Visit this profile later to see if your question was answered.
ongelukkig nie x
kuier leier ?
een van my goeie vriende , n baie nice mens en ek mis hom ?❤️
so paar ja , hkm ?
nie my plek om dit te antw nie , mah ek belowe sys happy ?
yes yes x
goeie fok , mag onsi net vriende weesi ?
is baie goeie vriende ??
nee ons het actually gewen ??
lowkey dink ek hy weet wie hy is ?
best fraand .
ons baklei baie mahh tog is ons mahh altyd daar vi mekaar x
gee goeie advice . ❤️
Hoërskool Tygerberg x
graad 10 .
net n paar x
onrus of kuier , gan nog kies x
best fraaand , hy weet net soos soortvan alles van my en soos ekk dink ons verstaan mekaar ? x
snaaaksss . ?
mah gud dankie .
haha dankie ❤️
ekk het my mense x ?
oh en morne gaan saam my in onrus kuier x
langebaan .
dwarries .
onrus .
uilkraal .
planne ??? x
marco .
aniska .
& morne , tiaan .
om eerlik te wees , ek sali met iemand jonger as ekk uit gani x ❤️
mahh van hulle is oulik .
dink ekk weet , omdat jy vi my screenshots van my qoohs gestuur het x ?
as ekk weet wie jhy is , kan ekk dalk ophou so stil wees x ?
ons is neti meer een nie , want squads is kinderagtig en ons moet nou groot word ?
alles .
letterlik die beste neefie waarvoor ekk kon vra . ?❤️
yesss , laaste week x
nie official nie . ⚡
hkm hide jy jw naam ?
dmmm x
dankiee baieeeeeeeeeee x ❤️❤️
as jy my gesig sien sal jy verstaan ?
nope , nie op die oomblik nie . ❤️
maar hy bly nou in die strand ?❤️
nogals goed jah , hkm ?
ek sekerlik vir jou ook ?
dm my asb , dalk kan ons mekaar beter leer ken x ❤️
as ek geweet het wie jy is sou ek sekerlik sê jahh . ?
diss oulikk . ?
ek dink ek weet wie jy is . ?
only time will tell x
wil net sukses behaal en net meer vriende maak soos die amazing mense van dwarries ?
slaap en kuier .
hou op omgee oor wat ander mense van jw dink .
weees jouself .
glo in jouself .
glimlag meer en moenie dat ander mense se woorde jou seer maak nie .
moenie veg vir mense om in jw lewe te bly tensy hulle n plek in jou lewe verdien nie .
- the people who talk about you behind your back , is behind you for a reason . ?
basically al die nuwe mense wat ek ontmoet het . ❤️
soos , jeandré , chaldon , RUAN VDM en so ?
daar staan in die Bybel dat dit verkeerd is en so glo ek ook ?
but deesdae doen mense asof dit niks isi . ? but ya sover dit my keuse bly , eers trou . ❤️
dis moeilik .
moet eerlik se bja het my die jaar teleurgestel but het hulle uit my lewe gesny ?
but ya , tiaan , ,zain m , no , corne , marco , ruan vdm , chaldon , volstruis , jeandre , dehan , chucky , mattie , marlo , franco , ethan nogals bjaa meer mah ya kan net aan hulle nou dink ?
my skool ?
sekerlik tiaan , chucky , mattie en lieter ?
(Daar is nog tho x )
yes was lekkee ??
met n fietspomp asb ?
enige iets , dm net x ❤️?
dinaaaa ??
satansakkie ? ekke mis jw ook . ❤️
ilyy moreeeee jw hotttyyy ?
asbb ?????
yess , al 12 jaar going strong .?
yess , hys een van my goeie maaitjies ??
heyy , it's my pleasure . ❤️
dm please x
ken hom , dis al wat ek gaan se .
oh , hys nogals nice , soms ?
dan hoef jy seker nie ?
hys spesiaal en vrek snaaks .
hys die appel van my kop ?
heti genoeg spasie nie ?? love you ❤️
how I'm breaking while I'm sound asleep .
hys cool ?
$exie Fleksie ,, ILY btch ❤️??
stop nou met die sht . ?
eks te jonk om sulke woode te hoor ?
oehh , ek kanni sê nie ?
nahh , soeki een nie ?
Hoërskool Tygerberg ?
As hy nie sover gebly het nie , sou ek dalk ?
defss Gina-May Venter , supper oulikke meisie met een great persoonlikeid ❤️
being ugly ?
how bow no .