profile img

Danè Coetzee

danecoetzee_

Ask me anything you like anonymously

22 Replies

Jy is Pragtig Dané ♥️

anonymous ? baie dankie x
?????

danecoetzee_ replied 2536 days ago

Jy en Ruan sal nooit pas nie

kay ?

danecoetzee_ replied 2536 days ago

What did your last relationship teach you?

❤️ patience

danecoetzee_ replied 2536 days ago

oo my siel neee kykkkk
Jyy maak modelle jaloers ?
Jy moet net wegblyy van my cheese toasties af want jyy gaan hulle heeltemal laat smelt ?❤️❤️
EKKK IS LIEEEFFF VIRR JOUUUU XX

? jy is kosbaar
eks so bly jys terug ?
nou kan ons vir kallie grensloos irriteer op die plaas ?

danecoetzee_ replied 2536 days ago

You smell like pervert

gaan pla vir rufes , perv ??

danecoetzee_ replied 2553 days ago

Oh my soul , Dané jy is so hot. ???

wel hello vreemdeling ???‍♀️
baie dankie ❤️

danecoetzee_ replied 2553 days ago

Herooooo . ????
Thought I’d drop by. ?
Love you Bambinoo ❤️
: You know who this is. - BS

babasusannnnnn. ❤️
dankie , eks lief vir jou boo x

danecoetzee_ replied 2572 days ago 1

Ek moet jou net vertel : Na die liewe heksie storie het ek my eie medisyne gemaak toe maak ek dit warm toe word dit kaas en raai net wat ...? EK HET WEER CHEESE TOASTIES ??

my menssssssss ek mis jou x
was daai toasties darem lekker ?

danecoetzee_ replied 2629 days ago

danie yQii .. weet jy neh ek is n unicorn .. en jy weet nie eers wie ek is nie .. nou wonder jy seke .. maar dis okay weet net ek is n unicorn

? mmh , ek dink ek weet wie jy is ? jys 'n amazing mensie ♥️
GO UNICORNS ?

danecoetzee_ replied 2634 days ago

Ek weet jy weet wie is ek so hay
prob nr 2 -Die heks het gekom en toe steel sy wragies my besem maar ook my maan ook gesteel so ek sit letterlik nou In die donker vuil huis n vet hond geen cheese tosties nie en niks medisyne nie
HELP MY ?

lottie ?♥️

danecoetzee_ replied 2671 days ago

What are you afraid to admit you don't understand?

wiskunde ??‍♀️

danecoetzee_ replied 2671 days ago

My hond het my kat geeet toe voor dit het die kat my muis geeet toe voor dit het die muis al my kaas geeet en nou het ek ook nie medisyne nie - So basies sit ek nou met n baie vet hond , sonder cheece tosties , en antibiotika
please help !

oh my hat.
jy sal my nie glo nie , maar ekt presies dieselfde probleem gehad ??‍♀️?

danecoetzee_ replied 2678 days ago

Spesiale mensie ?❤ Lief jou baies ?

??

danecoetzee_ replied 2678 days ago

Jy is ouliker jou vis?

☺️☺️☺️

danecoetzee_ replied 2678 days ago

Jy is nogals amazing ??

awh ? eks seker jy ook ..! ☺️

danecoetzee_ replied 2683 days ago
VIEW MORE