Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek mis my bekkie😭💕 elke daggie sê drukkies ennnn moet net nie teveel aan my raak nie, jinne ek sal nou wat wil gee vir n drukkie😭 wens ek kon vir jou kom kuier my liefie🥺 Ons kan Macdonalds eet?♥️ Ek mis jou!!
Dit is nie my intensies nie, regtig!! Ek belowe 🙈 asseblief dm my of iets sodat ons dit kan uitpraat... Ek vra rrg mooi🙈 ek is jammer..
Definitief Zane Bester❤❤
Yes🐾, ons gaan net nog nie uit nie🙈 maar ons is heel rustig, niks pla ons nie x 🌸
Wees daar vir hom❤
Pragtige meisie, mooiste hartjie, mooiste smile x Sy is absoluut n engel uit die Hemel ❤
Kyk nou net hier😂😊❤ my nolsie❤ my no 1 peunut 🐥🌷❤ jy is die oulike een en woww hierdie beteken so baie 🌈❤ ek is lief vir jou my kleintjie 💕
Eyy my Vicky 😊😊😊❤
Jy is KOSBAAR hoor 🌸I love you more🌷❤
Ek gaan aanneem jy is Logan x Indien nie, wat eintlik nie moontlik is nie,, maar indien nie!! DM my manet🐥💛 so eyy my muna, so eerstens why yu jok? Ek Promise!!! JY is die coolste een tussen ons 2🙈😂 soos ek belowe, en vrek partytjies sou nie so lekker wees sonder hou nie. Dankie vir jou bestaan! JOU MENSWEES beteken so baie vimy 🌸 moet jy nie verander nie, jy is besonders 💛💛 dankie vir Alles🐥💛💛💛💛💛
Heheh x
Ek dink nie ek kan hulle in volgorde sê nie,🙈maar...
Stephan
Devan
Ninke
Carla
Anienka
Geen volgorde😂😂🌷
Sjoe, jy het dit n eeu terug gestuur, skies ek lees nou eers x
, maar ja dit was werklik awesome...🤗🤗🌸 ek verlang hoor 🐥
Meisie x
Ek leer by jouu, Kileyy, my is beeldskoon 😊🤗😍😍😍😍😍
Heheh x sksksksksksks whoop whoop, net omdat jy da was😊🤗🌷
Jy is oulik x Bly so flippen amazing 🐥😍 en daai veters nehh😊🤗💛
Eeyyyy 🐥🌷 aghhh ek wen steeds,😂😂😊
Solank jy oulik blyy x🤗
Chandre en Kian
Anri en Rudolph
En ek weeti wie nog nie😂😂🌸
Ja ja, sksksksksksks Whoop whoop x
Sien vijouuu kan nie wag nie😊😏🐥🌷🌸😍
Heyyyyyyy🐥🌸🌷💕🌈
Jy is amazing x
Lvj
Eyyyy, Pietieeee jy kan maar die een kry😂👌🐥
Sksksksks, and I oop!
Jy beteken baie x🌸
Oms die is nou oulik😂😂
...maar ja, ek dink so x🙈
Aww🙈🙈
Aghhh nee man, jy weet seker nie wat is mooi nie,, maar dankie though, ek waardeer🙈😊
Ek is doodseker ek kan dieselfde van jou sê,🌸
Jy het soortvan jouself nou weg gegee,😂😂maar jy is definitief die coolste een wat ek ken, belowe💫
...Kom ek try darm bietjie meer noem x
Zane
Stephen
Tian
Ruan
Dit is al waaraan ek nou kan dink🐥😉
Net 3 is nogal moeilik, maar ek sal probeer x
Let wel, die is in geen volgorde 💫
Pieter
Janco
Handré
🙈🙈🙈
Iemand super spesial🐥😍❤
Op die oomblik huiswerk en j??😊😊
Watvan ons nogal??😂😂
Sys soos alles x
So lief vir haar ❤❤
Eintlik is ek self nie seker ooorrr daai nie x
Maar...
Om lief te hê is beter...
Liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.~1 KORINTIËRS 13:7 🐥❤
Mamma Mia 😍
Soos ek daai storie al meer as 10 keer gekyk,
En nie net nommer 1 nie, nommer 2 ook x
Nommer 2 is die beste😍😍 sjoe
Ek is nie een wat gud is met sulke raad nie, ek heti die regte woorde nie, moet net nooit verander nie x Jy is Pappa God se prinsessie 👑💕 Wonderwerk 1000, jy verdien die wêreld, maar daar's een ding wat jyyy kan doen 💫
Bid, maak n lysie van wat jy soek in jou man, maak dan n gebedjie en bid hom dikwels 🐥💫 Pappa God het die perfekte persoon vir jou, iemand wat jou sal dra, Hy bepaal hoe jou lewe gaan loop en jyyy beplan net x💫
Bly net oulik, 🐥❤
Wees net jyyy x
As hyy jou nie like vir wie jy is nie, is dit nie die moeite werd nie, Jy is Kosbaar x moet nooit verander, Pappa God is mal oor jou, Hy het jou meer lief as wat enige outjie ooit jou sal lief hê ❤❤
Ek dink nie ons praat daaroor nie😊😊 maar dit nie so bad nie tho🙈 in my opini x
Ek weetiii wie jy isi, maar DM my,😊💫🐥💕
Mal oor brood,,, veral jyyy x @leane😏❤
Weet nie regtig na wie jy verwys met sy nie???💫🌸
Hy is letterlik beeldskoon, nog meer binne as buite x Hy het die mooiste hartjie, die mooste smile, beste persoonlikheid waaraan ek kan dink, die hoogtepunt van my daggie(ek kan nog baie sê)😍😍 Hy is Alles x Super special en soveel meer...
Te veel as jy my vra!!!😞😊💫
Daar's te veel 😉
Oeee Yess x dit is, en eke is so opgewonde om my taak kla te maak😂😂 jks
Maar ja, yesss yess😍😍💫
Awww,
Jy is oulik 💫
(Maar ons almal weet jyyy jok😉😉)
Oo koek🙈
Stadiger so bietjie, nog ver van daaiiiii af😏
Ohhhh, my wêreld,
Definitief Leane x ❤❤
Ek is seker ek mis jou ook, 🔥💕
Dm my tog x
Chandre is soos my alles, my ander helfte x
Maar Leane Bridenhann, beteken rrg net so baie vimy, ek sal nie sonder haar kan nie, sy is soos my bestiii💫💕
Pizzaaa is lewe, maar ek is mal oor vleis 😊😏
Ek love jou x
Jy is amazing 🤗🐥
Ek is totalyy mal oor jou,,, maar wie is die??
Oo koekies x
Ek weeti wat dit mag beteken nie,
maar ek gaan, gaan met dankie en jy's oulik x 😂😊🐥
Soos, ek het b goeie een in gedagte 😍😉 Maar ek dink nie hulle sal like as ek dit sê nie maar, Chandre Visser (My ander helfte) En Kian Van der merwe 🤭🐥
Jassssss dit is wat ek dinkkkk😂
Hulle almal is die beste en soveel meer,💛 maar ek dink nie ek kan daai vraag antw nie🙈
...maar gan vir Goud 💕💫
Ek weet sommer kla wie jyyy is x
My JohaneQ, my nommer 1 ondersteun, ek is so lief vir jou, jy beteken so baie, letterlik die Wêreld vimy 💫❤ Ek koni vir beter as jy vra nie,, jy het die mooiste hartjie, en dan praat ons nou noggiii van jou smile nie 😍😍 nee sjo, jy is beeldskoon verby, Pappa God se prinsessie, sy wonderwerk 😍❤ bly altyyddd oulikkk, en staan sterk 😘😘 jy's n yster mens, en jy sal hierdeur kom🐥❤ Lvj baie x
Aww, ag nee die is net die Beste x🌸
Jy klink vimyy flippen net so oulik, en amazing...🐥🌈💛 Bly net oulik x🤗
Meraaiiii, my apeks, ek kani jou eer verduidelik hoe baie liefies ek vir jou isi x ongelooflik onbeskryflik baie, Dankie vir jou menswees, Jy's alles, ek belowe 🌵❤ Jy maak n verskil en ek kani my lewe sonder jou sien nie, ek wil jou nooit ooit verloor of verruil vir enige enige iets of iemand anders nie x Jy is Kosbaar verbyy🌈💖❤ blyy net oulik asseblief 🤗💛❤ love yuuu to infinity and beyond...
Ek is self nie seker nie, 🙈🐥
Definitief Liam😍😍😍
Oh, iemand ??
