273
Replies
Ek's bly jy DINK so lief ;) - ek die meeste ;;)
Hehe my liefie ek weet so;) - lief jou meer as die meeste;):D
GO DAMIEN!!!!!*:D woooooWhooooo!* jyt n bja cute smile hoor :P!* don't let the world change your smile !* let your smile change the world Xx ;) hehehe
Hehe awww dis baie oulik:)* hehe baie dankie ek waardeer dit baie:)*
Damien!! Haha... Jys n legend hoor! Frankie! :) frankie1405
Haha ag dankie ou Frankie!!:) jys awsome!!
Lief vir jou hooor ;)
Ek is lief vir jou ook hooor;) - n bietjie meer;):p
Leke rooooiiiidddddsss!!!! Haha sien ek jo roids in jo tas
Haha lmga ag eks bly vir jou!
In watter graad is jy??
11 hkm?
Dis rerig nie nodig om te dink dat jy die shi* is nie want j isi beter as enige iemand anders nie!
Duidelik ken jy my nie, want as jy my ken sal jy weet jy praat nu vet kak...
Hmm ek kyk op na jou en jy jol moer goeie rugby ds n clue
Haha uhm.. Nee jinne eks net bang ek gee die verkere naam... Haha se net wate graad
Hmm gee jou mre R50 as jy weet wie ek is
Haha gee my dan net dalk een clue jy weet...
More weer n grote...hoop jys reg?
Natuurlik!!
Hoe laat isit???
Tyd vir n keel bederfie!!!
N jong span ... Maar n moerse goeie span!jys verseker reg aan almal se bekke stil maak-ons span gaan kook!gaan n GR8 jaar wees!
Jys doodreg ja jong span maki saki!
Ons eerste game gewen,now we gotta step it up boys...van hier af vorentoe wys ons hulle nog meer verkeerd damien!...VERENIGING bring it on!
Japjap gan almal bewys!!! Gan n goeie jaar wees maki saak wat die mense se nie!!
Heyhey damienQ!! Jy rrg bjE gud gespeel Saterdag hwR....het daai tackle gelovE! Hahahaha....danq dat jy so omgee hwr!! Mwa* liefies ya bje buta!!
Xxx
Awww baie dankie LeaneQ!!* jys rerig awsome neh!! Dankie vir alles!!* xX
Geel kaar of tenot-een van die beste senters van hoerskool centurion ooit!-mense sien net die geelkaart raak,maar toe jy terug op was was daar n vinnige 2 tries waar JY betrokke was-jys n moerse goeie senter buddy!
Haha baie dankie tjma!!*
Haha Damien beste byte Center en beste perssooon ooit jys my Hero Damian hahaha
Haha baie dankie buddy!!*:)
(Sori die dom woorde het opgeraak) hahaha!
Hahah :D
Buddy ex bly jys oor jacqui rrg syt jou net terug gehou maar jy en martele gaan die beste verhouding he , ek voelit julle ht op die perfekte tyd mekaar ontmoet en buddy jys great moet nie dat enige iemand anders jw anders vertel nie want dan slaan ek hulle
Haha awww baie dankie my buddy! Ek waardeer dit baie! En ja ek dink ook rerig ons 2 gan baaie gelukkig saam wees!!*
van wanneer af is jy so AWESOME ?! Ek dink jyt nou net die perfekte mense inju lewe martele nicaela leandro schalk rhode ruan en ons hele vriende groepie !! As iemand aan jw raak sal ons hulle almal dood blixem !!!
Haha eks nog altyd awsome man!!;):p hehe en ja ek dink ook so love almal inmy lewe julle is awsome!!:)
En jaqi?
Ag ek het ha lank gelike.. Ma nie mee nie, het net een meisie in my harq
Baie ernstig oor wie?
Martele*
Is jy en martele nou ernstig dog jy lyk vi jaqi?
Nee eks baie erenstig oor ha!!*
Ou hoggy! Dink jy weet wie dit is! :)... Jys nie so bad nie hoor! Haha... Jys eintlik cool! Haha..... Pas ha mooi op neh! :)
Hehe ag dankie ou Frankie!!:p jys maar average;) hehe nee jys ook cool!! Haha en natuurlik gan ek!!!
Solank julle 2kies mekaar gelukkig hou...marteletjie en boeta julle lyk stunning saam en by mekaar...moenie laat jaloesie van ander mense julle onderkry nie
Haha dankei baie! Ons sali!
