14
Replies
Your beauty blinds me because it comes from your heart and it is reflected in your eyes. I wonder how I couldn't notice such a magnificent flower like you before. You are beautiful, you made me believe that this world is worth living in.
ghee , thanks. ?
Wat gaan jy die naweek (13de April) maak ??
ek het eintlik geen idee nie , sal maar sien wat aangaan , i guess . ?
Het jy iemand op die oog?
ek geniet maar net myself op die oomblik .
Enjoy Durbz ?
dankie dankie ?
ek sal probeer x.
Jy & Reino maak n moerse hot coupel ?
ja , ek weet nè ? ?
#reino_dink_ook_so ✋???
Wie het jou seer gemaak??
dit was maar my eie verwagtinge . ??
Aantreklikste ding vir jou aan n ou?
sy glimlag .
Wie mis jy?
te veel mense .
Het jy nog seer? ?
wat vertel my glimlag vir jou ? ???
Wat is di verste wat jy al was mt n ou? ??
pretoria toe en terug. ?
Jy verdien rrg soveel meer des ?
dankie mens . ?
Belangrike raad wat j gekry ht wat j nooit sal vergeet ni?
onthou net bokka , maak nie saak waar jy in die lewe gaan nie ... niks gaan ooit dieselfde bly nie , nie plekke nie , nie gevoelens nie en ook nie mense nie .
- my tannie .
What is your biggest fear
losing anyone who's really important to me.
Feel my shirt. That’s boyfriend material.
it looks a little too clingy and hard to maintain .