Nee skies, daar's te veel❤
Joh ek weet nie eers waar om te begin x
Okay neh, so almal is super spesiaal en beteken so baie x
Maar ek sal probeer n paar noem... let wel dit is in geen volgorde🍃
Edward,
Janco R (lorry), Jannco L, Pieter, Juwen, Liam, Lourens, Logan, Johan, Jaco, Corné, Andries, Devan, Stephan, Zen, JP (al 3), Louis, Wian, Dihan, Tristan (nefie), D vdm...
Dit is nou al waaraan ek op die oomblik aan kan dink, maar in geen volgorde 🙈🐥
Yesss Yess sy het!!
Maar los haar, sy is myne ?❤
Eke ken 2 Carla,
My sussie en Callie x
So Callie, is in Graad 9
Sy is die mees mooiste klein Pappa God Dogtertjie ooit, sy gee die lekkerste drukkies en sy verstaan my x
Sy het die mooiste persoonlikheid, n hartjie van Goud, n sonstraaltjie van Pappa God se lig, sy straal so mooi, sy is my Apeks (hartjie se punt) om saam met haar mamma mia songs te luister en te doen(sy sal nou weet)❤
Sy maak my Daggie elke dag deur net vir my te smile en sommer ook n soentjie te blaas, Haar woorde, "lekker skryf, I love you" is die hoogtepunt van my daggi, ek kani eers n Daggie by die skool sonder my Callie beskryf nie, sy maak n verskil, n groot ene in my lewe, en kani my lewe sonder haar sien nie, ek wili dit eers sien nie!
Ek wil haar nie verruil vir enige enige iets of iemand ooit nie? sy maak my lewe die moeite werd x
Ek het haar lief met my hele hart,
Sy is my inspirasie, my 2 of meer br* maaitjie! My Gunsteling ?
Sjo ek kani eer verduidelik hoe baie sy vir my beteken nie, meer as die wêreld! Sy is n engel uit die Hemel??
Die mooiste mensie binne en buite wat ek ken, my sussie!
En as ek kon kies wie se handjie ek moes vashou in die kerk terwyl ons bid!
Sou dit Carla sin wees, daar isi beter as sy nie!!
Sy is beter as die beste! ?
Ek het haar ongelooflik baie lief x
2 infinity and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond and beyond...??
Joh, my dagii is gemaak x
Dankie so baie?
Jy klink rrg oulik, DM my asseblief☺
Oh ja wanneer dit nou weer???
Jks, yasss ek doen, maar dit nog so rukkie ??
Aww,?
Dankie??
Oraaittt?
Hkm ooit???
Ek is nou so nuuskierig, asseblief DM my???
Anri ??
Ek kyk elke dag na haar en dink hoe bevoorreg ek is om sulke mooi, en oulike maaitjie te hê, sy is beeldskoon van binne en buite❤?
Haar Persoonlikheid, haar hartjie is die mooiste wat ek ken, sulke liewe Jesus kind, sy is soos n sussie vimy, Ek kan nie my lewe sonder haar sien nie, ek het het ongelooflik baie lief, Die hoogtepunt van my daggii❤?
Oraait, soos ek ken nie die hevyy popular mense nie,
Maar my skool se eerstes is on fire, en dan ook natuurlik my groepie, hulle is die beste spelers wat ek ken, kani eers vir jou verduidelik! Hulle is ysterss, so baie liefdee ❤
Heyto, Praat jy nynyy ?
Jy is die mooi ene, wowie ek kani eers nie x Jy gaan My die vakkyy leer om so mooi te wees?❤
Wat van ek en Edward?☺?
My twin I love ya most??
Wowwweee yuuuu more x
Eendjiiieee??
Ohhh oeee oee, mooiste taal nog ooit x
Ek het dadelik verstaan wat daar staan?
My bytjie, I love yu most soos letterlik ONBESKRYFLIK baie❤
I loveeeeeee yuuuu most x❤
~Piesanggg?
Die enigste en mooiste, x
Leane Briedenhann?❤
Ek heti iemand ??
Maar daar is hierdie super super super spesiale iemand, Hy is nogal na aan my harttjjji❤
Oh wowwiii ?
My lewe❤
Sy is Pappa God se prinsessie?? ek kan nie eers vir jou verduidelik nie, ek weet self nie eers waar om te begin nie, ek kani my lewe sonder haar sien nie, ek sien elke oggend uit om daai pragtige gesiggie te sien, die hoogtepunt van my dat ?
