Visit this profile later to see if your question was answered.
jy sal nooit weet as jy nie probeer nie? ??♀️?
ek belowe hierdie wen ?? mah jah ongelukkig ken ek jou nie ? mah baie dankie vir die mooi woorde x
pickup lines on point ??
ek sal graag wil weet wie jy is though? ? ek is maar ‘n nuuskierige mens jong ?
ek sal aan haar die nuus oordra ?
sjoe, maar jy is poëties jong ? hierdie is vrek oulik, maar ekt ongelukkig geen idee wie jy is nie ... ?
baie dankie ?
ahhhh ek weet wie die issss ? en jaaah ek sal maar so moet maak jong ? sal jou laatweet as ek weer daar verby kom dan kan jou hart bly word ❤️ x
jy's ooouulikkk ❤️
uhh oraaaittt ?
Abigail Gerardi ❤️
@cheyennerichter_
nee dankie ??
dankie dankie ?
hmmm dis so lekker om te weet wie hierdie is ?❤️ dankie vir ons foon oproepe en waar ons stry oor wie gaan wen, ek waardeer jouuu ?❤️xx
obviously mah shnabby ❤️
dag is gemaaaakkk ❤️❤️ ek mis jou as ek jou sien gaan ek legitly negin huil van blydskap, bly mooi, mooiste ?
Shnabbyy ❤️ jou liefde word gemis ? jis girl jys flippen beautiful- ons vriendskap sal forever bly en memories sal nooit fade nie, kom terugggg ?❤️
yesss ek sien sit ook ? en hierdie het soos letterlik my dag gemaak ?
cutting turffff ?❤️ jissou eks lief vir jou ? klein drol ?? ons kuier weer vinnig asb ❤️
hmm ek weet presies wie hierdie is ? luister eerstens, verwag jy van 'n mens om bly te wees oor kritiek? is jy 'n mens wat kritiek altyd ontvang met ope arms? hoekom kom sê jy hierdie vir my hierso, stuur vir my n boodskap of kom sê dit vir my in my gesig ? dan sal ek kritiek aanvaar. n mooi hart gaan nie NET oor hoe jy jou haters hanteer nie, dit gaan oor meer as dit. basically sê jy nou vir my ek is so sleg soos jy, dankie hater ? so hou asseblief jou komentaar vir jouself watokal jy van my dink, want dit maak nie saak nie ❤️ my ware vriende weet wie ek rerig is.
hahh wie okal jy is jy's so snaaks ?? weereens my vraag aan jou is, was jy by dai kuier? kon jy of enigeiemand iets in my gesig sê daar? nee, so hou op agter jou foon wegkruip en word bietjie groot asseblief ?
personal message my ?x
jy moet rerig 'n beter selfbeeld probeer kry ? nobody likes a hater so gan gooi mar jou aandagsoekende opmerkings iewers anders, dankie ?
woah, so ek is flippen bly dit is so 'n groot secret dat ek 'n meisie is en 'n bra dra ? was jy by dai kuier? nee. so hou jou bek van my af ?
so bly julle hou daarvan ❤️?
dankieee ek waardeer die ❤️
isitttt ? hmmm kom oefen jy vir so lank saam en leer ken elkeen van daai meisies se harte ❤️ dit is iets amazing om te doen so ek dink jy moet net jou mond hou ?
wel dan sal ek jou bitter graag wil leer ken, message my asb? ✨
vriende ?
aawgh so baie dankie jy ? ek neem aan jy is een van my vriende dat jy so iets sal se ? asb laatweet my wie jy is ?x
we're just friends ✨
i would love to get to know you ❤️
frienndd ?
hierdie het nounet letterlik my hele jaar gemaak ❤️❤️ jys flippen oulik ek belowe ✨
asseblief as jy my by die skool sien kom gesels net bietjie met my toe, ek sal dit love om jou te leer ken ❤️ n mens soos jy is like my type of person, en jy's beautiful nes jy is girl en jy't die mooiste hart, moenie dat enigeiemand jou ooit onder kry nie ?
done ❤️
thank you person ?
