profile img

charl

charl156

vra my iets asb mense of vertel my n iets

36 Replies

Hoekom maak almal so -» ({}) vir n drukkie dit lyk meer vir my soos n v***** ?? =D

Hahahaha julle mense met julle vuil gedagtis !

charl156 replied 3776 days ago

Hi j raai wi haha nvm gues! Ek wil net se kyk onder jou bed pasop net dis gevaarlik!

Hahaha uuhhmm ok

charl156 replied 3776 days ago

Vwhj?

Niemand

charl156 replied 3776 days ago

HEYA....* Raai wi :P lol te laat:D anyway wil net vir jou se stay awesome jys n awesome vriend :)

PS. Dis Jacky :P

Hello danki j ook ;)

charl156 replied 3785 days ago

Helloooo :p jo #fish hierso hehehe stay amazing en moet vir niemand verander nie ({})

Hellooo #fish jys ook amazing ;)

charl156 replied 3785 days ago

Heyy jou clown :P #stayweird soos wat jy is jou loser ... Jys n awesome persoon'kii maar ook n weirdo .. We'll hellooo & goodbye lol

Bye now :p ({}) xx

Hahaha hello dankkie j ook ;)

charl156 replied 3785 days ago

Jy is n regte [cutiee]♥ hehe......lol jy is n wonderlike vriend *

Haha dankie jy ook ;)

charl156 replied 3785 days ago

Wat het geword van die Bronwin op jou status. Wie is sy en wat het gebeur. Asb asb asb antwoord. Dankie ({})

Wel Bronwin was n meisie wat ek BAIE gelaaik het ma ons heti eers gemaak begine leer ken ni en toe wou ek ha al uit vra en ek het ha naam op my stauts gesit om dat ek ha BAIE gelaaik het en het dit wea af gehaal wnt ek het vir ha gese ons moet eerder vriende wees (laat ons mekaar beter kan leer ken) so as ons mekaar beter ken sal alles wees soos dit was !met ha naam op my stauts en ek wea mal verlief op ha !*

charl156 replied 3786 days ago

*.hey ChArL .. Raai wii * nevermind :p ds BrOnWiN & I came by 2 say ''hey'' sooooOooo ,, hey !! #stayawesome *

Hellooo !!!!!!!!

charl156 replied 3786 days ago

Heyy gogga'kii jy lyk so0s n heavy awes0me persoo0n'kii we'll jy is anyway.. #stayawesome j0u cl0wn .. #hug ohh jah jy skuld my n drukki !! Justinekiimwa

Hahah danki peanutQ en ek sal ju n drukkie gee wane ek ju wea sien ;)

charl156 replied 3835 days ago

Well *Ì©s Eke Daniella :p hehe eke weni wat om te se nie........ Ey :p Daaniiellaa

Hahaha slim ding !! Hello

charl156 replied 4027 days ago

The first thing you think of after you wake up ?

Coffee

charl156 replied 4034 days ago

Wie is op jou pfp jy en ??? Danelle05

Dit is my nigie :)

charl156 replied 4165 days ago

Hay buddy jy is Awesome moenie verander nie, love you buddy !!*.. :) van Danelle'q Danelle05

Hello DanellAQ j is ook awesome buddy miss ju bje!!!!!!!!!!!**********:)

charl156 replied 4167 days ago

Doos...

Vok ju !!!!!!! J is een !!!!!!******

charl156 replied 4167 days ago
VIEW MORE