Visit this profile later to see if your question was answered.
just tell me who you are , i promise you , you are good enough just the way you are 😉
oh my ! no need to improve who you are ! no one should ever change for somebody
i’m not sure if i’m right but my ig is d.enique 😂
aww 😊 thank you, msg me please 😉
ummm that’s false ! 😂👎
msg me !!
aww dankiee , i guess 😂
nopee !! hy is net my babe ( as n vriend ) 😂😂
die beste mens wat ek ken ! ek is baie lief vir haar ❤️❤️
ummm 👀
dankiee ! dm my asb ❤️
love you sekerlik ook !! mis jou seker ook ❤️❤️
SINGLE, en nog n bietjie SINGLE 😉
aww baie dankiee ! asb dm my 🤩🤩
SAME heree !! ek is oor die 🙄🙄🙄
awww ek mis jou sooo baieeee ❤️❤️❤️❤️❤️
umm , msg my 🤷🏼♀️😂
ek mis jou net soo baieeeee ❤️❤️
awww ❤️ asb msg my
STEFAN MULLER !!
te veel 😂😂
ek mis jou soo baiee 🧡
JIP 😂 ons kort meer liefde in die wêreld
mall toe en terug
who’s this ?
kan tien teen een dieselfde vir jou sê ! maar bepaal
jouself dalk by jou eie sake en word groot en kom sê dit vir my in my gesig 👏🏻
takes one to know one , maar ek weet wie die is 😘
ja graham ek weet van jou 😂
wie is die ? maar tien teen een
1 pink
2 sushi
3 jeep
4 too much
5 idk
6 bosveld
ek mis jou seker ook 🤩
neee ? jou naam wys nie 😂😉
dankie dankie! ek waardeer !! ❤️ ons moet dan koffie drink
hahah wisk !
se my net eers wie jy is ! sodat ek vir jou in jou gesig kan nee sê 😘
aww thanks WHATSAPP my ❤️
ja nee ! 🙄🙄❤️
i miss you too❤️❤️❤️
ahh dankie , as ek geweet het wie jy is kon ek dalk dieselfde sê😌
Ons kan dit vinniger begin reël as ek weet wie jy is 😘😂
Ek sal jou sê, die dag as ek uitvind wie jy is 😏
Haha ja ja ❤️
Ahh baie dankie❤️❤️ Wie is die tho ?
Ahh T ek mis jou net so baie ❤️❤️❤️
Ummm, ek en hy is al soos n jaar uit hoe op aarde moet ek na alles wat hy my deur gesit het nog gevoelens vir hom he? ✌🏼
WhatsApp my , maar ek is doodseker hy weet wie hy is 😌
Hahahaha😂let’s correct that , JY kry nie n soen nie 😂❤️ Ek bly altyd voor
Aggg neeee jy is wayyy mooier as ek ! ❤️❤️
Ah ek kon dalk dieselfde gesê het as ek geweet het wie jy is 🤷🏼♀️ Maar WhatsApp my dan kan ek sê of ek jou mis 😉
Umm ek weet soortvan wie die is , maar ek en Eli kom al n lang pad en is baie goeie vriende 😘👏🏽👏🏽
Ek weet nie volgens my is ons oraait ??
Ahh thanks CHIEM ❤️
Sy is letterlik die beste mens onder die son ❤️
Yess , jy sien reg ! Sy is letterik die oulikste mens onder die son en gee die betse raad oor alles ❤️
Hey ek en my ex se name word nie meer in dieselfde sin gesê nie ?❤️❤️ Ek joke
Yeah sure it’s always good to make new friends . @d.enique
Ek mis jou net soooo baie ek kan nie eers nie ❤️❤️
ń selfstandige naamwoord , iets wat jy gebruik om jouself mee te was ?
Well you can see I’m happier so ? Yess
I miss you so much my Klein boertjie ❤️❤️❤️
Haha ek weet wies die ??❤️
Daar is actually baie ! Maar my favourite een op die oomblik is syn van spoegwolf
Baie mooi en ek is baie kwaad vir hom ??
The year of change ! Dit gaan n goeie jaar wees ??
Ek mis jou net so baie ❤️❤️Ons moet kuier asb !!
Ek mis jou ook ❤️❤️❤️❤️
?? darling ek is bly jy dink hulle is goals ?????
Dm of WhatsApp my dan sê ek jou ek dink nie die is die plek om te se sê nie ?x
Ondersteun dit 120%?
Maatjie ❤️ Love you ❤️? ek gaan jou waist my roasts is erger ek bêre die beste vir laaste ??❤️
Aww baie dankie ? maar sien ek weet nie wie jy is nie so dm my dan kan ek sien wie jy is maar ek is seker ek is ook lief vir jou ?
Ek het nog nooit gesê ek hou nie van haar Nie ek Ken haar skaars hoe kan ek dan so iets sê ???♀️Maar jys verkeerd ek hou van haar sy lyk baie nice en ek wil haar graag ontmoet ❤️
Don’t do that ❤️ Dm me if you have to talk ?