cherezebrown
Secunda, Mpumalanga
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1812666442283704/
Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het nie een nie ?
Dankie xx
Wat van my en hom?
Lekker planne saam lekker mense
I don't kiss and tell ?
cherezebrown_
Ja
Waar jy nie was nie
Maybe
Lift vir? ??
Idk
Dis Michaela*
En so rukkie al
Dis tussen 2 om eerlik te wees
T.B. en M.G.
No
Wil jy my dalk dm? ?
Maybe ?
Sal dalk een kan gee as ek weet wie jy is? ??
Eish gevoelens nee dankie ?
Well ons praat weer normaal met mekaar so dis mos iets? ?
Ek dink nie ek en sy sal weer wees wat ons was nie, maar ons is heel okay waar ons nou staan
Babessss ?? lief jou so klein bietjie baie ?❤
Baie dankie love ❤
Dankie ??
Wat laat jou so sê? ??
No
cherezebrown_
Jy kan ja ❤ dm of qooh ek sal try help
Dis complicated ?
Ek doen nie ? eks nog baie seergemaak en die goed wat ek hoor wat sy van my sê maak dit nie beter nie ? maar stories bly stories totdat ek dit self van haar af hoor ? maar ja...voel defnitief nie 'n fok nie ?
Ek weet nie wat sy storie is nie, maar ek en sy het aanbeweeg ?? dis tyd dat hy ook probeer
Ek sê niks ?
Ons is al so hele rukkie terug al fine ?❤
Vra haar
Ek sou 3 gekry het in die week, maar dit gaan nie meer lekker werk nie ?
Ja baie ❤
We just need time I still care about her
Sy is steeds my beste vriendin, maar ek het seer en sy het seer ons altwee kort net tyd dis hoekom haar naam nie daar is nie
No but thinking of getting one soon ?
Zelmarie, Miche, Angelique, Charl ???❤
Zené *
En ons kort net tyd vir eers ❤
Gizelle*
En ek weet regtig glad nie ☝️
Ek het niks beef met haar nie so ons is seker ? eks nie regtig seker na als nie
Ek bedoel net dat ek nie rrg met iemand op 'n gereelde basis praat nie...verstaan?
Met niemand eintlik nie
Go fck yourself ?♀️
Seriously dude? ?
No thanks ?☝️
cherezebrown_
Seker maar my voete en maag ?☝️ dm my
Met wat? Kielie? ?
Nie lelik nie, maar hou asb jou neus uit ons sake uit ☝️
Dis tussen my en Zené ☝️
Een van my beste vriende ☝️
Wie?? ?☝️
?♀️
Lewe is 'n pyn in die gat ☝️
Hallo hallo $exy ??
Tjom was hy ooit oor ha ???
Daar was nooit 'n ek en gili nie ☝️?
Wtf even? ???
Ons almal is so bietjie stout ?
Elke ??
Jy is nou nogals flippen cool hoor ?
Ek mis jou so baie ? ons moet weer kuier ?
Jy is mooi, snaaks en dit is baie lekker om met jou te praat
Eerstens nee
Tweedens wth creep?
Dis nie dat ek nie in 'n verhouding wil wees ni ? ek soek dit net nie jou nie ? as een my vind so be it ? en op die oomblik wil ek net meer fokus op myself, my sport, my vriende en my akademie ??
0 ?
3 jaar ... dalk 4 ... not sure
Trust, loyalty and communication is everything ❤
No thanks ? eks okay
Hoe moet ek weet ??
Defnitief
Flippen
Nie
??
Nee ek doen rrg nie ?? wees meer spesifiek asb
Burgers is baie lekker ja? ?
Nee
Ek en Zené is nog beste vriendinne ?
Ek kuier nog saam hulle ?
Nee
Wie- ??
Wanneer- baie baie baie baie onglangs
Ja hy was en is single
Nope
Heyooo $exy ??❤
Nee wat ek dink nie so nie ?
Dis net al 2 keer nie altyd nie ?? en ek is daar ek prt net met mense en dwaal rond so jul sien my seker net nie raak nie? ??
Nee ?
Nee ek hou nie van iemand nie en nee nie op die oomblik nie ?? als hang mos maar af van wie in my lewe inkom ens
We're still kak close ??
What do you mean what happened with us? ?
Oh jitte het ek en hy gevry? Eks jammer dat ek nie bewus is daarvan nie ? kyk ek hoor ook die storie en ek weni wie het dit uit hul duime gesuig en hkm hul dit gedoen het ni maar ek en hy het nog nooit eers meer as 5 woorde met mekaar geprt nie ??
Ek en Warren? Hoe was hy met wat? Eks nie by nie ??
Ek kyk nou nie rrg so nie ?
Single pringle
Hulle kan iets wees, hulle kan saam wees, hulle kan vriende wees of selfs vreemdelinge ? so nee dit beteken nie altyd hulle is iets nie
In geen volgorde
Stean
Louis
Corné J
Corné B
Brandon