Visit this profile later to see if your question was answered.
Kan jy asbbbbb net kyk hoe jy spel,eks doodseker jys die enigste mens wat nicole so spel
So n paar vrae:
1-Wat de hel vra jy nou vimy?
2-Kort jy nou my opinie oor mense sodat jy goed kan voel oor iets?
3-sys my ander helfte so asb nie sulke vrae nie
Eks “vet” up met mense soos jy wat sulke vrae vra
En as jy jou vraag beant wil he
Is dt:
Nee ek dink nie so nie en ek weet sy is nie
Btw,sys vet van mense se liefde(figuurlik)❤️
Jys rerig obsessed met hom?
As jy so graag goed wil weet vn hom vra homself of dm my
Dankie✨
You blow my mind?❤️
1 jaar maks?
Ons was saam na die valentynsbal toe as vriende.
En ons is nogsteeds VRIENDE
Wel eerstens is ek myself
En ek moet se eks baie snaaks en ek vat nie lewe te ernstig ni
As jou vriende /vriendinne nie vn jou hou soos wie jy is nie dan is hulle nie jou tipe mense nie
Moet ooki jouself verander om by hul in te pas nie?
?ons praat nie daaroor nie
Ek gee ni my nr op sulke goed uit nie,maar dm dan sal ek dalk?
Turning 15 this year???
Nogi een gehad nie??
Een van die redes hkm jy n drol is?
JY OOK?
Watch jou taal
En jou spelling
❤️
Watvan jy vra haar self?
HUGS?❤️
Uhm ek dink jy weet????
Nicole*
Wanneer ek met my vriendin prt oor n ou?en dan str ek n screenshot of bv :”hy het nunet gese...” en dn str ek dt vir hom in plaas van haar?(darem gu unsend)
Dankie koffie?
Dankie koffie?
Dis n mens?
Die vraag is wies jy
???stalker
Ek prt nie met mense as hulle mooi isi dt gn oor wat hulle binne is
En as hy met my prt sal ek mos met hom prt
Idk
Ok goed vi hom,hoor hieso as hy so nice is en alles dan kan jy mos self met hom prt ek hoef mos nie????
Want ek kan prt met wie ek wil
Nog mooit met hom n gesprek gehad ni so salli weeti
Moet n sense of humour he
En MOET SNAAKS WEES
????
Mangos,Oreos,ice tea and series?
Want meeste mnse se net lelike goed of nieamnd vra veel nie
Ek ken hom nie en dink ook nie vn hom nie
Hkm?
Was by di strand saam vriende,nou le ek op my bed nj??
???eerstens eks ni n btch nie ,2dens ek wil ook nie en gn ook nooit nie ??
Dit gaan oor wie die persoon nou is en nie oor wie die persoon was nie
Ek weeti wat ek gaan vat nie eks baieee confused,maar seker dat ek fotografie gaan vat?
Watvan hom?
No?
Studied for a test 2 days before?
Alottttt of things
???aaiii,jy weeti wat dit isi,weereens gaan kyk ini woordeboek...
En anywayss alle meisies(wel meeste) dra bikinis,so dan is almal???
Seke demi leigh
NEE
Weet jy ooit wat dit is?gaan kyk eers in die woordeboek dan praat ons weer??
Is jy bang vir my??jy hide jou naam so
Hi daar vreemdeling,te bang om vimy in persoon te vra?of jou naam te wys?
Hoe moet ek weet wie jou ou is?
As jy goed oor my liefdeslewe wil weet moet jy liewer my dm??
OOHh hel????
MAh mama????
Jo,chill...ons is handmaatjies?????
Handmaatjie???
?dnki??
Dankie jy??
Ken n heleee paar..? ?
Nee dis ngls koud buite...?jokezz nee ek doeni?
Ek weet self nie???
Selle graad?
Dankiee tog??
??
Asbbb se wie jy is?of gee hintss?
Aww jys oulik!?Baie dankie?
Asbb se wie jy is,jy maak my nuuskierig???
Hys in my klas,ek dinki ons het al ooit n woord vi mekaar gese nie?
Ek hou hulle nie vas nie so hoe moet ek hulle los??
?dankie✨jy word waardeur,asb se wie jy is x
Dankie?yes ofcourse?
The fact that alot of things bother me more and more that didnt in the past
Dis nie abs nie????
Almal het n A$$..so as jy nie een het nie moet jy dalk die dokter sien
Worst- i rather not say
Best-the feeling that its tomorrow friday cause this week was rough
Maaki saaki
weeti
Ek ken nie rerig ouer seuns nie?so paar maar net vriende?ken ek jou??
K@k is nie mooi nie?
Awww dankie❤️
Het jou ou /meisie jou gelos dat jy my nou kom vloek of wat?
Want lewe gni oor mooi weesi?
DAn sal ek dit natspuit met water???
Moet ek jou permissie vra om iemand te tag??
Hkm ni?
Ek hou hom nie vas nie so hoe kan ek hom uitlos??(wise words-leer dit aan bydi beste✨)
Ons is vriende want ons wil wees☝?
En dt gaan ni altyd oori looks nie hoor,en wiet gese hys lelik?
Oohhh jaa jyy,maar jys manet jaloers
Jaloesie is n siekte ,raak gou gesond?
Wees jouself,en as sy nie daarvan hou nie of jou probeer verander of so,dan is sy nie die een vijou nie,en moet ook nie vir haar probeer verander of dink jys nie goed genoeg nie.
Praat ook baie met haar?
?
I can’t remember
Iemand jaloers??hahaha nee skat ons is lankaaaaal nie meer ni en het flippeen lanklaas geprt,ons was nie eers n regte couple nie?en NEE DANKIE,nooit weer nie en ook nie “cute” nie,maar geluk jong,spelling is on point??En ook het dt iets mt ju uit te waai?sterkte?got my eyes on something wayy more expensive???
Cause i am
Go for it!✨Dalk werk dinge uit,maar as jy voel jys nie reg nie of as jy nie wil nie,jou keuse?
Defnitief,ek weet presies hoe jy voel,ek was al in jou skoene,en jy kan net nie help jy voel dieselle nie?⚡️
U 2?
???
Thanks✨