@cheyennerichter_
anthonyyy ❤️ jy's flippen cool brahh, dankie dat jy vir ouens wat my stalk double chin fotos sal stuur, jy maak lewe beter ❤️?
sure, just dm me who you are ?
ek het regtig soveel vriendinne wat daar is vir my ❤️ so ek wil eerder geen name noem nie eks so bang ek los iemand uit x
i'm actually ignoring quite a few people now ? because i'm mad or the chat is just not interesting at the moment
mind reading please ?
dellies dellies dellies ? jissou ek waardeer jouuu ❤️ dankie vir al die laaaang ure se oproepe en datek vir jou kan se dat jy n moena is en asjy my vra om in my cute stem te praat ? as jy lag vir my blonde oomblikke en vir my cute smileys wat ek teken ? ek mis jou sooooo baie ❤️ i love you sooo much ?❤️
ek soek nie nou 'n verhouding nie, so gaan soek maar vir jou 'n ander " pop " ?
feelings ?
agh ek love 2 vlegsels ? dankie so baie ❤️
aaawgh! insecurity is n btch met jou neh ? net omdat jou selfbeeld laag is, beteken dit nie jy hoef op ander mense te hate nie.
dis cute dat jy dink hierdie qooh gaan my enigsins laat slegvoel oor myself ?
tenminste weet ek Pappa God is tevrede met my want dis hoe hy my gemaak het ❤️
gaan werk net aan jou persoonlikheid asb want dit lyk of jy dit nodig het ?
nee, ons is nou vriende ?
oh they know who they are ?
my liefde vir jou is soveel meer ❤️
neil ? jys eintlik ook cool- ekbelowe x
aaah ? asseblief wieokal jy is, kom se net hello ❤️ jy klink soos my type of person ✨
jy sien reg ?
yea ons is why? ?
yah ek ken hom baie goed ?
jaaaaah ❤️ een van my bestes ❤️
when all a guy cares about is himself ?
yaaaasss please ? jy maak my lewe beter - ekbelowe ❤️
zander bresler ❤️
jy is ouliker, al sê jy jou hot chocolate gaan myne wen en al is jy n coffee freak ?
obviously zander ❤️
a certain someone ❤️
ek ken hom jah ?
uhm wie is brendan? ?
ek kan doen watek wil ??
uh askiesss ? maak net bietjie oop jou oë asseblief ?
15 years of age ?
hulle weet wie hulle is ?
there you go my girl ? sê ha somme straight ?
hmmm kaaaayy ?
jah ek ken jou glad nie en ek wil glad nie ? so ek stel voor jy gaan gee jou voorstelle vir iemand wat actually skrik, en watokal my besigheid is, jy hoort nie daarin nie, so bly uit ?
want Pappa God het my gemaak ?
aaahh so baie dankie ❤️
asseblief sê my wie jy is, dit beteken ongelooflik baie ?
my ysterrrr ?? jah dai girl soek stront bydi verkeerde meisie, bly cool asseblieeeffff ??
ek verjaar die 15de Februarie ?
then ima be 16 eyyy ?
agh shame brah ? ek kry mense soos jy baie jammer
kry respek
hey youu ❤️ aghhh so baie dankie, jy's te oulik! ❤️? ekt rerig nie tyd vi mense wat my lewe wil probeer omkrap nie x
dankie nicole ❤️ ek waardeer jou so baie, mooiste x
thanks youuu ✨ nahh she's just jealous, shame ? but this is sweet of you, thanksss ❤️
stupid hoere ???? person, wieokal jy is, jy't nounet my lewe gemaaaak ??
daar sê jy dit sommer vir haar ??
btches hate and rate you, just because they aint you ?
yes my girl ❤️ ek't nie tyd vir tewe soos daai nie ?? you bootiful loveee ?
jy's die perfekte voorbeeld van iemand wat duidelik baie insecure oor hulleself is, en ek dink ek weet presies wie hierdie is ? hmm insecurity is a btch, kry net hulp asseblief, want jy kort dit duidelik aangesien jy vir my voorskryf wie en wat ek is, sonder dat jy eers n woord al met my gepraat het, nobody likes a nasty btch, like yourself ? ek stel voor jy kom sê hierdie vir my in my gesig en leer my ken, of wees volgende keer darem braaf genoeg om n naam by te sit ? tot dan, hou jou bek van my af ? ek't baie beter dinge om met my tyd te doen as om myself oor lowlife's soos jy te bekommer " skatlam " ? ek's desperaat vir aandag? steeds het JY op my link geclick, die moeite gedoen om vir my aandag te gee om hierdie boodskap te tik, en verwag dat dit my enigsins gaan raak ? dis baie snaaks " skattie " ? so btch sit back down, eks nou kla metjou, en ek hoop jy kom reg in die lewe, want daardie boodskap van jou het my nounet forseer om jou vlak van intelligensie te bevraagteken ✨
thankyou ❤️
very close friend ❤️
i like a lot of people's feed ?
agh so baie dankie ❤️❤️ ek waardeer hierdie x
my loved ones ?
dankie beautiful person ❤️ jy het die mooiste hart om so iets te sê ?