Visit this profile later to see if your question was answered.
DelineKrog
Jaa nee eke weet ook nie, en dit is nie asof ek almal eers vry nie maar dit maak hulle happy so dit is rustig 😜
Baie dankie my meygie ek is baie lief vir jou en dankie vir alles xx ❤️🥰
Jaaa eke weet dit is hoef dit nie weer vir my te sê nie 😂😂😂
Ek skiem julle mense hou nou op hier meer want ek doen rrg niks verkeerd nie en as ek meer seuns vriende het as meisies, sê dit nie eke is n ho3r nie.
So raak asb net vir my rustig en werk eers aan jouself voordat jy vir my sê hoe ek is en dat ek n ho3r is.
Ek dink ni rrg eke het een nie. Ek en Marco is nie rrg so lank al uit nie so ek sal baie sleg voel.
En dan word ek nog meer n hier genoem omdat ek iets anders probeer want maak nie saak hoe nice ek probeer wees nie Sal almal net sleg in my wil Sien
En babes hoekom is jy so selfversekerd oor jouself 😜
Ek weet rrg nie waarvan jy praat nie. Ek praat met my vriende en dit is nie asof ek elke seuns gaan staan en vry waarmeer ek praat nie
Soos wil julle mense hê ek met niemand praat nie, nie een seun tag nie want as ek dit doen is ek los of iets.
Nee eke is fine dankie 😂❤️
Dit is rrg rustig, dit bring vir hulle geluk om iemand anders so af te bring❤️
Maar baie baie dankie dat jy dit ook raak Sien en ek waardeer die so baie 🥴
Ja nee eke weet ook nie. Hulle kry net skaam vir hulle slef so nou probeer hulle iemand anders se selfbeeld af kry net omdat hulle nie een het nie. 😐
Dankie dankie🤪
My girl ek kan post wat ek wil my lewe my lyf 😂
En hoe Sal jy weet. Ek het nie geweet daar is 3 mense in een verhouding nie en verval nie iemand wat ek nie eers ken nie.
Gaan nie eers vir jou lieg nie eke dink dit is wat almal doen.
En ek soek dit nie ek kry dit net want ek is eintlik nice en kraak nie almal af nie.
Is alles ok by die huis 🥴
Want dit is al hoekom jy so lelik sal wees. 😂
Maar rrg waar ek hoop jy geniet dit tho
Want dit maak my rrg nie seer nie 😜
Hoekom!!!
Omdat ek in n verhouding was vir n jaar en 2 maande 🤪
Like hoe julle mense dink mmmm
Want daar is rrg baie baie 🙃
Jy sal nooit weet as jy nooit probeer nie liefste 🤷🏼♀️
Thank you so so much ❤️
Ons het baie baie erg baklei en ons was net nie vir mekaar nie
Maar ek wens hom die beste 🤞🏽
Jaaa jy kan 😂
Daar is n paar tho 😜
Yess go for it 😂
Aww thank you so much 🥴
Twee sakkiess 🤪😂❤️❤️
Ja nee ek weet nie wie die is nie
Yess go for it 😜
Wanneer jy my invite 🥴
Ag dit gaan goed dankie emj mmm
Ek dink jy weet as jy hierop is 😂