Visit this profile later to see if your question was answered.
Wie is jyyy?🙈
ek weet nie wie die is nie ? Dm asseblief!!
ek het n kerel ja!!
hoekom pla dit jou🤷😂..?
iemand spesiaals 💛
🤗❤
uhmmm wat?😂
dm my as jy regtig wil weet 🤷
ek weet dit , maar ongelukkig voel ek nie dieselfde nie💛
hayy hayy wie is die🙈
daars net een 😻🥰..
baie dankie , ek waardeer👀🤗
nee skat ek gaan nie.. jy gaan spuit wees jyt my geqooh😊..
kry n lewe toe?😘
😂
nawh thanks✨💛
nee , eks gelukkig🤗
awwh baie dankie , ek het n idee wie die is😘
uhmm jy kan seker?..😱 maar dit hang af wie jy is..
awg baie dankie...🤗✨
soos niks?😂
ons was net goeie vriende, weet nie wat gebeur het nie🤔
ooehh teveel mensies😍🙊
dankie baie ek waardeer dit💕
nie te sleg nie dankie⇩💛
dankie?..
maar wie is jy?👀
dm myyyy...🤷♀️
baie dankie, eks seker jys net so mooi😘
baby steps♥
aww dis n plesierQ🤗
dit was n baie lekker naweek gewees🤤 ekt self baie lekker gelag😘.. ily🍍
ek doen ja dankie🤗
jy is bietjies te vinnig hoor😬👀..
nou vra hom self vir sy nommer😉
Zander 🍍
dis regtig oulik😳
as dit jy is..🙈😏
dan is ek ook so baie lief vir jou❤️
maybe, maybe not😶
ja ons is?
dit kon nie nog beter gaan nie dankie?*
dankie baie?.. maar wie is jy???♀️
jap, hang net af hoe oud hy is..? x
uhmm ek gesels lekker met iemand op die oomblik..?
maar wie is jy..??
x_cilla._x ?
awww.. hoe baie mis ek jou nou nie?❤️
skies, maar ek gee nie my nommer so maklik uit nie?
? eks speechless..
ek glo nou nie ek is regtig nie..??
maar baie baie dankie???..
why...???♀️
japs, ek het?☀️..
ek sou sê, ek het my oog op iemand?..
no not really?
???
ek stem?
dink sy nou dat sy my gaan afkraak met haar leelike boodskappies??♀️?
ek is so baie lief vir jou ❤️.
gaan try asseblief iemand anders afkraak, dit gaan nie met my werk nie☺️
. . . . ? weirdo alert.
jealous definitely☝?.
i would allow him to hang out with other girls, but only when im around??♀️?
teef, eks lief vir jou?!
17-21 ?
ek wil dit asseblief sien?, die ouens wat agter my aan is, soek net een ding? jys welkom om hulle te kry?!
die dag wat ek met iemand 'official' gaan raak, sal die dag wees wat ek regtig waar weet dat dit my trou man is❤️
i love you❤️
what kind of question is this. . .??
hoekom is jy jaloers?. . .
ons is letterlik net goeie vriende?
ek praat met iemand. . .?
as dit tel vir enige iets??♀️?
ek kies niemand bo niemand nie❤️
almal is vir my belangrik!
jy het letterlik my aand gemaak. . .?
jy is regtig n wonderlike mensie?, daai is baie oulike woorde. . . dankie so baie?
ek dink nie n ou is veronderstel om so met n meisie te praat nie?. . .
geen wonder jy het nie iemand om jou lewe meer te deel nie, kyk hoe praat jy met n meisie?.
ek sal nie verbaas wees om te hoor jyt nie n meisie nie. . .?
kry eers maniere voor jy probeer met n meisie praat, want so gaan jy nie iemand kry nie?. . .
en ek stel voor jy werk BAIE MOOI aan jou maniere meneer?!
dankie so baie. . .?
weereens? ... dis my persoonlike lewe*
ek wil nie he die hele wêreld moet weet daarvan nie..
eks seker as jy met iemand baklei wil jy ook nie he almal moet daarvan weet nie?♀️. . .
eks nie leelik nie, of wel ek bedoel niks leelik nie. . . maar dis nie lekker as mense my heeltyd qooh oor my persoonlike lewe nie?
vra my liewer van wat ek hou of ietsie?. . .
ek bedoel ook nie om jou kop af te byt nie (wie ookal jy is) ? ek probeer maar net verduidelik dis nie lekker nie. . . .☀️
hoekom kry ek so baie vrae oor my persoonlike lewe?..
ek wil regtig nou nie weet of jy verder as vry was nie, ek stel tot minder belang of my beste vriendin verder as vry was?..
so ek sien nie die rede hoekom jy moet weet of ek verder as vry was nie???♀️
dit gaan nie n verskil maak as ek n ou gesoen het of nie gesoen het nie?, sooooo HOU OP DIE VRAE VRA ? asseblief x
hoe kan jy dit sê??
sy is n baie goeie mens as jy haar leer ken actually?...
en hoe is sy agter geld aan as haar ouers nog vir haar sorg...??
hou op oordeel, jy gaan die goeie mense in jou lewe verloor deur om so baie te oordeel?
ek kuier verskriklik lekker saam met hom?♀️, hys n goeie mens?.
Frikkie was nou nie my grootste liefde nie?..
maar almal op die aarde sal iemand vind??♀️ ek glo so??!
what?, dit maak my bang..?
uhmm.. ons is al n hele rukkie uit?
uhmm dis bietjie complicated?, maar in n goeie manier darm☀️
Virgin Active keeps you fit?
baie dankie?
wie is jy??
i know?
ek ken daai skool nie so goed nie, maar ek dink dis n nice skool??♀️