Visit this profile later to see if your question was answered.
Eks seker jy is flippen oulik❤
???
Love youuu❤❤
Nopee ???
???❤
Aahhh ek love jou❤❤❤
Gr 8 ??
Gr 9 : Monya & Xander
Gr10 : ???
Gr 11 : Zan & S / Kaylene hul
Gr 12 : Tiané & Bradley
TIAANNNNÉÉ ???
Nee ek stuur net briefies.
Soek jy my duif se besonderhede ?
Ek hoop dis Full cream ?
Sharné & my niggie & youtube ?
By die winkels.
Het nie een nie ?
Maar my naam sou Chandré wees as dit tel ?
Hulle leuns
Oee, hang af watter land ?
Neeeeeeee
Maar dankie ?
Thank you?
Asseblief. Dit sal die beste ding nog ooit wees ☺
Kos is fav ?
Maar Boontjie Bredie ?
Daankieee ?
Flip maar jys cool.
Wat soek jy? Tips?
Nou wees een, & dm my ?
Oeee goeie vraag ??
Om meer vertroue in God te Hê, almal in my lewe te waardeer en al die klein dinge te waardeer ?
Sal jy nie like om te weet nie ?
Mag ek weet wie die is ??
Baie dankie ?
Charné Lewis is cool ?
Jys seker cooler ?
Eat my food
Ou snaaksie ?
Kan presies dieselfde van jou sê x
Regtig aantreklik??
Geen idee ? baie dankie ek waardeer dit x ek is seker jy is net so vriendelik ??
Almal is mooi in hul eie manier, daar is soo baie ek weet nie eens waar om te begin nie x
Tiané & Bradley
Zanika & Sheldon
Mieke & Nathan
& nog n paar (nie goed met name nie ?)
Eat, Sleep, Repeat ?
Eks seker jy ookkkk
Dm my asseblief ?
Het nie 'n "fav" nie
Maar Assie , Sharné, Ashlin
Niks regtig gebeur nie. My en haar storie is amazing❤?? Sy het 'n Kêrel gekry wat haar baie gelukkig maak? & nou is ons net goeie vriendinne maar ons kyk nogsteeds uit vir mekaar ? sy is baie na aan my hart x
Fighting for no reason ?
Weet nie van wie jy praat nie.
Een wat "loyal" is, maar ons almal weet dis teveel gevra ?
Dm my dan kyk ons ?
Niks, ons is vriende nou dis al ?
Nope
Bietjie is seker genoeg
Ek is, maar jy stuur anonymous boodskappe ?
Ja ek lovvveeee haar ❤❤❤
Volgende jaar ?
Voel jy nou beter oor jouself? ?
Is dit so ?
2018 in gr 10 & Hugenote ?
Dankie , & jy 'n cutie ?
Bruin, soms groen
Yep ?
Kultuur ?
Nope, if I have to go, I must go?
Dude, ek love haar ❤❤
Waar kom jy daaraan?
Dankieee ?
DM my ?
Dankieee x
Jy ook ?
Naatuurrlikkk kan ons ?
Mier ? Ek love haar ❤. Ek en sy is al deur so baie en sy is baie na aan my hart en is alty daar vir my en laat my altyd beter voel. & ek en sy lag baie as ons bymekaar is ?❤❤
Eks seker jy ook??
DM my ?
Tiané
Britney
Mia
Kos is liefde, kos is lewe ?
Net 'n bietjie minder as niks ?.
Ons ken mekaar.
Oh my word Colie, I love you moreee ❤❤?
Daar is 'n paar meisies met baie mooi harte & ek kan nie eers net een kies nie x
Daars redelik 'n paar maar die meisies wie die meeste vir my omgegee het is -
Assie, Sharné, Ashlin & Calista
Daar is sooo baie..
Maar op die oomblik -Julipoeli ❤
i don't know ?
To love the people that hurt me
Loyalty for sure ?