117
Replies
fcking stunner ?
dankie ?
Is jy los?
Why would i be ??
Damn beauty queen??Omww jyss so $exyy??
? dankie
Is jy al dronk
Hymne ek weet somme dis jy?? en hoe ken jy my dan ?
How about of I ask you on a date???
Well maybe you should?
Is jy single??
Ek het nie n ou nie,, so ja
Jy is só stunning ?
baie dankie xx
Ek se niks
Nou lyk jy net dom want tegnies het jy iets gese.xx
Ek hoor j en armand is so close.
Wat is hy vir jou
Ek ken hom al van laerskool af ,,hys regtig n baie goeie vriend vir my.xx
Ek wil jou naai??
Dream on ??
Franco smit ?
Ken hom nog nie rrg so goed nie?
Hou jy van koekies?
?yass
ekt n voeltjie hoot fluit dat jy nie meer n virgin is nie??
Noggal,,don't be so gullible babe?
Jys beeldskoon.❤ Soos rerig net amazing.??
? baie dankie, jys verseker net so amazing
Double date?
Maak n plan..
Danelle.... jys Beautiful ?
Wil jou dm, maar ek weet jy sal NOOIT my raak sien nie ?
Try me?
Jiss jys ongelooflik mooi ... ? ek kon nog nooit met jou kom prt ni want eks soo flippen skaam en jahhh ... Maar wou net sê jys amazing en jys mal mooi ?
? baie dankie,, dm my
Heyy Danelle... ek is dood ernstig nou. Ek het al lank al daarin gedink om na jou toe te kom en net myself voor te stel, maar ek het geen idee of jy eens na my sal kyk nie ?? ek wil net sê jys pragtig ❤️
Baie dankie? ek waardeer dit baie
Watter graad is jy
? gr.11
Veral jou hare lyk soos n coloured sin n jou eyebrows
Lmk, ? dumb f_ckers gon hate?
Jy lyk coloured
?pla my rrg nie dat jy sukke dinge dink nie ,,ongeletterdheid loop mos hoog dees dae? so ek judge nie
is jy coulored ?
Nee,, mens noem dit blas my skat?
What phrase do you wish people would just stop using?
" ja bra"
swart, bruin of blonde hare ?
Maak nie saak nie
Hoe besluit jy met wie jy sal praat en wie nie?
? die persoon se houding
Antwoord jy dm's?
Ja as ek onthou .?
I know what you did last summer
Ooh rrg?
Sal jy my dalk jou nommer gee asb x
Dm my?
Smaak jou beter leer ken?
Nou doen iets an dit??
Hii beautiful, as ek manet die kans kon kry om jou in my arms vas te hou. ??
Ah jammer? weet nie wie jy is nie,, so dit maak die kans nog minder??
Houding of skaam????
?houding,, maar meeste van die tyd is ek ma skaam
Is jy gereed vir n verhouding as die regte ou verby kom?
Ek sal seker wees ja..??
Skaam?? Loop elke dag verby jou by die skool..??
Ja skaam? ma jy kan mos hello se kan jy nie.??
Jy klink nice, maak jy maklik vriende? Wat sit jou af van nuwe mense?
Ek is noggal n skaam mens so ek maak nie so maklik vriende nie?? niks sit my meer af as iemand wat dink hulle is beter as ander mense nie..
Gaan jy stock cars toe?
Ek was al da,, maar ek gan nie baie nie??
Antwoord jy net sekere qooh.me vra?
Ek antwoord alles?
??
jys goals
Baie dankie?
Soen jy maklik?
Hou net op weird wees asb?? my naam is nie losklos nie??
So het jy iemand in die oog???
Dit sal baie ongemaklik wees om iemand in my oog te he dink jy nie??
Why are you single?
Want hoekom nie ?
So het jy mbaai geniet
Ja dit was vrek lekker?? beste vibes ooit
Trou met my?
Ag jinne?
Jys oulik hoor??
Kan nie onthou nie? n ou het met jou gepraat..?
Ah ???yess het n saak vinnig vinnig afgehandel
Jy't kwaad gelyk in pouse vandag????
Watte pouse?
wees myne
Ek behoort an niemand sorrie??
eks in noorder paarl, kan ek jou NOU kom haal asb ??
Ek weet tog wie jy is??
