profile img

Clerize

clerizeb.

vra wat jy wil weet .?

35 Replies

Hoe oud is jy??

Dm my dan sê ek.

clerizeb. replied 1863 days ago

Nikki is n goeie coach

Hy is defnitief 🙋🏽‍♀️🥇

clerizeb. replied 1863 days ago

Hoe is potch?

Potch is great 😌

clerizeb. replied 1863 days ago

Plans for 2018?

For once to actually get a great sommer body ?

clerizeb. replied 2504 days ago

pla W se past jou nie?

alles behalwe. almal het n slegte verlede en jy kan nie hulle nóú nog wil judge oor wat in die verlede gebeur het nie. hy het my lewe kom verander, en ek is lief vir hom soos hy nou is met sy verlede en al ❤️

clerizeb. replied 2542 days ago

wie jou bf?

hy is nog nie official my boyfriend nie. ?

clerizeb. replied 2560 days ago

Darem is jy oulik ne?

is dit n kompliment of nie ?
indien dit is. baie dankie ?

clerizeb. replied 2577 days ago

The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?

go and live in a nice small town with the person/people I love. ?

clerizeb. replied 2588 days ago

Jy is pragtig hoor!!?

bitter baie dankie ? dm my asseblief ?

clerizeb. replied 2591 days ago

post bietjie van jou vakansie

ekt nie veel geneem nie.
maar my recent is van die vakansie . ?

clerizeb. replied 2591 days ago

Jou veter is los ??

gooossiee ? is die jy ?

clerizeb. replied 2603 days ago 1

keep slaying ???? sumeniemandt

how dan nou anders ? maar jy bly die mooiste ?

clerizeb. replied 2604 days ago 1

Hou op jou jou vriendinne se ouens afvry of probeer afvry. Dis nie nice nie.

dm my asseblief dan sorteer ons hierdie gou uit. want blykbaar voel ander mense my gevoelens. en hulle voel dan verkeerd.

clerizeb. replied 2604 days ago

J is werklik pragtig

baie dankie. ek waardeer dit ❤

clerizeb. replied 2610 days ago

Mis jy vir Thys??

as ek sou doen. sou ek die persoon mis wie hy saam my was. ✨ en nie nou is nie.

clerizeb. replied 2611 days ago
VIEW MORE