Visit this profile later to see if your question was answered.
The song that I am listening and my girlfriend... Song is american pie-Dan McLean
My girlfriend, the first thing I think of when I wake up is my girlfriend and how lucky I am to have someone like her
Most of them but definitly not all of them
Letters to God
Ek vergeet nie die negatiewe dinge wat mense vir my se nie. Ek onthou alles. Dinge wat mense vir my gese het van gr 3 af en gr 2 af tot nou toe ek onthou alles
Hehehehe,,!!<3 net een mens op aarde wat so oulike boodskappie kan tik :-P wel ek sal daaroor moet dink, nie eers twyfel nie natuurlik.. Eke en jy vir ewig en altyd,,!! Desember moet sy gat roer,,! Mosambiek gaan lekker wees saam jou,,!!:D en p.s ek het reg geraai,,!! ;)
Wel dit is maklik,,!! =D,,!! Uhm...melktert
My fav movie, wow dit is tough=D nee ek grap dit moet wees Fast and Furious 6
Nee ek was nie,,!! :-D ek word nie vinnig kwaad nie en sy is mal oulik en ja ons click net en ons pas ons is perfek gemaak vir mekaar :-D
My mom, my dad, my brother
No because I believe God is the only creator of life and we should not try to duplicate God's creations because we are perfect just like we are
Yes because it doesn't specify how hard so I will give a playfull slap so the would have to give me the money.
Ek het nie 'n top tien vriende of vriendinne nie maar we'll ek het vriende en vriendinne en as ek 'n lys gaan maak gaan hulle dink dit is in 'n volgorde en dit is gglad nie dat ek 'n vriend oor 'n ander een kkies nie dit is net dat ek nie die ander so goed soos ander ken nie maar ek is nogsteeds hulle vriend,, uhm ek is jammer maaar ek het nie 'n lys van top 10 vriende nie. Weet net jy is op die lys van vriende ek consider enige iemand 'n vriend
NeeX_X ek weet nie hahahahahahahhahahahahaha,,!!* uhm....nee hell ek weet nie wie die is nieX_X het dalk 'n idee..!!
Dankie baie,,!!! Ping my 3 keer op bbm asb
Suid-Afrika, want ons het die mooiste natuur wat bestaan en jy?
Die mense judge te vinnig, ken nie die ander nie en skryf hulle af voor hulle moeite te doen om jou te leer ken en jy?
Jy is 'n awesome mens and never ever doubt in yyourself as in never ever!! God made you perfect iff you want to talk to me 083-648-6235 of 2317AEFC
Uhm well dit is maklik, as ek moeg is raak ek maklik geiriteerd en dit is nie reg van my nie.
Hahahahahahahha bbm my:P:) en dankie baie dit beteken baie vir my:D
Jap ek dink definitief so, ons is op die 14de Julie 2 maande saam en ons het nog nie 1 keer gefight nie:D so ja ek dink ek en sy gaan lank saam wees, bbm my bq dan praat ons meer
Shoe uhm well altans my droom date sal meer wees om die meisie te spoil, uhm maar ek sal dit soos volg wil hê, uhm.. Of op die strand saam my meisie heeldag tot die son sak, en ons kkuier en wrestle en swem net saam en hou dan piekniek onder die sterre op die strand en jy?
Eerste soen was Monique Malan in gr 8 maar ek twyfel enige iemand onthou maar anders as dit was dit my huisdige meisie
Jy het die mooiste smile everX_X en vir jou?
Wow uhm..well 'n lys van net 5 vriendinne is bietjie baie moeilik,,!! Want maak nie saak wat ek gaan sê nie ek gaan wel iemand uitlos en ja wel as ek nou so gou moet dink, Volkies: Danay Stoppel, Donnay French, Chareze French, Karla Coetzee(my meisie), Melissa Jurgens, en wel nog mal baie meer, Gimmies: Danel de Jager, Amorie Conradie, Nadia, Marli Burger, en nog baie meer hahahah random vraag wat baie moeilik is om te antwoord
'N son ondergang waar die son se strale 'n reguit en duidelike streep maak en jy??
Poke my op bbm=D en dan sien jy wat gebeur=))
Sy moet my ondersteun in alles. En sy moet my liefhê soos ek is Eerlikheid, sy moet altyd maar altyd eerlik wees al is dit hoe moeilik! Sy moet vir my sê as iets haar pla. en sy moet vir my sê of sy die dag kan kuier of nie en nie jok daaroor nie.
Luan jy sal moet kom kuier dan wys ek jou!
Positive, sometimes quite, can be shy!:)
Lees die onderste vraag van wie is die liefde. Die M staan vir my geheime bewonderaar=)) haha=)) vra my maar op bbm
Jy:P mal verby oor jou!! ?? Kani wag om jou te sien nie!! ?M? mwah* lekker leer:P<3
Ja stem saam ons gaan definitied in die Desember vakansie kuier!! Stem 100% saam ons moet bq:P
Hahaha as jy die McFlurrys betaal enige tyd:P haha love my SussaQ* kan nie wag dat ons kuier ons gaan mal gaan!!
Awwww danQ baie dit beteken verskriklik baie vir my!!! xxx jy bly altyd amazing en moet nooit vergeet dat ek sal enige tyd wil kuier nie.
Ek weet wie!!:P =)) ons moet bq kuier!