Visit this profile later to see if your question was answered.
if you wanna??
awww❤❤ jy beteken die wereld vir my ook. ek dink ek weet wie hierdie is maar pm sodat ek net kan doodseker wees x
no never??? but sound like you have been??
sali weeti want ekt nie n idee wie hierdie is nie. so pm my en dan sal ek jou eerlik antw x
Hanneke, ek haat niks van jou ek belowe jou jys super duper duper oulik? wil graag die feit verander dat ons min praat. jys n baie oulike meisie en jy moet nooit verander nie. liefde loop oor vir jou❤
nee hoekom sal ek?
eks meer as ooit wakker tho x
dm dalk?
het nie meer instagram oor persoonlike redes, maar jy kan my op snapchat msg ek dink dis cbasson377 ❤
ek stem 100% saam met jou daar. baie dankie. dm dalk x?❤
hkm wil jy dit weet? dm my as jy so graag wil weet x
paarl gim
yes yes
dm dalk x?
baie oulike mensie. keni hom baie lank nie maar n baie goeie pel, moet gou n planne maak. baie tyd vir hom❤
om eerlik te wees is ek nie meer seker nie cuz eks baie ongelukkig in gim en wil graag na n ander skool toe gaan waar ek gelukkig sal wees maar niks is finaal nie ek kyk nog eers of iets in tussen gaan verander nie but ek twyfel of ek uit gim gaan gaan. dm my wil graag weet wie hierdie is x❤
in die paarl en dit hang af eindelik cuz ek weet ni eindelik wie jy is nie. so dm my dan praat ons oor al die details❤xx
nee maar ek het iemand in die oog x?
dm?
om eerlik te wees, nee ek is nie al vir n hele lank ruk x
cbasson377
cbasson377
idk.. uhm... snapchat?
het nie meer instagram nie x..
ek het nie meer instagram nie x..
is n bietjie besig nou. dm dalk dan kan ek jou n besliste antwoord gee x
beste mensie wie eke ken❤?
dis nie dat ek dit nie waardeer nie, dis net so baie dinge het al gebeur en eks net versigtig dat diti weg gevat word nie.
dm my wil graag weet wie dit is x
kan nie kla nie en daar?
paarl gim
15
yess x
niks veel nie regtig.
dm my sal graag wil weet wie jy is x
dm my dan se ek jou x
ek doen nie. kry asb jou feite n bietjie reg my skat danki x
letterlik my aand gemaak marnel!!! so baie liefde vir jou❤ daai binnelanders episodes is die beste saam jou❤ ek belowe jou jys ouliker❤❤
danki eks sekr jys ook x
dm?
honestly have no idea x
lose something that means the world to me x
my best two sisters❤