Sy is die pragtigste mensie wat ek ken x
Mooiste hartjie, en ongelooflik kosbaar, sy laat my lag op rye wat ek wil huil x
Sy is n sonstraaltjie, sy staal so mooi Pappa God se lig uit ?? ek wil haar nooit ooit verloor nie, of haar ooit verruil vir enige enige iets of iemand ooit nie, ek waardeer haar so Ongelooflik baie, ek kani eer verduidelik nie, my Alles ??
Ek het nie iemand x?
Maar daar is iemand veryy spesiaal x baie na aan my hartjiii❤
Pieter, is in Him Fouché mann
En hy is super cool, legit as jy my vra... ?? regtig oulik x
Flippen Amazing vriend⭐
Daar isi iets soos populêr nie mann x
Dit is net wat ander dink, hulle is, maar almal is ewe Awesome, en soms ewe stout?? maar ek is regtig onseker, in my opinie dink ek Lourens, Logan, Pieter, Stephan, Devan, Handre, ennn die res? definitief die oulikste mense wat ek ken x
Yassss,
Soms wonder ek ook?
Jks, ek verjaarrrr
11 Junie?
Joh my Bdayyy maaitjie❤
Ek heti weer woorde die, btw ons verjaar amper x
Maar kyk jy beteken so baie vimy, jy weet nou al dat ek nie aan enige iemand beter kan dink waarmee ek my, wel ons spesiale Daggie kan deel nie, dit is amazing saam jou, dankie vir jou menswees, jy maak n verskil, jy het n hartjie van Goud my Maaitjie en ek kank aan n woord dink wat al my liefde vir joy kan beskryf nie! En hoor, ek en jy moet kuier die vakansie, ek mis jou te veel, jy trap diep voetspoortjies in my hartjie, my Apeks????? bly oulik x
Ohh Yess, jy weet dit x
Jy is my legend, en bly so flippen Amazing x ??
Hehhe? oraait x
Okays so kom ek kies eerder nie, altwee is soos cool soos kaas, en joh kaas is die coolste ding op aarde? maar rrg altwee Pieter en Stephan is goals en flippen Amazing ? definitief favourites ?
Wowww, daai legend joh! Weeti eers waar om te begin nie, hy is letterlik die vriendelikste persoon wat ek ken, al is hy so bietjie stil, sy persoonlikheid is uitspattig? n wonderwerk van Pappa God! Hy is letterlik Awesome verbyyy⭐??
Aww, dit beteken so so baie ?? dankie baie ek waardeur x DM my seblief??❤
Graad 9??
Sy is n meisie in JF en sy is super oulik x?
Ek luister nie so baie musiek nie, maar ek het favvs...
En dit is meestal Afrikaans, nie so baie engels,?
1. Neem my op vlerke ( my heel gunsteling)
2. Vuur op die water
3. Daai ding
Maar dit was moeilik though??
Awwh, baie baie dankie!
Ek waardeur x?
Oh joh!
My favv, ?
Ek weet nie eers waar om te begin nie, sy is beeldskoon van binne en buite, Pappa God se prinsesse 1000! Sy gee om vir almal rondom haar en het so n mooi hartjie, sy maak my Daggie deur net te smile en ek is seker vir ander ook! Sy is n inspirasie x sy stap so so bitter baie baie diep voetspoortjies in my hartjie en ek sal haar nooit vir enige iets of iemand ooit verruil nie! Sonskyn kind, dayy maker! I love her 2 infinity and beyond ?
Awwhh, so so baie dankie, ek waardeur, jy klink super oulik, DM my seblief??
Daars rrg so baie mooi versies, wat elkeen n spesiale boodskappie gee maar ek het maar my favv?
Jy kan alles doen deur Hom wat my krag gee. ~FILIPPENSE 4:13?
Aggg soos in die beste skool onder die son! @Jim Fouche Hoërskool, ?????? trots JF??
Jinne, daai dude is cool! Jy verstaan nie eers nie! Hy is rrg oulik, en sal nogal like om hom beter te leer ken??
Ayyy, daai is maklik? soos Almal, ek like soos Almal! Maar daar is hierdie super special person, Kian ?? jahh eks nogal super mal oor hom, jahhh??