas soos ek, maar wat ongelukkig nie hul kind kon hou nie. Daar is baie opsies maar maak dit jou kaaste opsie om nou n kind te kry, dis n baie groot verantwoordelikheid. En onthou om altyd jou ouers te raadpleeg, hulle weet altyd wat beste is vir hulle kind!
Dankie ?❤️ Ek wardeur dit baie! ?
Dankie ?
Dankie, dankie, it's my best quality ?
Wees altyd 100% seker dat jy veilig is
uhm.. wtf
Perongeluk, biemand kan sê nie, beplan, nee. Just one, is enough ?
people like you keep me going ???
Ja, ons het nie n kondoom gehad nie
Ek is seventien, going on eighteen & mieke is 15, going on sixteen ??
R50 - eerste maand
R40 - toekomstigge besoeke
Een boksie hou jou n maand. EN newe effekte - ek vergeet om my pille te drink want dis n moerse verangwoordelikheid. ?
I spend my money on too much useless sht ?
My estrogeen vlakke het te laag gedaal, die coorbehoeding werk met n chemikaliese afskeiding wat n lagie slym om jou eierstokke maak wat dus verhoed dat jy bevrug word. As gevolg van my lae estrogeen vlakke het ek meer gereeld (letterlik permanent) my maanstonde gekry en sodoende het my liggaam die chemikaliese afskeiding uitgeskei en soedoende verwerp. And the I got pregnant ??
oh en jy raak vetter, ek het begin gewog optel, my vel lyk aaklig vandat ek op die inspuiting is en jy moet soos 2 keer n dag stort want jou liggaam skei ook baie olie af.. dis soos gross ? daar is n page op Facebook waar baie vroumense gesels oor verskillende voorbehoeding opsies en die 3 maande inspuiting word meestal genoem en dit is gewoontlik net negatiewe gesprekke daaroor.
Ek dink ons het te veel seks gehad? Ek was wel op oralcon , vir 2 maande? Ek het in einde Mei iewers conceive maar ek is nie seker die hoeveelste nie.. Ek was vir ongeveer 5 maande swanger (21 weke en 5 dae) toe ek uitvind. Ek het my maanstonde gekry tot en met 4 maande. Ek het altyd in my onderbewussyn gedink dat iets nie reg is nie, my maag het harder begin word en sensitief, ek kon nie stywe broeke of belde dra nie, ek het nie n apetite vir enige iets gehad nie, en toe eendag le ek in die bad en ek voel n snaakse gevoel in my maag, iets het beweeg, ek het later myself probeer onpraat deur te se dis net my hardklop wat ek duidelikker voel as gevolg van die stilte en omdat ek rustig was. Ek gaan toe oorsee en die aand voor my vlug terug Suid Afrika toe, vra ek vir my Ma of mango's al daar in die seisoen was. Sy het dit verskriklik vreemd gevind. Toe ek in my huis instap verwelkom my ouers my met n paar Pregnancy Tests, al vier was positief, dit was n Sondag, die volgende Vrydag was ek by die genoloog en toe word daar vir my vertel dat ek al 5 maande swanger is.
Om dit op te som, wees altyd versigtig, maak altyd 100% seker dat jy veilig is en as jy iets vermoed, toets jouself, daar is niks vout daarmee om te oor stress nie. James het altyd vir my gese dat ek te veel stress, dat ek besig is om obsesief te raak. Toe was ek in die einde reg. & enige iets is moontlik, ek het my maandtonde gekry en ek was op voorbehoeding.
Daar is soms n moontlikheid dat hormoon wanbalans die voorbehoeding mag affekteer. My voorbehoeding het nie gewerk nie as gevolg van medies redes (persoonlik) en toe raak ek swanger, so maak dood seker, kry jou bloed getoets en kies gebasseer daarop watter voorbehoeding jy wil gebruik. Ek is nou op die 3 maande inspuiting en my liggaam het dit weereens verwerp ( ek is nie weer swanger nie ) dit sit net n oormaat testosteroon in my liggaam wat veroorsaak dat ek 24/7 my maanstonde het.
I'll never instantly hate someone, I always give second chances but I get to a point where I can easily write someone off.
my niggie se oe was blou tot en met ouderdom twee toe raak dit bruin so ja ek kan enige iets verwag
alle baba's word met blou oë gebore en later skop die bruin en groen gene in, ek dink dis n kwessie van 'wag en sien' maar ek hoop dit bly blou ?
Toe ek uitvind ek is swanger het ek dadelik vir Jess gebel en ons het n milkshake gaan drink en gesels, ek het haar raad gevra en sy was daar vir my, ek kyk op na haar as n voorbeeld om te volg omdat sy alreeds is waar ek wil wees en al langer op die paadjie is as ek, en sy kan dit doen en dit goed doen! Ek is baie trots op haar en Lukie ❤️
Ek ken nie regtig vir Amber nie, ek het nog nooit vir aar of Renesmee ontmoet nie maar ek sal baie graag wil. Ek het baie Reapek vir enige teenmom.
depends on the lace, but in general, no
Ja, mens voel baie alleen, ek het die eerste paar weke. MAAR, my vriende, vriendinne, onderwysers en graadvoogte het opgekyk na my en my stap vir stap geomdersteun deur alles. Daar was een persoon wat geskinder het oor my, maar ek het met haar gaan praat, daarna het ek niks weer gehoor nie en ek wou ook nie. Ek het myself deur positiewe mense omring. Dis hoe ek deurgedruk het.
the nature of the woman $ex. my personal view is that it's bullsht, feminity is basically putting the female $ex in a box, labeling and in direct contrast with feminism. I believe that every individual has the right to be unique and chose their own views and beliefs. being a woman doesn't mean you have to like girly things and you have to cook and clean. you don't need to live according to society, but equally and honestly.
