Visit this profile later to see if your question was answered.
nou wil ek he julle moet bitter mooi luister en bitter mooi verstaan !! ??
daar is NIKS tussen my en Liam nie okay ?
ek ken die kind van geen kant af , en het geen begeerte om hom te leer ken nie ??
julle storietjies is regtig belaglik ??
as julle niks anders het om te doen nie , gaan pla eerder jou ma nie vir my nie x
glad nie
dis maar net hoe ek is ??♀️
ek lek niemand se gat nie x
ek speel glad nie , doen my eenkeer verkeerd dan kan jy maar gaan ek het nie tyd om te mors met sulke mense nie
Mone ❤
Michaela ❤
Caity ❤
Karla ❤
Charlize ❤
jy moet jou feite reg kry ? x
Niks nie. ?
Was een van daai lyk kak voel kak dae ?
Iemand het n slegte dag gehad ??
Luister skatt ek oordeel niemand nie ??♀️??♀️ kom bui asb ?
kleuterskool onderwyseres ❤? x
Dankie viir diie ❤❤ x
Ons is maaitjies ? x
Ek het oë vir net een outjie ?? x
Daar is seker niks fout daarmee nie ??♀️??♀️
Ek voel mens moett net seker wees daaroor , moeniie geboelie word om dit te doen nie en wees seker oor die persoon ? x jy wil tog nie later spyt wees nie
Mostert.
Koffie.
Slange.
Verkeer.
Dom mense.
Mense wat in my gesig vir my lieg.
Haatspraak.
Mense wat oopmond kou.
Mense wat oordeel.
Die feit dat ons in n generasie lewe waar jy nie oor jou gevoelens mag praat nie.
Liefde wat net n memory word.
☝?☝?☝?❤
072 wat van nee ??♀️
Dankie love x ?
ek hett hom seker nie nodig nie , maar ek wil hom biitter graag he ??
aww so baie dankie ❤
jy laat my lagg ??
Tiiaan ?
dankie baie ❤ ek is maar so gebore ?
Soos ek gese het , ek het geen se in die situasie nie x ek kan niks doen nie ??♀️ x
Almal ( hy & sy ) in gesluit weet presies hoe ek voel , so as sy met hom wil praat en blah blah blah x moet sy maar ek kan niks daaraan doen nie.
Almal weet hoe ek voel , en ek het darem bakei ek het nie net terug gesit nie ??♀️
ek hou hom nie vas nie ?