profile img

Clarisse

clarisse.fouche

vra of se enige iets✨

22 Replies

Wmj

Le?

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Wat het jy sover di vakansie gedoen?

Geslaap?

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Ons moet kuier❤️

Asb wat ek het net soos 4 vriendinne en hulle isi altyd available ni??ek kort nog?

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Regret jy enige iets?

Baie goed?

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Nr?

123455566

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Ek mis my wrr, ily?

I miss you too?

clarisse.fouche replied 2122 days ago

Speel jy nog hokkie?

Nope,dis nie meer n sport waarvan ek hou nie,eks moeg vir pressure,en om nie goed genoeg te voel ni,dis nie goed vir my gees nie,en eks moeg daarvoor om gelable te word,as ek weer begin speel wanneer ek weer in die mood is daarvoor sal ek B span proewe speel ,dis baie lekkerder as A span?

clarisse.fouche replied 2139 days ago

Wanneeer antwoord jy my

Chilll ek antwoord nooit nie??dis soos eenkeer n maand

clarisse.fouche replied 2142 days ago

Hoe gr 10 sover?

Dis lekker,maar anders...ek kan sien ek gaan baie mense wat ek van weet leer ken in die verskillende klasse?

clarisse.fouche replied 2195 days ago

Are you happy

Yes and no

clarisse.fouche replied 2195 days ago

Wmj

Op die oomblik probeer ek myself te verstaan want ek dink nie enige iemand doen nie?

clarisse.fouche replied 2195 days ago

Sal jy vir n gr 9 gaan?

Wel ouderdom is net n getal,maar daars n limit?as ek nie n ou gehad ht ni ,dalk

clarisse.fouche replied 2195 days ago

Wat se vakke vat jy?

Wisk
Besigheids
Visuele kuns(fotografie)
Rek(ek stres my dood)

clarisse.fouche replied 2199 days ago

Gunstelling liedjie?

Ek loveee codeine,sunflower,losing it
Maar ek love alle abba songs en queen?en my ultimate fave is coldplay se songs ,maar ook M83?..so daars maar baie

clarisse.fouche replied 2199 days ago

Fear?

Tsunami?
Not being good enough
Failing
Clowns...but the creepy ones

clarisse.fouche replied 2199 days ago
VIEW MORE