Maar net die waarheid :) !! Solank jy gelukkig is. Dis al wat tel*
Kan nie meer gelukkig wees nie!!:)*
Mense oor julleself!! Julle is pateties_* Jaloesie is nie goed vrjo nie ;) As julle iets leliks wil se, se dit vir Damien in sy gesig-- julle maak julle name sooo sleg* Almal lag vir julle. Ons is nie in gr2 nie. Hou op kinderagtig wees_
[Martelé]
Hehe aww baie dankie MarteleQ!!:) beteken baie vir my!!:) en jaa hulle kan ma se wat hulle wil eks geluukig;)
More n groot game-maar ons staan agter julle en weet julle gaan almal wys-woesies bo!
Julle is reg ons gan almal wys!!:)*
Jyt moerse baie onderarm hare!
Haha oo
Watse steroids gebruik jy want ek gan defnitief dieslefde gebruik
Harde werk...
Heng!! Wat is ju secret om sulke moerse arms te kry?? Is dit als nt van gym!!??
Haha dit is ja! 2 jaar se gym...
Jo arms is moer groot! Hou biki op gym
Haha hkm sal ek wil op hou??
Se gou weer daai laaste deel maak nie sin nie?
Ek bedoel laat my agterkom dat jy actualy omgee!!!
Wil dinge regmaak maar weet net nie hoe nie wil als van voor af doen!
Nou doenit en gee my n rede en laat my voel jy wil nie ane mense nie...
bestie in gr 8....9...en 11?
Leane, Martele en Nicaela
Wie is jou bestie?
Hehe ou Schala!!!*
Van wie hou jy op die oomblik?
Ag dis maar vir nou eers vir my om te weet!!;)
Dink nie julle mense lees Bybel nie, want as julle Bybel gelees het sou julle geweet het dat dit nie reg is om ander mense so sleg te se nie. So hou op tyd mors om mense te hap op Qooh.me en gaan lees bietjie Bybel!
Jaaaa dankie!!*
mal snaaks hoe julle optree agter n foon maar kan niks vir niemand face to face se nie mmmmm jaloesie is n euwel neh......julle jaloesie is pretty dam f***ed!...julle tree so op!
Haha ja nee ek stem saam!!
Ek hoor jy dra g-strings? Maak jo vinniger?
Ja nee jinne probeer dit maar!
Eks nie gay nie, maar ek dink jys cute, ek hou van jo spiere * :)
Fokof!
HeyheY Damien!!....wil net se thx vii al dii support!! Jy rrg awesomE!!! .......leane'Q!!
Xx
Hay:) dis n groot plesiertjie!!* hehe jys net so awsome!!* sal altyd da wees vijw!!;)
Fkoff met jou gay stappie en j wat dink jys sterk!
Hahah ag shame nou as jy so kak sterk is hkm se jy sulke kak op Qoohme... Haha jy ma n lekker pateties mens wat agter n ou skermpie wegkryp! Kry mense soos jy baie jammer!!
Rugby seisoen skop af met eerste game teen menlo...met damien in nr 13...ons hou jou dop!...sterkte en weet jy gaan gr8 game he!
Jaaa:D. Hehe dankie!! Kani wagi!!*
Imand wil net so graag he j mut se hulle is mooi hahahaha kak snaaks!
Hahaha jis ek stem saam!! Haha dis maar mal funny!!!
Watse 3 graad 9 meisies behalwe Roune , Anika en Martele is nog vir jou mooi ?
Haha wats jou naam want duidelik wil jy jou naam hoor??
Druk jou eerste trie in jou eerste game toe!...
Hehe nee ek hoop rerig ek kan!!
Saterdag is om die draai-jou eerste game wat jy opdraf vir die eerstes...ons gaan almal daar wees tjomma going wild!...damien make us proud!
Ahhh dankie!!! Sali teleur stel nie!!!
Wie is vir jou die 3 mooiste meisies in gr 8 en 9
Uhm.. Graad 8 is Simone en Leane.. En graad 9 is Martele, Roune en Anika..:)
So geweet jy gaandit maak DAMIEN-ek kyk op na jou!sterkte!
Baie dankie waardeer baie!!:)
Ooh hoe jaloers is die idiote nou!!!!!!! Ek is baie bly vir jou part,geniet jou jaar!<3
Haha baaaie danki!:) selle vir jou*
Geluk doos!!!
Ag dankie man!!
En aan almal wat vir damien kak gehap het heeltyd...toe bewys hy julle verkeerd neh!jys my buddy ons is almal baie trots op jou!...geweet jy kan!
Ahh baie dankie!!:) waardeur dit baie,,, dankie tjma!!
So more is proewe, wil jou net motiveer en se jy gaan s*ck! Onthou om vir die ander ouens se boude te kyk en van alles wat j doen n flop te maak! Mwa
Haha ok
Snaaks hoe mense jaloers is endan aan alle snaakse shi* dink-damien buddy!jys awsum gaan aan en vergeet van die res van die f**s!