Hoekom het jy nie n ou nie
Ek weet nie vra hom?
Jys so mooi?
Dankie my mens?
jys mooi ????
Baie dankie??
Jy is spesiaal hoor!??
Ag jinne baie dankie?
Jyt gese dit was n dare, they have no mercy for you?
Oh ,,nee glati ?
But dis nie so bad nie
Jou vriendine het niks chill nie??
Ek weet mos wat daai beteken
Ek het beters man, los dai kak???
Dit was net n dare so toe moes ek dit post?? ma eks bly as jy beter het dis goed vi jou
Jou laaste post???
Ja wat van dit ?
Ek sien jys n nature child. Ek ook. Natuur kom eerste
Yess??
Die onderwyser mt wi j di meeste vas sit?
Morris?
crush ? ?
Se joune dan se ek vi jou??
Watter tipe persoonlikheid?
Ek weet nie ?
Baie mense het net daai lekke vibe verstaan,,mense wat my kan maak lag is n groot plus??
Wat laat jou dadelik van iemand hou?
Persoonlikheid ?
Love life??
Kan mens dit eet??
Liefdeslewe?
Kan net lag ..dit se seke alles ?
Hoekom haal jy dit dan uit?
Uhm ek weeti want ek wou..??
Is jy nog op skool?
Ja ek is in gr11?
En ek kry nie eers n reply op my dm nie? maar daai wit bikini though??
?omw sweer,,
stuur ma weer een ?en dankie tho
Wag wag wit bikini? Waar sien ons dit??
Uhm seker op my insta??
Daai wit bikini tho daamn ?
?dankie
Jaloers omdat hy jou nie kan kry nie??
? ek dink rrg niks van mese wat jaloers is nie eks 24/7 in hulle gedagtes ,, maar tog is hulle nooit in myne nie ,, so dis bad vi hulle ??
Skaam jy nie jouself nie?
glati my skat?
In watter skool is jy
Labori?
Lyk my iemand is jaloers op jou??
? neh ,, daar is soos geen rede om ooit jaloers te wees op my nie.??
Fok jou
cash me outside howbow dah?
Happy valentines babe??
Happy valentines?
Fok jy bly net moer mooi??
?? baie dankie
Van wie hou jy?
Maak dit saak
Is jy ooit in Durbanville?
Nee nie rrg nie..maar mens kan altyd plan maak??
Dm my?
Jys mooi????????????????????
Baie dankie?
Wat dink jy van jouself ?
Ek dink nie die aarde draai om my nie dit kan ek jou verseker??
Nee ek weet nie ek is n oraait mens ?
Chat jy net met mense wat jy ken?
Nee?
Hoe anders gan ek nuwe mense leer ken..? dm my
Wat soek jy in n verhouding?
In n verhouding.??
"i want to feel wanted" ek wil nie wonder of n ou my lief het nie..?
Mmm, hoe seker is jyy???
100% seker,,?
Hoe oud is hy?
?? maak dit saak..jy sal tog nie weet wie dit is nie
Het jy n crush?
Ja ek kan dit seker n crush noem??
Wel eks seker daar is baie mense wat wens hulle kon n matras met jou deel??
Maar tog slaap ek aleen..??
Is jy Robertson se straat mattras of paarl sin
bang gat sit jou naam by dan antwoord ek jou miskien..??
Mooiste meisie op die skool ??? anchenlackay
? sjoe skat baie danki ..?jy is net so mooi..
Hoe kan een persoon so mooi en perfek wees????
Ek belowe jou eks ver van perfek ..??maar baie dankie???
Neeee hoekom is jou pp weg???
Was biki borinig
So waar moet ek jou DM om jou nommer te kry? ??
Uhm seker op insta??
Waar het jy jou broek in jou profile pic gekoop
The fix
Wat soek jy in i man?
Describe your perfect prince, or King since you the queen(:?
N man uhm..as dinge werk dan werk dit ek het nie rrg n type nie???
Jys fokn mooi
Baie dankie❤
If i tell you i have 2 Justin Bieber tickets would you join me?
Not if I don't know you??
Het jy i stukkie of i ou, of dalk i man haha
Ek is single ?
En ek dink nie ek lyk so oud dat jy kan dink ek het n man nie??
VIEW MORE