profile img

Leché Visagie

dis_ek_che

ask away x

52 Replies

Kan ek jou nom kry ?

nee

dis_ek_che replied 1866 days ago

Hey

halloe 🙋🏻‍♀️

dis_ek_che replied 1866 days ago

jys nice

dankie, ek is seker jy is ook 😃

dis_ek_che replied 1866 days ago

Привет

hallo to you too 🙋🏻‍♀️

dis_ek_che replied 1866 days ago

Leché Visagie! Dankie dat jy even hoërskool SOVEEL beter maak ! Jou persoonlikheid is ON FLEEK en ek is bitterlik hêppy dat jy my friend is! ❤ dis kinda great om n best friend soos jy te hê! Ily visagie aka my vesagsels 🤩 jy is n beautiful S O U L

ek lief jou so baie my friend ❤️ en ek mis jou so baie, sommer alles van jou is ON FLEEK. 🥰

dis_ek_che replied 1888 days ago

Ek is cool

Oh is jy 😂

dis_ek_che replied 2092 days ago

Ek + jy = plaas naweek❤️😌
Of even net by mekaar kuier sal ook werk!

Yeah 😂🎉 ❤

dis_ek_che replied 2092 days ago

Kom ons kuier bietjie by mekaar 😌❤️
Dit sal my hele hart bly maak💗

Dit sal myne ook bly maak ❤

dis_ek_che replied 2092 days ago

Wat van n kuier eendag!! ❤️

Wat van ja, dm my 😊

dis_ek_che replied 2093 days ago

"Luan" is M mooi😂😍

Yass😏😂❤

dis_ek_che replied 2093 days ago

Fav rapper ?

Ek luister nie rap nie 😁

dis_ek_che replied 2093 days ago

Samsung vs Iphone? 😏

Ek weet ons stem nie saam oor die nie maar iphone honey 😏

dis_ek_che replied 2093 days ago

Top 5 vriende

Ek het nie n top 5 nie, al my vriende is gelyk 😉

dis_ek_che replied 2093 days ago

Hey che schutteqii.x

Hi there ?‍♀️

dis_ek_che replied 2426 days ago

Jys n amazing vriendin, kons rerig nie vur beter vra nie. Jys daar as iemand jou nodig het, gee tweede kanse. Jys n bitter goeie mens dankie vir alles ek waardeer jou mahh btch❤❤❤?

Jy maak my dag. ❤️

dis_ek_che replied 2433 days ago
VIEW MORE