Visit this profile later to see if your question was answered.
yeahh!!
ek sal nie weet nie, vra hul
πππ
ππ dankies
aahh hoor nou π
dm my ?
π₯Ίπ₯Ίπ₯Ί
dm my ??
aww baie dankies!
aggg tog ππ ek was moeg okaayy π
vat hom soos hy kom
dm myy dan vertel ek jou
dm my dan vertel eke jouu
aww, baiie dankies π€
maybe π
dm my dan kan ons prt??π»
- baie dankie
sorry
wel, eks bored so ja π
ek werk daaraan.
π₯°π₯°
nee ek het nie
Merry Christmas π
baie dankies π
good and you
jy hoefie te weet nie
dm my ??
dan kan ek jou sΓͺ
altyd π₯°
π€¦π»ββοΈπ€¦π»ββοΈ
ek was so lank terug by die huis, want ek kon nog nie huis toe gegaan het nie oor dat die grense toe gemaak het agv die covid en toe begin eke met my matriek eindeksamen so ja... ek gaan nou Dinsdag huis toe gaan vir 'n slag... ek sien sooooo baie uit π±
amper 7 maande terug
yess
18
ππ»ββοΈππ»ββοΈ
no
ok
good
ok
no
thnx
ok
__dedre__
ok
ja
you can dm me
good and you
?? maybe
__dedre__
Namibia
nee
aww dankies
yess wat van haar ? is my beste vriendin daai π₯°
nope
ek is kwaad vir niemand nie, dm my?
Namibia πΎ
π
nee wat ek is okey dankie.
haha hoor vi hom ππ»
dit het niks met jou uit te waai nie
β€οΈβ€οΈ
nahh, niemand nie π
awww π, anytime xx
hahaa aaii jinnee die kind ππ
hey jou lekker ding x
wow jy het duidelik baie guts gehad om hierdie te sΓͺ, maar jinnee as jy so dink is ek baie bly vir jou!
en vertel my waar wys ek dit ?
got it from my mamma
dassyyy π€«π€
dm my π dan kyk ons
ek is maar nog altyd 'n rustige mens π
π€£π€£ what even
dm my, dan kan ons kyk π€
ligte blou en joune
awww π, en jy nog meer om dit vir my te sΓͺ!
dm my, dan vertel ek jou π€
yeahh is warm hieso hoor π
aahh ek is regtig jammer π dm my, dan kan ons kyk of ek jou vir 'n laaste keer kan groet π
haha aagg nie rrg nie, ek like maar eintlik enige geselskap, met wie okal π
I don't know who you are π€
ππ
watse een, ek ken 'n paar π