In today's society we embrace feminism and in the same breath we judge a girl posting a picture of her in her bikini on the beach.
I say buy smart, good food for less. You have food and still have a money.
Whatsapp my as jy wil, ons kan bietjie gesels
Eendag, lank, lank gelede.. Was daar n kuier, n huis kuier, by my huis. Ek nooi toe n paar mense, die dutes en die smette (die seuns en die meisies). Ons almal kom toe baie goed oor die weg, dit was soos twee aparte groepies meisies en seuns en dié click net toe baie lekker. Ons maak toe die beste van die aand en almal raak gedrink en ons speel drinking games en dans en gaan tekere. Die meisies kyk toe die bekende Mark Fitzgibbon se video op youtube.. en dit hak vas, ons is smet, daardie aand was ons smet en in ons dronkenskap kies ons dié naam. Na daardie aand toe skep ons n whatsapp group met die naam 'smet tiewe' en tot nou toe is ins die smetties. N paar maande later toe kry die seuns hulle naam die Dutes en dit stick to ook. Nou's ons die smetties en die dutes. Ons almal stem nie altyd ooreen nie maar ons is soos n familie. Ons almal aanvaar almal soos ons is. En dis hoe alles begin het.
No, I don't. I went to the gym maybe 8 times last year ?
No, I honestly haven't but there is nothing wrong with it.
Om aan jouself te glo, en te glo dat jy die vermoë het om deur iets te kom, is al wat jy nodig het. Ondersteuning of geen ondersteuning. Wees positief en doen alles in jou vermoëom jou doelwit te bereik, want dit is die moeite werk. You go girl! ❤️
Nee, ons het dit baie swak gevind dat iemand ons naam gebruik het om agter weg te kruip. Ons is baie seer gemaak deur die aksie.
trends in general, I usually do my own thing and will only take part in a trend when I like a part of it.
It's Annemieke's, she bought it from a breeder in Durbanville. If you do consider getting a chin, please do your homework, they are highly sensitive animals and die easily if not taken propper care of
Two toy pomeranians, Jelani & Nanie and a Chinchilla, Dobby.
Yes, I was. I told James first, the smetties, my parents and then my family.
Surprise roadtrip to the eastcoast, just the two of us, maybe go see a concert or go to a featival on our way.
I was open about it to my mom. We spoke about it alot, which normally I would find a bit weird but it's normal, I think I had a problem. ?
Not at all, Marley's birth was easy. I had braxton hocks a few times which is terrible and confusing, but the proces was easy and quick. I was in labour for 22 hours, contractions are awful but just get epidural, trust me it's a lifesaver.
I can't imagine doing such a thing. tbh I think it's worse, personally. But, it is still a choice every individual mom has to make for herself, and whatever they choose, I support their choice.
Thank you, I appreciate it. I know that it can be done and that I can still live the life I want to. I just have my kid a bit earlier, which is cool. I have an amazing friendship with my mom and we're 30 years apart, I want to be her friend.
I'm not going to change who I am because I have a daughter. I'm not hypocritical. I am true to myself. I don't do it often and I don't do it in front of her. I don't smoke cigarettes infront of her and I don't drink when I'm around her or have to take care of her. I'm still responsible, but I can still enjoy myself and my youth.
To change the world for the better.
I'm not against abortion. I chose to have my baby, that does not make me out to be against abortion. I believe that every woman has a choice, not everybody has the metarnal instinct and I respect that. It's a free choice and I support whoever. It was just my personal decision.
I would probably have Marley when I'm 19, still early and young but, at least I would've been done qith school.
I always thought that something wasn't right and I did a few tests, about 4 tests were negative. I was about 4 and half months along before I found out. Yes, I was using birthcontrol, it can happen.
I was at my friends the oneday and all the smetties were there and I told them that lately I have been feeling strange. The told me to get a test done, so I did. A told my parents and James a month later and we discussed my options. We waited and decided to go to a doctor. My first sonar got done when Marley was 20 weeks old (in my tummy). We told James' parents a few weeks later. I was excited after my 4D sonar and told my whole family. Everyone was shocked but excited, they all supported me and my decision. I had 1 negative comment from a girl in my school, it didn't bother me at all. I was stubborn, I stuck with my decision through all the difficulties that came with it. Today I can't imagine my without my little girl.
I honestly believe that if you are ready to accept the responsibilities of having a child then yes. Finances and support play a big role, so make sure that you have both. They demand a lot of time and love. Marley is such a blessing and brings a lot of joy to my life, I love her with all my heart. You wont regret it, plus when she's 18 you'll still be in your late 30's!
I have no religion. I don't believe in religion.