profile img

liccii

coetz_licci

Ask me anything you like anonymously

56 Replies

Moet jy nou terug huis toe kom?

nee eers oor n rukkie

coetz_licci replied 1693 days ago

Die beste ding van Cambodia ?

Die mense wat vriendelik is en die kuiier plekke 🌻

coetz_licci replied 1705 days ago

Het j al tefl fulcircle ding gedoen

Jah ek het ek begin vandag skool gee x

coetz_licci replied 1710 days ago

Hoe is Thailand?

onbeskryflik😍

coetz_licci replied 1718 days ago

jy en emile ?

basies nog altyd net kennise 🤷🏼‍♀️

coetz_licci replied 1795 days ago

want soos ek meen hyt rrg uitgemis op jou😍😍😍

dankie hoor 😂😂😘

coetz_licci replied 1806 days ago

wat het toe gebeur van juandre? 👀😍

niks het ooit gebeur nie 😌😂

coetz_licci replied 1806 days ago

fok maar jys mooi😍😍😍daai lyf😍😍😍

baie dankie 🙈glo jy is net so mooi

coetz_licci replied 1817 days ago

watter skool is jy in ?

Breinlyn ☺️

coetz_licci replied 1848 days ago

Jy en JJ??

nee 😂☺️

coetz_licci replied 1906 days ago

Jy is n beeldskone dame😍ek wens ek kon die gelukige wener wees om jou myne te kan maak
maar jy antwoord nie my dms nie

baie dankie vir die kompliment ☺️daar is n meisie daar buite en jy gaan haar jou trofee noem🌻

coetz_licci replied 1911 days ago

het jy gevoelings vir my ?

nee ?
ek fokus op myself ☺️

coetz_licci replied 1940 days ago

Jys stunning😍😍

dankie 🌻jy is ook stunning

coetz_licci replied 1940 days ago

Jy is pragtig😍😍

baie dankie 🌻ek glo jy is net so n beuty

coetz_licci replied 1940 days ago

Life is a wave and you get 2 choices. Either be a swimmer🏊 or be a surfer 🏄 . And to the best of my knowledge your supposed to ride the wave not swim it ;). Net so btw Jy is stunning.

well dan sal ek beslis die surfer moet wees😌baie dankie ☺️

coetz_licci replied 1944 days ago
VIEW MORE