Hehe tnx buddy! Haha ja vang ooki hkm mors hulle hul tyd so op iemand wat hulle heeltyd so sleg se nie??
Jusi jys eintlik moer lelik! Ekt altyd gedink jys hot toe gaan kyk ek mooi...
Haha lmga oo okay darm gee ek so baie omoor jou opinie!
Waardeer, nie waardeur nie! Begin biki slim word en hou op heeltyd vir jouself flex in die spiel, weet jys verlief op jouself, maar doner jys n dom blixempie!
Haha se die een wat nie eers bietjie kan reg spel nie?? Haha jis jy kak slim hoor! En eks bly jou lewe is so interesant dat jy my spelling moet kom check!
In jou gay se* fantasies... Aan wie dink jy?
Haha
AL DIE GIRLS DINK JYS HOT!!! HULLE LIKE NET JOU SPIERTJIES WANT JYS EINTLIK KAK LELIK!!! KYK HOE LYK DAAI GEVREET VAN JOU!! Sis man!
Haha oo okay!
43cm bicep? Jy weet n bicep sit onder jou skouer, nou gaan staan en meet jy jou kuite! Almal weet jo arms isi so groot nie, as jy jou arms gemeet het praat ons oki van hoe lank jou arms isi.... *klipdom!
Haha kak dom haha ja sure budy jy weet mos meer van wat in my lewe angan as ek!
Boeta! Ek en boetie kom Saterdag proewe kyk en ek sien vreeslik uit om te sien hoe jy doen wat jy voor lief is! Hou vol! Ons is almal trots op jou maak nie saak wat nie!
Baie dankie Carla!:) waardeur
So as dit in volgorde is,is anzelle vir jou die mooiste meisie in gr11 ? Haha ....
Haha ja sys een van hulle... Ma jinne klink my maar jy wil baie graag jou naam daar hoor of is ek verkeerd? Haha nogals funny!
Watse groot ouens ken j in zwk? Hahahahaha joke da is ni! Di jaar fok ons hule we op ou!
Haha lmga goeies!
Sjoe hierdie mense is so pateties hoekom kom hulle nie en se hulle kak voor jou nie!!!!OOH wag ja hulle is te bang!!!en glo my hulle is net jaloers want jy is so mooi!!hahah dalk moet hulle begin gym om jou spiere te kry!!!!
Haha aww dankie!!:) hehe en ja wil ook he hulle moet dit vir my kom se.. Maar nou ja!!:p
Is die meisies in volgorde genoem?
Jaa so min of meer
Pfft 43 cm ? Kak ds sekr 34 , en as jy 120 kan bench het jy sekr ju broer se spam gedrink ... Of jyt dit soos jou hol gedoen .
Haha lmga ja nee want ek salit kak doen by n High performance groep! Hehe en ja nee ek gan mos kak praat want ek wil beter oor myself voel!
10 Mooiste meisies in gr12
Leonie, Carmen, Taylor, Izelda, Alice, Hanneke... Weeti wi nogi
Die jaar gaan ons 1stes goed doen...ons back jou damien!...ons almal weet jy gaan N GR8 jaar he... Vergeet van al die mense wat so jaloers is...DAMIEN WE BACK YOU ALL THE WAY
Ahh baie dankie!!:) ja hoop maar viri beste en vat dit maar soos dit kom...
Dink j, j gaan eerste span maak ??
Ag ek weet nie, sal maar sien wat saterdag gebeur!
10 mooiste seuns in di skwl???
Ja
Haha damien jy is n doos ma tenminste is jy n nice doos,mense gee jou leke baie kak, snaaks dat hulle dit nie self vir jou kom se nie laat n mense dink hoe f***ed hulle koppe rerig is!
Haha ja nee ek stem saam... Haha eks mant n doos met mense wat een met my is! Haha wil ook weet hkm hulle dit oor Qoohme se??
Wies die 10 mooiste meisies ini skwl?*:D
Hehe sjoe,, da is baie!!:p haha ma uhm.... Jacqui, Roune, Martele, Leonie, Carmen, Taylor, Simone, Anika, Madelein en Izelda...
Damien my ou skat! Vergeet van die ou mense se kak praat! Jy weet tog wie en wat jy is ! Ja jys ngal mean ;) ma dis wie jy is! Bly altyd so awsome ou en jys se*y en handsome moeni dat mense se kritiek jo pla ni !! Jys ntha!!! Haha xxx jou gym vriendin!!! =P
Haha ag wat hylle kan ma kom kak praat!!:p asit hulle so besig hou... Hehe baie dankie!!:). Hehe en eksi mean nie man!!:p
Damien jou gay steroid doos!!!!!!
