103
Replies
Heyy jou oulike ding😉
😂Hiii
Gaan antwoord asb vir Waldo op snapchat en whatsapp 🥺😂
Oky eks op pad🥺😂
Hoe is die lewe 🥵
Die lewe is interessant 😏✌🏻
Opsss 🐢
Oeh ek like die skillie🥺😂
Jys een Amazing mensie wat my altyd laat smile.... Eks so dankbaar vir iemand soos jy🤗🤍
Jyy is n baie mooi mens binne en buite x
Dankie jy maak my dag😊
Mis jou🐬❤️
Mis jou sekerlik ook🤗
Ek is MAL oor jou Dané Du Preez😍
Aggg cuteee dankie!!
Gaan kyk jou Snaps
Oraaity
Favourite Gr 8 meisies🥰
Agg almal is oulik in hul eie manier😘
Hoekom maak j of jy my nie ken nie by di skool🤐
Ek sal dit nie opsetlik doen nie.... Jammer as jy so gevoel het🙈🤷♀️whatsApp my?
Oulikste Danétjie xxx
Dankieee😊
My pick up lines is good neh 😍
Baie goood🤣
Wie is jou crush
Harry styles👌🏻
Have you ever been in a situation on a bus trip where everyone really had to pee but only the guys were able to go?
Nopes😂
Jys nogals cute and i like it 😂😍
Awww dankie🤗🤗
Ek is in die mark vir 'n vrou
Hoeveel kos jy? 😍
Nahhh sorry
Ek is priceless😏
Hoe gaan dit met jou❤️
Dit gaan great dankie😊
I need somebody to love
I need unlimited ice cream😏
Hier begin ons alweer😂😂😂😂
Nehh😏🤣🤣
As jy n vrug was sou jy n fine-apple wees🍍😍
🤣🤣🤣Jeeyyyy dankie
Iemand ini oog
Nopes ek voel ek like dit nou single😏
Jy gaan vries 😂😂😂🥶
Brrrrr✌🏻🤣
Frozen 2 jy se?
😍😍🤣Oms ja
Jys baie oulik hoor💛
Dankie jys net so oulik🤗
Dankie vir die mens wat jy is💗
Aww dankie vir jou🤗
Kan jy aan my arm raak sodat ek by my vriende kan brag n engel het aan my geraak😏
Oeh hierdie pick up lines neh😏🤣
Ek mis jou ongelooflik baie!
🤗🤗Eks seker daarvan ek mis jou ook
Sjoh is jy die rede dat dit so warm is🥵🥵😻
Nahh aardverwarming✌🏻
Planne vir vakansie??
Gaan die 15de klein kariba toe
Uit 10 uit is jy 'n 9 en ek is die een wat jy nodig het🌹
Cutee😏😂
Nou wie is jy nommer 1?😂
Fav song?💗
Daar is way te veel
Is jy Mcdonalds because im loveing it😍😍
Jahh eks daai Happy meal✌️😂
Is dit julle plaas op jou recent😻
Nee my ouma en oupa sn🤗
My rolmodel😍
Jy het die mooiste hart en beste persoonlikheid!
Aww die beteken baie,dankieee🤗
Moenie die post nie maar wallies mis jou 😂
Sê vir hom hy moet dan met my chat😏😂
Hoe gaan dit met die eksamens? 💞
Ugh eks oor eksamens🙄😂
Iemnd ingedagte ?😍
Nopesss
Beskryf die perfekte ou 😍
Ek is vas oortuig mens kry nie so iets nie😂maaaar,
~Snaaks
~hy moet goeie verhouding met God he
~hy moet my met respek hanteer
~hy moet net homself wees🤗
Jy lyk so cute as jy eksamen skryf 💛
Uhm dankie😂
De beer mis jou kak baie!
Sjoe taalgebruik🙊
Hou jy van my
Hoe moet ek weet wie jy is?
Ons moet weer kuier 😍
As jy my se wie jy is kan ons dalk plan maak ja🤗
Mense wat agter hulle fonetjies weg kruip kook my bloed
Ja nee selle hier😂
Pynappel op pizza?
Neeee siesss!
