Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek gaan net Insta, Twitter en Snapchat los. Ek gaan steeds op Whatsapp wees. Ek wil net wegkom van social media, en ek het 'n goeie rede daarvoor:
1) Dit mors so baie van my tyd, waar ek iets wil doen, dan dink ek dat ek net so twee minute deur my social media gaan...naderhand het ek 'n uur gemors en niks gedoen gekry nie.
2) Ek voel nie meer so vry en asof ek my lewe volgeid leef, as ek dit leef agter 'n skerm nie. Onthou jy die dae voordat jy aan sosiale media blootgestel is? Hoe gelukkig en vry was jy toe nie?
3) Ek soek nie meer wanpersepsies van hoe 'n mens moet lyk, want 'n mens moet doen, ens. om in te wees nie. Ek wil nie deur die internet bestuur word nie. Jy weet, omdat iemand x-hoeveelheid geld besit, stel mens jou standaarde hoog en jy voel nie goed oor jouself nie.
Hierdie goed wat ek sê klink cliché en asof dit uit 'n LOR-handboek kom, maar dit is net die waarheid. Ja, dit neem bietjie moed om hierdie besluit te maak, maar ek dink dat ek gelukkiger sal wees en oorleef (?) sonder sos-media
Hehe, Adelein, ek het nie van jou vergeet nie! Ek Whatsapp jou later? xx
Nee, myne. ??
Ek is jammer? Jy het die vraag gevra en ek het 'n antwoord gegee. En thnx, man ??
Hmm, baie dankie✌?? Ek geniet dit om rond te speel met my woordeskat. Ek sal nog nie weet wat ek hierdie kwartaal gekry het nie, maar met laasjaar se eindeksamen het ek 88 vir Afrikaans, 84 vir Engels en 91 vir Duits gekry??
Lizzy ??
Hostel keys ?
Hehe, nee, srry ? Ek is in die koshuis en dit is nogal 'n storie met vervoer en al...miskien wanneer dit weer by Coetzenburg is, sal ek kom??
Baie baiiieee dankie ❤️ Ek waardeer dit regtig baie ? dm my?
Hehe, I'm afraid that's not possible...I don't know who you are, but I promise that if you DM me, I would most certainly reply x✌?️
Oh sht ?? eendag sal ons weer 'n kuiertjie hê.?
Aweh, Swallas! ❤️??
Ek sal nie sê dat ek iemand ken in La Rochelle nie...ek weet van 'n paar meisies en ek het al met een of twee gesprekke gehad oor DM. Ek is altyd oop om eendag 'n paar meisies van Larries te ontmoet x
Hmm, dankie dat jy dit vir my uitwys. Ek sal dit in ag neem. Dit is seker net alles 'n ding van perspektief...soms voel ek asof ek lanklaas met iemand gepraat het, dan sal ek hoor hoe dit met hulle gaan. Die ding is net dat dit somtyds ook heeltemal die ander kant om voel... ?x
Daar is te veel...Johannesburg is 'n hoofstuk in my lewe wat regtig naby aan my hart is, omdat ek daar grootgeword het. Daar is ver te veel mense om van te kies ??
Awhh, baie dankieeee xx ek waardeer dit regtig so baie ❤️❤️
Ek is baie jammer, maar ongelukkig het ek nie baie inligting rondom 4M en wat op die oomblik in Bloemhof aangaan nie. Ek kan regtig nie sê of dit nog gaan, of nie, gebeur nie.
Ons het 'n masel-epidemie (wanneer meer as vyf mense 'n sekere siekte in 'n gegewe area het) opgedoen. Deel van die voorkomingsproses van die verspreiding van die siekte moet ons so min as moontlik interaksie met ander mense, buite die omgewing, hê. Daarom is sport ongelukkig tans vir vier weke af en ons kan nie driehoek maak nie.
Mis jou ook, M! Ons moet weer een vakansie by mekaar uitkom. ❤️x
Daar is geen grense of ettiket aan die perfekte meisie in my oë nie. As ek werklik gelukkig is in my hart, en ek weet dat altwee van ons in die verhouding regtig verlief is, is dit die perfekte meisie. ?
Oh sht. ? Woensdag is dit weer die begin van 'n nuwe maand dan stick ek jou ???
Ek was, ja...Zabet ??
Awwhh, jyyy ?❤️ Dankie baie x
Sal maar kyk en uitvind? Ek verjaar eers volgende jaar weer, so dit is nog 'n lang tydjie om te wag...ek het 'n baie goeie idee van wie jy mag wees. ?
Unfortunately not. Doesn't really matter, though...
My vriend, SMS. Ek mis jou net so flippen baie, ou!! Al die goeie tye en herinneringe! Assassin's Creed tot die games, al die Red-Bull en BlinC! Brah, eendag sien ons weer vir mekaar. ????
Jaja, maar altyd tyd om hard te werk ??
Hmm...ek het in graad 5 (2013) begin.??
70%
Awwhh, baie dankiee x jy mag my maar dm of whatsapp...as jy bietjie wil gesels ???
Ek kan regtig nie sê nie, omdat daar net te veel is wie ek na verlang x Bredasdorp het nogal 'n groot impak op my lewe gemaak en dit het my toegelaat om die wêreld in 'n ander perspektief te beleef. Ongelukkig kan ek nie name noem nie, want ek mis verskriklik baie mense ??
South Africa...I would like to go to Germany or Poland again.
Hehe, wie is die?? Ongelukkig is dit baie moeilik om betrokke in 'n lang afstand verhouding te wees? x jy mag my maar dm...
Bridget, yes! I would like to get to now her better. We had a small fallout, which I take credit for...If I could just turn back time, I would. She is such a wonderful girl x
Ohh!! Baie! Ek was daar op laerskool tot in met graad 7. Te veel om te noem, maar o.a. Saul-Marco, Nikolas Germs en Le Grange, Mignon, Elouise, Sepie, Marius, Anya...die lys hou net aan.
Ag, nee wat...op die oomblik het ek baie belangriker dinge om my tyd aan te bestee x
Hmm...Ellie, dit was die sht! Ek mis julle Johannesburgers almal net so baie, maar ek weet nie wanneer ek ooit weer teruggaan daarnatoe nie.? Whatsapp my dan gesels ons so bietjie x??
Ek het haar nogi ontmoet nie, maar ek en sy praat elke nou en dan oor whatsapp! Verskriklike goeoe mens en sal wil leer beter ken wanneer sy Bloemhof toe kom ??
081 252 7***
DM my vir die res ?
iPhone 3G