148
Replies
Wat is jou instagram naam ?
@christy.vlill ?
Wat gaan jy doen as julle uit is?
wat as ons nie uit is nie?
Wat gaan aan met julle verhouding
wat bedoel jy
Hy praat met ander meisies
is die soos ń daily reminder?
Gee jy ooit om oor julle verhouding?
ja... EK doen
Hoekom antwoord jy nie al jou qoohs nie?
wat worry jy
Gaan kyk bietjie deur sy foon?
ok.
Hy praat met ander meisies
ja
Dink jy nie GJ het rond gefok nie?
??♀️??♀️??♀️
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
nee.
Hoe was klein kariba?
lekker dankie ?
Gaan jy studente jol toe ? ?
ja ek was daar?
Agh jys die beste
Xx H
jys die beste ?
Jy versmoor hom
ag kyk alweer die verhouding guru???
Jy moet hom dalk spasie gee om biekie saam sy vriende te wees??
ja neh. wil jy hom nie sommer date nie?
Hoe is dinge met jou en GJ?
Oof great?
Saam wie gaan jy matriek vakansie
my vriendinne?
Matriek vakansie?
klein kariba
Tot matriek vakansie kom dan vat hy elke meisie behalwe jou??
Sjoe, kan jy die weer ook verspel??
Julle altwee lyk biekie moeg vir julle verhouding
Jy lyk bietjie verveeld?
So jy glo al die goed?
nee ek sal nie dat ou stories inmeng met my verhouding
GJ is n goeie ou hkm waarsku almal jou
mense bepaal mos wie jy is deur foute wat jy al gemaak het??♀️
Jys nogsteeds dom om saam hom te wees
Nee maar ek gaan dom wees om iets op te gee wat my gelukkig maak omdat ek vir mense op qoohme luister
Is jy ooit gelukkig saam hom??
ek's nog altyd gelukkig. hy maak my net miljoene kere meer gelukkig
Vokken dom
Ja is so. kan nie eers fokken spel?
Sorry I thought this was a vending machine, because you're a snack ?????
??ok
Wat maak jou die seerste
mense wat 'lief' is vir my wat lieg
Whats a turn off for yu
liars
Rickus moet begin sy qoohs antwoord ??
of praat net oor die foon met hom???
Mense is net jaloers op jou en GJ se amazing vehouding, jy verdien net die beste?
dankie baie ??????????
Wie like jy die minste
daar is ń paar mense
Dink jy nie hy verneuk op jou nie??
nee ek weet nie.
Jy is mooi meisie en jy verdien net geluk
dankie baie ???
Ons altwee weet dat jy van die goed weet wat hy doen
Ja
Het GJ jou al van die goed gesê wat hy agter jou rug gedoen het
watse goed ?
Het GJ jou al van die goed gesê wat hy agter jou rug gedoen het
watse goed ?
Jy wil meer as een keer jou kop stamp
Moet jy nie worry.
Wats jou instagram naam
@christy.vlill
So is jy al gevinger
nee niemand het al ooit hulle vingers in my oë gedruk nie?
Jy is pragtig! ??
jy is meer ??
Wat wens jy kon jy weet doen?
weer en weer verlief raak op GJ ??
Date my dan wys ek jou regte geluk ?
los my uit, dan sal ek op my heel gelukkigste wees.
Jys rrg lief vir hom??
Eks baie lief vir hom
Jirre is jy dom?? hys nie fokken lief vir jou nie
ai
Hy praat met anner girls
as jy so sê
Hy gebruik jou net?
Soos wat jy qoohme gebruik om weg te kruip??
Hy verneuk op jou
as jy so sê.
Hoe is dinge met jou en GJ?
Fine.
Hoekom is jy en GJ uit ? Leniece13
ons is nie.
Hoelank is jy en GJ al saam?
4 maande
Waaroor was die fight vandag?
Kak.
Vertrou jy hom regtig??
jip
is jy gelukkig saam hom
dis mos hoekom jy gewoonlik saam iemand is??♀️
Wat het R an E gedun?
Vra hulle.
Kom ons wag en sien
is reg ?????
Hy gaan aan jou doen, wat Ryan aan Eunè gedoen het
oh. en wie de fok is jy om dit te voorspel?
is julle ooit nog saam
Wat worry jy?
Vertrou jy hm?
met my lewe.
Hoeveel tattoos het jy
net 2
WTF. hy praat dan met graad 8's ???
oh ai ??♀️
Mooiste outjies in jou skool??
net GJ ????
Dink jy nie hy verneuk op jou nie?
Ek dink dit het nul met jou te doen.
Het GJ jou gepoes??
nee maar hopelik vir fokken jou.
Is julle ooit nog saam??
ja fok
Is jy en GJ uit?
nee ons is nie??♀️
Ek hou nog altyd van jou?
ai shame.
Hay btch raai wie ? ??
weet nie wie nie, maar nie jou btch nie??
Is GJ regtig beter as Deon?
Jip.
Jy en GJ is oulik saam. Hy lyk asof hy baie lief is vir jou. ??
Hy is alles?? eks baie lief vir hom
Jyt n mooi hart❣️
dankie baie❤❤
wat sal jy doen as hy op jou verneuk?
jou heel eerste kom sê
Hoe weet jy dat hy nie met ander meisies praat nie?
ek doen nie.
Jy lyk baie gelukkig
ek is baie gelukkig ?
Wat is jou planne vir volgende jaar?
Ek weet nog nie.
Gee GJ ooit om oor jou??
wat worry jy oor ons?
Heel gunsteling maatjie?❤
??
As julle nie uitwerk nie gaan ek lag
Joh. jou lewe is seker kak vervelig ??
Hoe weet jy GJ voel dieselfde oor jou?
die maan het dit vir my gefluister ???
Wat gebruik jy vir jou vel? ?
sunlight seep??
GJ?
Hy is die mooiste mens in my lewe?.
jy en GJ is oulik saam ?
hy is die beste deel van my lewe?
hoekom igroneer jy my
wie is jy even?
wat van jou en rickus??
wat?
Hallo engel kom ons vry??
ek is nie jou engel nie.
Ek dink julle is super oulik saam. ?? moenie warrie oor wat die ander sê nie hulle is net jaloers ??
dankie???.
julle gaan nie eers 1 maand maak nie
piss off.
hy is net saam jou vir een ding
omdat ek lekker koffie maak?
Jys die heel beste. ???
nee. maar ek het die heel beste ??
Ek lovveee you drukkies ? ek vind jou bleddy oulik ??
dankie??
VIEW MORE