profile img

Clarize

clarize.h

gooo for it.

23 Replies

Hou jy nog van Kyle

Noooo, hys my beste pel???

clarize.h replied 2145 days ago

Jy en gowie s is couple goals ?

Dankie so baie❤️

clarize.h replied 2145 days ago

How you so pretty? ❤️ Sunetjii_x

thank you friend. Maar jyyyyy is n snack?

clarize.h replied 2150 days ago

Fatass

you know it honey??? i love my fatass?

clarize.h replied 2150 days ago

sup bruhhhh?

mah fav?❤️

clarize.h replied 2152 days ago

??

???

clarize.h replied 2152 days ago

Hey ken jou nie maar jy klink soos n oulik en pragtige myci en een awesome mensie mag ek dalk jou nr kry en as ek jou eers moet dm sal ek gee my net jou instagram naam ?????????

dankie X
scroll af

clarize.h replied 2152 days ago

Dink jy rerig sy verdien beter as Ethan, Ethan is die een wat beter verdien veral as sy daai groot mood swings kry.

en ek is dankbaar dat hy weet hoe om my te hanteer. hy verdien regtig beter as ek?

clarize.h replied 2152 days ago

JY verdien beter as Ethan

blessed with the best?

clarize.h replied 2154 days ago

If you could turn someone into a toilet would you!

nee dankie

clarize.h replied 2154 days ago

Wat is Dalane van jou?
Almal se dat julle besties was alhoewel sy altyd agter jou rug gepraat het van hoe sleg jy is en hoe dit als verkeerd is wat jy doen.

Dallas is n amazing mensie en i love her to bits?? almal gaan deur tye wat hulle nie mekaar like nie en ek kan nie haar kwalik neem vir iets wat almal doen nie??‍♀️??

clarize.h replied 2154 days ago

ek waardeer jou nogal baie?❤weird flex but ok

Eks vrekkkk lief vir jou❤️

clarize.h replied 2154 days ago 1

jys n btch x

x❤️

clarize.h replied 2154 days ago

Moooooo?

Okay???

clarize.h replied 2154 days ago

Aww jy en Ethan is baie cute ek weet hy sal jou virseker nie los nie hyt vir my gese dat jy die beste ding is wat al ooit met hom gebeur het so die mense kan maar hulle kak vir hul self hou

ahhh dis oulik? hy beteken hel baie en almal het seker hulle eie opinies oor mense. dankie vir die insight tho??

clarize.h replied 2155 days ago
VIEW MORE