Mmmmh
Hou op so lelik wees met Gaymien julle!
Haha
Wie's die 10 mooiste meisiesin gr11 ?
Haha hemel 10 Is bietjie baie... Uhm anzelle, madelein, nicaela, mariesa, chante, bernelee, bernalee, mar-louis, janelle en maryke
Wat soek jy in n meisie ?
Well ek soek net dat ek gemaklik saam ha kan!! Dat ek en sy altyd gemaklik kan praat, dat sy my net gelukig maak en ek moet net kan sien dat sy actualy saam my wil wees!
Van wie hou jy?
Ag eks mal oor so een girl...
Jinne bra, ek se nou ni jys op roids ni,,, maar jy drink seke n kakhuis vol protein shakes om ju biceps 43 cm te kry??
Neee ou ekt seke net vir so 3 maande shakes gebruik.. En gym al 2 jaar so ja..
Mense los nu vi Damien uit!!!!!! Dis nt mense wat al sulke gud gedun ht wat nu daaroor sal grappies maak!!!! Het julle regtig nix beters om mt julle tyd te dun ni!!?? O nee wag julle steek julle eie vingers by julle holle op!!!! Gan speel in di verkeer!!!
Jaaaa
Dude gan ons GYM! Jy is ons lewe! Jys niks sonder gym nie!
Haha oo okay
Watse suplement gebruik jy om so mooi lyfi te kry?
Ag ek gebruik maar net verskillende protein shakes
Glo my ek sal jou poes jo klein kont, j moet pas*op, die jaar word j nog gemoer!
Haha oo okay cool!
Shame kyk hoe arme gay doos boetie jou defend! Moeni worry nie ek glo dat daar nie n naald in jo hol gani, maar daar gan n piel in jo hol v jo broer of moet ek se susi af!
Haha ag voel jy nou kak sterk dat jy kom kak praat hier op qoohme?
WTF wat is fout met die mense!!!! Is hulle van hulle koppe af ek bedoel ek ken jou nie baie goed nie maar wat de hel dink die mense regtig jy is so dom om steroides te gebruik of om al klaar jou virginity te ge verloor het??Hulle moet net hel jaloers wees!!!!!
Haha well duidelik ken jy my beter as meeste van hierdie mense!!*
What a joke...mense het nix beters om te doen as om sulke shi* uit te dink nie...julle bq jaloers omdat my broer regkry of altans meer...as die van julle wat roids gebruik?...maak seker van julle feite ouens!
Hahah ja wat!!
Dankie viri se* die naweek, ek kon nou nie veel voel toe jy insit nie maar was lekker om so sterk man op my te he
Haha jis eks bly jy wil so graag met my se* he ma ongelukig kry sulke goedkoop slette nixi
Hoor jyt jou virginity verloor aan anzelle?
Haha sjoe ek begin qoohme like vind baie nuwe goed van myself uit!
Hoeveel curl en bench jy?
Nogi gemax curl nie, het al 120 gemax bench
Ek hoor as mens so sterk soos jy wil wees moet mens jou eerste oggend se poef eet en jou pis drink?
Ag nee wat jy hoef duidelik nie, da kom kla genoeg kak uit jou bek uit!
Lol my tjom MJ vertel my hyt ook aan jou verskaf en nou ken j sy dealer
Haha oo okay se vir hom ek wil hom ook graag ontmoet!
What's up ou, verkoop jy roids ook?? Ek kort ook bietjie wil graag ook 43cm groot biceps he!
Haha se my net wa hoor jy die kak??
Jou ma se v*****
Haha jis jys kak snaaks!!
Ek is in waterkloof en ek gebruik roids... Hulle het my ook getoets en kon niks kry nie want daars baie maniere om dit weg te steek en kan dit net in jo liggaam kry as j opit is, nie af nie want dit gan yt jo liggaam yt! Dom naai!
Haha oo okay mooi vir jou!! Haha as jy dit moet gebryk om jouself beter te laat voel dan kry ek jou nogals jamer tjma!
Ek wil net se dat baie keer wanneer jy pipi in die badkamer kyk ek vi jou ding heehee ek weet dis wierd maar ek kani help eks aangetrokke aan ouens nie en eks self n ou...mwa
Fokof
Hahahah my broer kan julle weer verkeerd bewys met toetse...name them he will do them!...hyt nix om weg te steek vir enige iemand nie
Haha ag ja wat!
Awe, kry my naskool in die fietsloods, wil biki praat oor roids! Wil vir my ook koop tjomma! Hoor j kan organize vi shap pryse!
Hahah lmga bra wa hoor jy die kak?
VIEW MORE