profile img

cornelia

conni02

Ask me anything you like anonymously

654 Replies

waarvoor staan die to in jou username

the official

conni02 replied 1755 days ago

JY KOOP JOU FOLLOWERS ! DAAR IS NIE N MANIER DAT JY SO MIN LIKES KRY VIR DAAI KLOMP FOLLOWERS NIEπŸ˜‰

my kind , ekt nie eers genoeg geld vir n pakkie nik-naks by die snoepie nie , wat nog vir followers ? πŸ˜‚

conni02 replied 1762 days ago

moenie as iemand se "jys n naai" se "darm is eki n fokop soos jy nie". dit maak jou net so sleg soos die persoon wat dit 1ste gese het. dis laag.

omf . πŸ˜‚ het ek letterlik gevra vir mense soos jy om jou ongevraagde komentaar te lewer?

conni02 replied 1769 days ago

Jy Ken my ni maar dit maak ni saak ni ek Wil maar net se jys beautiful en dat jy n amazing 2020 moet he

awww baie dankiee πŸ™ˆπŸ’—x
eks seker daarvan jys ook n amazing persoon met n baie goeie hart x

conni02 replied 1769 days ago

Oefen jy abs?

nee πŸ˜‚

conni02 replied 1826 days ago

Jou stukkie is 2 jaar jonger as jy πŸ˜‚ godt sad

tenminste kry ek stuk πŸ˜¬πŸ˜‚ek dink nie jy kan veel praat nie poplap x

conni02 replied 1826 days ago

Ek bedoel soos is jy van kaapstad of durban of iwers anderπŸ€·β€β™€οΈ

hai nee wat vertel jy my nouπŸ˜‚
eks van ceres. πŸ™ŒπŸ»

conni02 replied 1827 days ago

Van waar af is jy

dieselfde plek as jy .
my ma en my pa . πŸ˜‰

conni02 replied 1829 days ago

Kak oulik sal like om jou te leer ken

dm my asb πŸ’—x

conni02 replied 1830 days ago

Jys n naai .

ag dis oraait. eks darem nie n fokop soos jy nie . πŸ˜‚

conni02 replied 1831 days ago

Gim juane

1. mens spel haar naam johane*
2. en ja sy doen so nou en dan.

conni02 replied 1833 days ago

Hou jy van iemand ?? πŸ™ˆ

dalk . πŸ₯°πŸ€«

conni02 replied 1837 days ago

vibe jy met iemand ?

nee πŸ˜‚

conni02 replied 1837 days ago

Kom kuier weer asblief

weer ? wies jy , dan kom kuier ek weer πŸ˜‚β€οΈ

conni02 replied 1837 days ago

Hey beautiful😍😘❀

heyyyy πŸ’—x

conni02 replied 1838 days ago
VIEW MORE