Visit this profile later to see if your question was answered.
Vreemde gewoontes i guess 😂
Ek en brendan is altwee mooi groot, albei weet van reg en verkeerd, as meisies met hom wil begin praat dan hanteer hy dit soos n groot mens en sê my. Dis gewoontlik jonger meisies wat nie weet wat n verhouding beteken nie 😂
Thank you, I appreciate this more than anything. Its been one hell of year ngl😬
But thank you so much ❤️
No
Nog n pantie
You can try😂
My two favorite humans🥺🥺🥺
They are such amazing people and life blessed me with them coming into my life ❤️
my mens🥺❤️❤️❤️
Yikes no😂
Thank you, i love him very much💕
They have been my friends since highschool started so I don’t look at them in that way and every boy have their one unique way that’s attractive. ❤️
Ermi and Chanelle are the two best people in my life❤️
Demi💕
Chane💖
Yasmin😍
Lenieke💎
Gabby 🥰
As jy n “man” is hoekom kruip jy weg en wys nie jou naam nie? 🥰
Love and miss you too❤️❤️❤️
Lucky brendan 😂
Warra best friend you are
It is what it is 😂
Howzit 😂❤️
btch, jy lê langs my 😂❤️
Love you baby 😘
You know 😂
Lief vir jou. ❤️
Love you❤️❤️❤️
Ermi En Chanelle ❤️
Brendan🥰❤️
Brendan ❤️
Brendan🥰❤️
Ermi 🌹
Chanelle🌹
Anica🌹
En al my vrinne 🤘🏻
Het jy n probleem daarmee? 😂
Brendan respekteer my seuns vriende, so dit het glad nie verander nie! 🥰
Brendan**
Om saam bike te ry 🏍
Eet 🥘
Slaap 💤
En ek geniet dit om elke klein dingetjie saam hom n adventure te maak 🚗
Ek weet, gelukkige ek😏
As hy my wou seer maak sou hy lankal 😘
Want ek wil dit nie meer op he nie😂
Dankie ek dink ook so! 🥰
Ek kon rerig minder gepla wees, ekt groot geword en mense se opinies oor my lewe pla my lankal nie meer nie, almal gaan altyd iets te sê hê😂
Eerstens moet dit jou nie pla nie, tweedens ons is net beter as vriende. ??
Ekt net die jaar besef hoeveel fake vriende ek het, hoe baie mense agter my rug gepraat het en in alle honesty het ek dieselfde gedoen, almal verdien geluk en daarom het ek verander en my sirkel kleiner gemaak, en nou geniet ek my tiener lewe meer as ooit. Ek het geleer om sterker te word, nie meer te worry wat mense se nie, en daarom het ek verander, vir niemand anders nie net myself.
Ah jus dis sleg, en jy worry hoekom?
Kak maar oraait dankie ?
Hoekom moet ek he? ?
En hoekom pla dit jou enigsens? ?
Ek het inderdaad een ja
Idk ??♀️
niemand dab meer nie ?
ooh ek like haar sommer alkla ?
want wat ek doen met my lewe het niks met jou uit te waai nie
per geleentheid
no❤️
pull nie ouens nie, net vapes ☺️
op nog skandes?
gelukkig pla dit my glad nie wat jy te se het nie?
Hoekom nie ??♀️
jy haal hulle uit jou lewe??
beslis my pa
-hy weg vir 4maande terwille van my en my ma om ons gesin te onderhou
-hy werk hard en dit net om eelke keer weer terug by ons te wees
-hy is lief vir my en my ma met sy hele hart en sal sy gat af baklei vir ons geluk. ?
en ek vir jou?❤️
beste plek waar jy kan wees?❤️
-issa way of life
ek mis jou so baie! ??
no ?
Het al geantw
Uniek, geen van my verhoudings was dieselfde nie en nie een was boring nie, ekt baie by hom geleer ??
want ek dink persoonlik nie almal hoef te weet wie vir my mooi is nie
ek ken baie mooi ouens, ek dink dis irrelevant(kan dit nie in afrikaans spel nie) om dit hier te se?
Dm as jy so graag wil weet ?
nee gaan slaap
gaan slaap
sterkte vriend, lekker slaap
nee bra dis weird??
seker jou ma is baie trots
hoekom moet ek?
solank jy dit dan geniet het✌?
ja hoet jy geweet
dis nice, eks bly my tone bless jou lewe
btw
kry hulp dis weird
Eks so geskape chomma, maar as jy vir my kuite kry latweet my ek sal dit waardeer ?
My floatie
-
-
See toe.
Beste maatjies?❤
Sjoe en jy soen jou ma met daai bek? ?
Ja in n oogwink ?
Eks soet.
Doenie sulke dinge nie
Wie wil weet ?
Gelukkig kry ek n ou
ja ek mis hom soms
Dink nie ek het nodig om my en ruan met enige iem te bespreek nie... en ons was nooit saam nie
Ahh Shaney, i miss you even more ??
Dankie dat jy dink ek het die regte ding gedoen !
Ek gaan nie sleg praat van ruan nie, hy verdien dit nie... so hou maar die slegte kommentaar vir jouself ❤️
Dis nou maar so! What must be must be ??♀️Dis net beter vir ons altwee !