80
Replies
Hi cutie ?het jy n meisie?
Hey? Nee ek het nie
You mean their soles or their toes more?
Probably the soles
What would you say are probably the main ticklish spots on a typical kid? If you had to guess the most common ones
Underneath the feet?
Soos asb follow my
Jy is anonymous?
Follow my asb
Ek sal as ek weet wie jy is?
Anyone special???
Net dalk?
What made you happy today? 100+
My dog ??
Is jy en simone greef iets ?
Nee net vriende
Wie het jy in die oog vir valentyns ??❇
Ek sou jou graag wou sê, maar ➡️DM?
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Maths?
Which movie do you regret watching and why ?
Death Note? it’s stupid
Sal jy iemand jonger as jy date ?
Ja ek glo so??
Ek hou regtig baie van jou , wens jy kon my raak sien ??
Sê my wie jy is???♂️ Ek weet nie wie jy is nie??
So wie het jy in die oog ??
Niemand nie?
Jys so annnn?hoor !
DM???♂️
Jys so annnn?hoor !
Dankie hoor???
Ek is seker ek kan dieselfde sê
Sal jy nog vriende met anja wil bly
Ja
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Die boerewors vir die honde gee??
Plans for 2018?
Improving myself
So jy en Anja is nog fine en verlief?
Nee
Ek moes haar uitgevra het voor julle iets was want nou is sy seer gemaak en gebreek en sy voel of sy nie genoeg wasi dankie laat jy my nou los om die stukkies opte tel jy weet wie ek van prt A ja sy
Hoor hier, niemand het gesê jy moet die “stukkies” optel nie, dit is jou eie keuse so moenie dit op my nou kom uithaal nie. Tweedens, ek weet presies wie jy is, hou op jouself so in wurm in plekke waar jy nie hoort nie. Dit het niks met jou te doen nie! Dit is ook nie asof ek haar net weggegooi het nie, alles is nog dieselfde tussen ons so chill net asseblief.
What is the dumbest thing you have done today?
Nee??
What is the worst decision you ever made?
Going mountain bikin while it was raining
Volwasse of nie ?
Seker volwasse?
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Probably fishing?
What misconception about you would you like to clear up ?
Don’t have any misconceptions?
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Being myself?
What's something you fell in love with instantly?
Flying??✈️
Jy is letterlik die anste persoon in PHS???ek wens jy wil my net raaksien en my n drukke gee of enigeiets??
Ek weet nie eers wie jy is nie
Jy is soooo annnn???? ek wens jy was myne?
Ooh jeune?
What are you currently worried about?
Exams?
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Eating eggs
What needs to stop ?
Homework?
Het jy nogsteeds vir M in die oog ? ?
Nope
Raai wat google ek.
- How to get a dog tired.
“No matches found!”
Hopelik is jy beter in raai as wat jy is in Afrikaans ??
Haha
Kom ons kyk hoe goed is jy in raai.
Raai wie is die ?
Nadine
What does everyone seem to enjoy except you?
Golf
M.. watse graad is sy? ?
Gr.9
Wie het jy in die oog? ?
Begins with a M? DM my vir die res
What is your number one rule?
To be better than I was the day before
What should be free, but isn't?
Flying lessons?
Het jy al emails gekry? ?
Ja dis vrek irriterend?
Kan jy raai wie dit is? ?
Ek raai nie ek weet wie dit is?
Seker nie nodig om te raai nie. Jy weet seker ?
Jou blerrie nar
Ek wonder hoeveel van jou qooh's het ek gestuur ?
BAIE?
Het jy geweet eksamen is net 'n ander woord vir " 4 weke dan is dit vakansie."
Dis tipies 'n soort muskiet?
I love how you reply to that instead of studying. ??
Maintenance break?
If you were forced to wear a warning label, what would it say?
WARNING: This student is busy with exams, I would stay away if I were you.⚠️
Ek het jou gewaarsku. Maar jy wou nie hoor nie ?
Nou moet jy maar ALLES antwoord
Ek het m, het ek nie??
Ughhhh kan jy net reply asb ?
Ek doen nou mos?
☺ ☺ ☺☺☺ ☺ ☺
☺ ☺ ☺ ☺ ☺
☺☺☺ ☺☺☺ ☺☺☺
☺ ☺ ☺ ☺
☺ ☺ ☺☺☺ ☺☺☺
Wag dis seker 'n flop ??
Dit is?
Ek wonder hoeveel qooh's het ek al gestuur ?
Vlippen baie?
Ek sal dit baie waardeer as jy jou qooh's antwoord ?
En ek sal dit baie waardeer as jy ophou moun?
Guess who! ?
'n Muskiet met haar varkie
Jy sê ons moet jou qooh maar jy antwoord nie?
Ek doen nou hou op moun?
Hoe irreterend is 'n muskiet?
Nee muskiete maak ek dood, maar dit hang af watse een dit is??
Your girl best friend
Daar is meer as een ek gaan nie kies nie
why are you amazing ?
Don't know?
Blond of brunette?
Ek is nie gepla met die twee nie, maar as ek kon kies sal dit brunette wees.?
What was your biggest waste of money?
New set of gears? Wasn't even worth it
Wat gaan tussen jou en wanel aan??
Daar gaan niks tussen my en Wanel aan nie. Ons net goeie vriende??
Is berg fietsry beter as pad fietsry?
Ja, bergfietsry is vir my beter want jy sien baie meer. Maar vir ander mense is padfietsry nou weer beter.
Hey bruddah x
Lanklaas gepraat?
Onsmoet weer opvang hoor??
Hey bruddah x
Lanklaas gepraat?
Ek twyfel nie eers wie die is nie ek weet presies wie die is?
Ek dink ek hou van jou maar ons het nog nooit gepraat nie ... ek is graad 11.
DM my
MOET jou meisie maer wees en n mooi lyf he as sy 'n jaar ouer is?
As iemand se persoonlikheid mooi is en het respek vir jou dan maak dit nie saak nie
Sal jy 'n meisie date wat 'n jaar ouers is as jy?
Ja ek sal
Van wie hou jy?
DM my en vind uit??
What would you do if you had no fear ?
Fly on United Airlines?
What do you think about the most ?
Well the love of my life, my mountain bike?
VIEW MORE