8
Replies
Het tiaan jou gespykerππππ
nee πππ
Ek mis jou n bietjie te veel nou
dan moet ons n plan maak xπ
WA of dm my π€π€
Jou Noattaaπ
jy jou slaaiblaar ππ
Jys die perfekste version van jou,moenie laat enige iemand jou onder kry nie of jou mood affekteer nie
ek sal nie weer nie π ek het my les geleer β€οΈβ€οΈ
Jy weet nie wie ek is nie, want jy maak asof ek ander mense is, maar ek wou vir jou sΓͺ eks buite jou suster se venster en jou blou rok is mooi
OK π ek weet wie jy is...
A
Al daai ouens is nie jou trane werd nie,jy verdien soveel meer as daai gemors
baie dankie, maar ek gaan hom nie sleg se nie πβ€οΈ
en hoe kry jy djt reg om sulke lekker koffie te maak, en ps jy skuld my nog 'n koppieπ
my geheimpie π
π kom kuier dan maak ek vir jou ππ
jy is soos die mooiste persoon ever, soos ek kan nie. Nie een seuntjie wat simpel goenoeg was om jou te laat gaan verdien jou nie, en ek hoop hulle weet ditπ€β€
dankie xβ€οΈ dm my asseblief π₯Ί