Jy's beautiful 😍😍
Dankie you 2😊
Oulikste ouens in G6
Ek ken hul nie so goed nie sorry nè
Hoe kan iemand so mooi soos jy single wees???
Het net nog nie die regte mensie gekry nie, maar dankie baie
Slimmes jyy 😏
Haha danki😂nie sooooo slim nie
Opinie op die bokke🇿🇦
Trots is n understatement 😍🇿🇦
Jys Baie nice ✌🏼💛
Baie dankie jyy😉
Sal jy n seun eerste DM
Nee nee
Eks verlore kan ek direksies na jou hart kry 😉
😏😂🤦
Jou gesig is n sterrestelsel en ek is n kind wat na die sterre kyk 😉
My Jam die😏😂
Which school are u?
HTS middelburg
Het jy dalk n padkaart vir my want ek raak verlore in daardie oë van jou 😍
Awww die is sweet😂🤗
Daai padkaart gaan jou lei tot in my hartjie 😉
Psstt hey vreemdeling 🤗
Jys oulik 😌😂😍
Heyy vreemdeling jys ouliker😏😂
Btw jy sal n excellent lions supporter maak😍
Sal jy met n Gr10 uitgaan😍
Yess, hang af watter een😂
Watse vakke vat jy?
Geo
Fw
Bio
En Rtt 8ste vak
Gunsteling mens? 🤗
Beslis nie die een wat wisk uitgedink het nie🙄😂
Sjoe jys slim🥰
Sjoe jys oulik😂maar thanx
Ek like jou newe hare❤❤
Dankieee😊
Fav movie?
Angry birds 2😍
Top 5 graad 8s❤️
Sjoe ds moeilik om net 5 te kies
~Aninne
~Karla
~gerhard
~monique
~Inge
En nog baie xx
Jys hotttt🤤🤤🤤
Nahhh, maar thanx
Ok so jy is beslis die beter een uit die groepie
En hoekom sê jy so😂
Maar ek is nie nou eintlik in n "groepie" nie
How old are u?
15 years young 😉
Favorite rugby speler?
Cheslin kolbe
Malcom Marx😱
Is n tematie n vrug of n groente?🙈
Tamatie? Nee ek weni😂squash hom dan is hy n sous
Beautiful!
Dankie dankie🤗
Hkm kan jy nie fiets ry nie?🤣
😂het net nooit die training wheels afgehaal nie en ek val net heeltyd🙄
Wie mis jy meeste van die laerskool?
Zoé❤️❤️
Stehard
Lehan
Rico
Siobhan
Rachel
What swat jou sussie?? Btw sy is sooo mooi😍🔥
Dankie ja sys n hottie.... Sy swat regte by potch.
Vwhj?
Iemand baie spesiaal
Gunstelling plek?
Die plaas, en my bed.
Wie is jou beste seuns vriend? 😂🔥
Zeinnn😂💛en dan is daar n paar ander wat cool is
Aaai hottie🔥🔥🥵
Eyyy🤗... Eks rrg nie hot nie😂
Jou oë tho🌟💫
Jou komplimente tho🤗
Het jy iemand in die oog
👀hoop nie so nie, dit klink noggals seer
Heyyy
Hi daar vreemdeling🤸🏻
Laaste mens wat jou gebel het??
Rikus😂
Langste relationship wat j al gehaad het?
2 jaar.
Wat gaan aan tussen jou en Zein😔
Nee niks net goeie vriende✌️
Jy is n awesome mens al is jy soms lelik bly jy my maatjie 💛💛
Hehe dankie💛
Ja sorry maar ds net as jy my irriteer🙄😂
Eyy daneee xx
Ek gaan na jou verlang in my klas volgende jaar hoor!🥺
Heyo ek sal by jou n draai kom maak in jou klassie😏😂
Jy's n mooi persoon binne en buite 😍
Dankiee jy ook🤗
Wat dink jy van Tiaan Olw
Hy is n nice mens met n goeie hart💛
Soo vertel my intersante goed oor jouself🤣
😂🤦🤦
~ek hou van roomys
~ek kan nie fiets ry nie🙄😂
~nie mal oor tweegesig mense nie
~kan baie lekker 2min noodles maak😏
VIEW MORE