Visit this profile later to see if your question was answered.
Ons het mekaar ontmoet deur sy broer jadin viri eerste keer by baywest in 2017... Ekt onmiddelik gedink woah hys beautiful en ek wil hom beter leer ken maar ek was baie jonk en vreeslik skaam maar gelukkig is hy outgoing en het eerste na my toe gekom😂 Die volgende dag het hy my nmr by een van my vriendine gekry en toe begin ons so te praat oor die foon en het geweet die persoon is wie ek meer wil wees, n paar dae na dit het hy my officially uitgevra. Ons het lank uitgegan tot ontlangs totdat ons opgebreuk het (was neti n goeie tyd vir ons) maar ons het steeds in kontak gehou en was steeds lief vir mekaar en het na 2 maande opgebreuk, besluit ons gee dit wees n kans want ons is lief vir mekaar en wat in die verlede gebeur het is presies dit, ini verlede en ek wil my toekoms met hom spandeer♥️
Ahh dankie🥺 eks jmr as jj voel ek skeef jou want ek doen dit nie aspris nie of ek komi eers agter nie want dis baie keer net my gesig en glo my ek kry dit baie😂 dm my asb😌
I'm 15, I have people I don't like obviously everybody has them but honestly I don't have an enemy... I only have people I don't waste my time on😂😊
Anonymousssssssss
desi_de_lange
Ughm ja jy kan maar kan jj dalk oor direct message asb
Ughm no offense verstaan dis nogals persoonlik, en ek weet nie eers wie vra nie😋
Neh hulle isi meer saam nie😬
Beste vriendin❤️😌lief ju whu😏
Ag vreeslik my girl dai❤️😂
Ja, Jadin Myburgh
Ahhh dankieee❤️😂 heavy oulik😙
Ons het begin uitgaan in 2017 maar het ongelukkig nie te lank terug opgebreek en is nou n maand saam maar sou nou 29 maande saam gewees het😬
Ahhh dankie, nee sali weer opbreek😌my trouman dai😁
Ahhh baie dankie jy. Message my persoonlik asb, rrg baie oulik van jou😊💕
Ja mha sekerlik nie joune nie😂
Wat van dit?
I love u so much❤️
Ughmmm jj kan maar?
Ncaaa message my asb persoonlik❤️hierdie beteken heavy baie vir my❤️❤️❤️
Oraaittt dankie?
Liefies❤?mis jou net so bje! Planne asb❤❤❤?
Ayyy yster?
Awww thank you?
Liefe jou miggie❤?
Best fraaaaand??
Hosh jj?? Kyk Wie prt❤?
Awww Dankie??
My girl Dai????
Don't know him personally ?
Ayy baypes ??