profile img

Jan

dis.ek.jan.12

Jy is nou hier, so vra maar wat jy wil?

266 Replies

Wanneer is jy van plan om terug na di ordentlike kan van di provinsie te trek

Ek is gelukkig waar ek is dankie

dis.ek.jan.12 replied 1884 days ago

Ek ht jou gelike, maaar lyk my daars iemand andersβœŒπŸ»πŸ˜”

Jammer jammer πŸ’°

dis.ek.jan.12 replied 1884 days ago

Moet ons nog die space watch tussen jou en lisieπŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ€”

Daar is niks om te watch nie , dinge het seker uitgewerk soos dit moes

dis.ek.jan.12 replied 1884 days ago

Don't lose the moon while counting the stars.

...

dis.ek.jan.12 replied 1884 days ago

so wanneer beplan jy om jou meisie te los vir my xx

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

dis.ek.jan.12 replied 1884 days ago

fckit!! Maar die mense is so up to date wat in jou lewe aangaan!😢

Uh as jy nie sarkasties is nie , nee mense weet beslis nie wat in my lewe aangaan nie want hierdie is nie free for all nie 😘

dis.ek.jan.12 replied 1890 days ago

Ekt nie geweet vriende soen mekaar opndie wang nieπŸ€”

Dit het niks met jou te doen nie skattebol 😘

dis.ek.jan.12 replied 1920 days ago

Moet mense weg bly van jou vriendin af?

Jy praat in sirkels? Van wie presies praat jy?

dis.ek.jan.12 replied 1923 days ago

Die girl is fkn mooi

Ek weet Dankie πŸ˜‰

Maar as ek raad kan gee bly maar weg van haar so ver as moontlik

dis.ek.jan.12 replied 1924 days ago

Is jy seker ek weet nie waarvan ek praat? Dis nie wat van die mense se wat al by jull gekoop het nie? Maar jys reg, eks seker verkeerd.
Sterkte

🀫🀫🀫🀫 mense wat by my koop , koop nou nog so 🀫🀫🀫🀫 ek weet wie jy is , jou comments help niks 🀫

dis.ek.jan.12 replied 1930 days ago

Have you ever been on a long hike on a school trip?

No

dis.ek.jan.12 replied 1931 days ago

My punt, jy en die res van die ouens wat geld probeer maak uit misinformed kinders uit, is besig om groter skade te doen as wat jy kan dink.

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚ what a joke πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚ jy weet nie waarvan jy praat πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

dis.ek.jan.12 replied 1931 days ago

Obviously gaan daar tydelike results wees. Maar het jy al gedink aan jou of die mense aan wie jy verkoop se natural test levels? Weet jy even wat n PCT is?

Hori hou op my hap oor qooh. Stuur my bietjie n dm dan praat ons weer. Dis Elke ou se eie besluit of hy dit wil gebruik of nie. So shhh maar eerder

dis.ek.jan.12 replied 1931 days ago

Is jy en die girl rrg nt vriende?πŸ€” want dit lyk nie vir my so nie

Ja vriende. En dit het eintlik Niks met enige iemand te doen nie

Oh btw ek het jou neus gevind, dit was in my besigheid 😘

dis.ek.jan.12 replied 1931 days ago

Maar dink jy dis wys om ander te wil help met hull PED/roid gebruik, as jy nog nie self gebruik het nie?πŸ€”

Heeltemal wys πŸ˜‰ daar was nog net results so let the results speak for itself πŸ˜‰

dis.ek.jan.12 replied 1934 days ago
VIEW MORE