profile img

Cidney

cidneydw

Ask me anything you like anonymously

30 Replies

Jys n faaantasmaGORIESE mens en moeni laat mense wat onseker is oor hulle feite ju afbreek ni?❤

ek dink ek het n idee wie jy is ?
maar baie dankie jyy, hierdie beteken baiee ❤?

cidneydw replied 2811 days ago

Waar kry jy al jou captions???

waar ookal ek een kry ?

cidneydw replied 2997 days ago

Wat gebruik jy om ju fotos kleiner te crop

no crop ??

cidneydw replied 2997 days ago

Why do hate me??

ek is seker daarvan ek haat jou nie ☺?dm my dan praat ons x

cidneydw replied 2997 days ago

Jyyy! Ek like jou nogal?

dink ek like jou ook. ?

cidneydw replied 3105 days ago

Hou j van iemand

whyy?? ?

cidneydw replied 3106 days ago

Wow jys beelskoon

dankiiee ❤ jy het beslis my daggie gemaak ?

cidneydw replied 3108 days ago

Wonderlike persoon ❤ binne en buite. Jys my favourite mensie op die die aarde? Kan nie wag vir Harties saam jou nie? Lief vir jou klompie baie ?

aawhhh ?? ek weet wie die is ? ek moet sê jy is my fav ook ❤ kan nie wag vir daai lekker tydjies niee, nog vele memories???. ?? I lovee youu mostt

cidneydw replied 3109 days ago

Kies 1 liedjie

shoutout to my ex van little mix ?

cidneydw replied 3111 days ago 1

Jys vrek mooi ?❤?

oulikk.. ? dink jy is mooier. ?

cidneydw replied 3120 days ago

?? defs een van die mooiste meisies wat ek al gesien het.

aawh dankie jy ? maak my dag ??

cidneydw replied 3121 days ago

Mooi ?

jy is oulik.. ? maar ek dink jy is mooier. ?

cidneydw replied 3122 days ago

jys fake!!!

ok?

cidneydw replied 3123 days ago

?

?

cidneydw replied 3123 days ago

Ek dink jys nogal oulik ?(Ek dink jy weet wie ek is)

ek dink jy is. ??

cidneydw replied 3125 days ago
VIEW MORE